Witkwasjakkals
-
Ambessa
Witkwasjakkals
Hallo almal
Die woord loop dik dat die witkwasjakkals (side-striped, Canis adustus) redelik sterk vanuit die noord-ooste in die land inbeweeg (het).
Wat weet ons oor hulle vanggewoontes (onder vee)? Is daar reeds van hulle gevang of geskiet?
Enige kommentaar word verwelkom.

tafjak
Re: Witkwasjakkals
Het gisteraand 2 geskiet in die Aberdeen omgewing wat taamlik grys is, maar nie die witkwas het nie. Seker een of ander slimjan wat weer teelmateriaal ingebring het sonder om die boonste verdieping te raadpleeg. Skiet nogal die laaste ruk heelwat van die goed in die Willowmare en Aberdeen omgewing. Sal 'n foto stuur as daar weer val. Het nie 'n wit pens en duidelike saal nie al is hulle al in die 2-3jaar oudedoms groep en kom soos die Skim in.
Taffie
Taffie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Witkwasjakkals
Taffie
Ek dink die wat jy geskiet het het jakkie camo aan. Hulle het seker gehoor dat jy ( amper s? ek die Sir ) in die omgewing is. LOL
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ambessa
Re: Witkwasjakkals
hallo Tafjak
Sal graag 'n foto van een wil sien.
Vreemd, reeds so ver suid of is dit 'n vaal rjakkals. Daar is mos heelwat kleurvariante?

Hallo Tafjak
Onthou om die fotos van die valerige kalante te neem wanneer jy kan.
Ambessa
Onthou om die fotos van die valerige kalante te neem wanneer jy kan.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Witkwasjakkals
Hallo almal
Nog steeds niks verder op die regte witkwasjakkalse nie (noordooste van die land)?

boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Witkwasjakkals
Ambessa
Dit blyk of di witkwas jak ook al hi by ons voorgekom het,het di week by oom gejag wat my vertel het hulle het in di 80tiger jare een dood gemaak in di Ko?s omgewing.
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Ambessa
Re: Witkwasjakkals
Hallo Boeta
Dankie vir die info.
Probeer meer uitvind en post die info vir ons hier op die forum.

Die witkwas is baie lief vir die kusgebiede(klam/nat) in die warmer dele van die land. Hou in bosserigheid en is hoofsaaklik 'n dagdier.
In die noorde van Natal, in die Caprivi en in die deltagebiede van Botswana sal hulle ook redelik voorkom. Het al ook 'n program op TV gesien(5jaar gelede) van die Golden Jackal in Tanzania. Hy is ook een van die familielede van die jakkals. Net so groot en selfde gewoontes van die rooijakkals.
Taffie
Die witkwas is baie lief vir die kusgebiede(klam/nat) in die warmer dele van die land. Hou in bosserigheid en is hoofsaaklik 'n dagdier.
In die noorde van Natal, in die Caprivi en in die deltagebiede van Botswana sal hulle ook redelik voorkom. Het al ook 'n program op TV gesien(5jaar gelede) van die Golden Jackal in Tanzania. Hy is ook een van die familielede van die jakkals. Net so groot en selfde gewoontes van die rooijakkals.
Taffie
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Witkwasjakkals
Gaan weer daai kant toe sodra di maan reg is,sal dan bieki meer inligting vra,sal some by ander boere ook vis
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- tobie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm
Re: Witkwasjakkals
hi.
my oupa het die plaas waar op ek tans bly in 1963 gekoop.Hy het my vertel dat hy in die eerste jaar seker so in 1967 ooie hier laat lam.het hy 70 lammers verloor.Hy het toe die heinings op geknap 15lyne op die grense.die jong het in 1 jaar 35 van hulle gevang en ons het amper geen lammers verloor.ek het in my 5jaar op die plaas nog net 1 geval gehad wat hulle gepla het.vang dag oud lammers en vang gewoontlik aan die neus van lam.eet gewoonte is ook maar die lam vol.ek het 3 in 2 aande op die gevangde lam met slag ysters gevang.nie baie slim jakkie nie.hulle is nog taamlik vol op in die geweste(ek boer tussen aliwal noord en burgersdorp,nader aan burgersdorp).Ek ken ook nie die wit kwas nie, nog nie so opgelet nie.
tobie

Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Witkwasjakkals
Tobie
Sorry my maat, ma ek dink jy verwar die Jakkies wavan hier gepraat word met n DRAAIJAKKALS, KAAPSE VOS, SILWER JAKKALS, of wat hy ookal in j omgewing geroep word.
Die Witkwas Jakkals (Side-Stripe Jackal) is net so groot soos n BLACK BACKED JACKAL, en lyk so................

Of so.............

Of so......

Of dalk so......

Mooi loop
Francois

Hallo Tobie
Ambessa
Amper opgewonde geraak oor 'n regte witte...tobie wrote:...dat hy in die eerste jaar seker so in 1967 ooie hier laat lam.het hy 70 lammers verloor... ...Ek ken ook nie die wit kwas nie, nog nie so opgelet nie.
Ambessa
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Witkwasjakkals
Francois
Dit is werklik 'n mooi kleur patroon wat die jakkie het, Sal mooi op my sitkamer vloer lyk

Waar kom die ou voor?
Robert

Oorwining deur opleiding
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Witkwasjakkals
Robert, hierso........
Alhoewel ook nie so vollop oorals nie.....

Mooi loop
Francois
Alhoewel ook nie so vollop oorals nie.....

Mooi loop
Francois
- RIEMPIES
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am
Re: Witkwasjakkals
Kerels julle moet mooi kyk die swartkwasjakkalse loop die hele wereld vol!!!!
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Witkwasjakkals
Manne
In 2001/2002 was ek betrokke by 'n "Dairy Projek" in Swaziland vir Koning Mswati. Die plase Het gestrek vanaf die Middelveld(Manzini) tot in die hoeveld. Ek het daar 'n hele paar van die witkwasjakkies gesien. Daar was 'n paar wat naby die dairy(Masundwini) gehou het. Hulle het nooit gepla nie, en ek het hulle ook nie hoor roep soos die rooies nie.
Eendag het ek 'n klomp rondloper honde hoor tekere gaan. Het hulle gaan 'verwilder', want hulle het gereeld onwettig rietbokke gevang. Daar het ek die ronlopers gekry waar hulle een van 'my' witkwasse vasgekeer het. Gelukkig het die ronlopers pad gevat en die witkwas was veilig.
Poaching in Swaziland is 'n ernstige oortreding en booswigte wat ek gevang het was groot vonisse opgele. Daar is nou nie meer veel beheer oor na ek daar weg is nie so daar is seker nie meer 'n witkwas of 'n rietbok oor nie!
Foxcreek.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Witkwasjakkals
Almal
Somme so paar interresanthede rondom die Witkwas Jakkals.
The Side-striped Jackal tends to be less carnivorous than other jackal species, and is a highly adaptable omnivore whose dietary preferences change in accordance to seasonal and local variation. It tends to forage solitarily, though family groups of up to 12 jackals have been observed to feed together in western Zimbabwe. In the wild, it feeds largely on invertebrates during the wet season and small mammals such as the Springhare in the dry months. It frequently scavenges from campsites and the kills of larger predators. In the wild, fruit is taken exclusively in season, while in ruralised areas, it can account for 30% of their dietary intake. The Side-striped Jackal tends to be comparatively less threatening to game and livestock when compared to other jackal species. It typically does not target game exceeding the size of neonatal antelopes, and one specimen was recorded to have entered a duck's pen in order to eat their feed, whilst ignoring the birds themselves.
Where they are found
In South Africa the distribution stretches from Northern KwaZulu-Natal to Mpumalanga, the Northern Province and Swaziland.
Appearance
The Side Striped Jackal is a nocturnal, dog-like carnivore, with a head and body length of 650-800 mm and tail length of 300-400 mm. Shoulder height 400- 500 mm, mass 7-12 kg. Timid and rarely seen. Larger than the black-backed jackal. Grey to buffy coloured body and with a darker back, the sides are marked with a white stripe with black lower margins. The dark tail is almost always tipped with white, whereas the ears are a dark buffy colour.
Interesting fact: One very common notion that enters our minds when we say "jackal" is howling, right? Well, this kind does not, despite the many sounds they can emit.
Side-striped jackals have a definite white stripe fringed with black along each flank, and a broad white tip to their tail. Unlike black-backed jackals, they avoid open grassland, instead favouring more densely wooded vegetation. They are normally solitary, although they are sometimes seen in pairs or in small family groups. Side-striped jackals are accomplished hunters, and track down a wide range of small mammals, from springhares to mice. They also eat ground-nesting birds, lizards, insects, wild fruit, and other vegetable matter, as well as carrion left by large predators. This species does not put up a very spirited defence, and is easily overcome by dogs and other animals. Four to six young are born in holes in the ground, which are usually the discarded burrows of aardvark. These burrows are modified by the mother jackal to have an alternative exit in case of danger, and if she is sufficiently alarmed, the mother will carry suckling young one by one to another hole. As the cubs grow, both male and female bring food back to the litter, either regurgitating the food or carrying it in their mouths.
Dankie aan WIKIPIDIA en WILDLIFE SAFARI INFO.

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Witkwasjakkals
Francois,
Article in the latest "Wild & Jag" on jackals, both species, another one who promotes no control is the best control, talk about living in your cozy little blanket of self righteousness.
Mac.

Last edited by Mac on Sat Jan 23, 2010 8:56 pm, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Witkwasjakkals
Mac
Bought it yesterday, will check it out later tonight.
Keep well
Francois
Bought it yesterday, will check it out later tonight.
Keep well
Francois
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Witkwasjakkals
Mac
Het dit gelees en sien dit is ook weer nie vanuit boer se oogpunt geskryf nie. Volgens my teenstrydighede. Se ons moet dominantes los maar iewers in artikel se ook as kos beskikbaar is is sveel as 78 jakkalse bymekaar weer by robbe in Namibie gekry. Se dan ook in selfde artikel waardevolle wildspesies moet in spesiale kampies toegemaak word. Nou wat van die kleinveeboere?
Freddie

yol bolsun
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Witkwasjakkals
FRANCOIS
Dankie vir die kaart. Hy loop nie hier waar hy skoene nodig het nie.
Robert
Dankie vir die kaart. Hy loop nie hier waar hy skoene nodig het nie.
Robert
Oorwining deur opleiding
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Witkwasjakkals
Freddie,
Al wat ek kan dink is dat dit vir 'n jag tydskrif geskryf is, alhoewel dit op redelike onkunde dui as dit by bekamping van wild wat wel wild is kom, en as sulks neem hy nie die kleinvee bedryf in ag nie. Dit is presies my grief met so veel van hierdie "experts", hulle is baie gretig om hul opinies en / of ideas te opper, maar dit is gewoonlik nie in die geheel gesien nie, of dit is duidelik geskryf om hulle persoonlike gevoelens oor die saak te bevorder. Ek haak so effens vas met die Taal, maar ek dink jy sal my grief verstaan. My Pa het altyd gese die kaliber van 'n wetenskaplikke is uitkenbaar aan die hoeveelheid "impartiality" wat in sy skrywes getoon word, en ek glo dit is nog altyd waar.
Op hierdie topic, een van die SANParks in hierdie omgewing het nou onlangs vir tenders gevra vir 3000 springbokke. Net 'n klein klompie jaar na hul laaste besending s/bokke gelewer was. ???

Al wat ek kan dink is dat dit vir 'n jag tydskrif geskryf is, alhoewel dit op redelike onkunde dui as dit by bekamping van wild wat wel wild is kom, en as sulks neem hy nie die kleinvee bedryf in ag nie. Dit is presies my grief met so veel van hierdie "experts", hulle is baie gretig om hul opinies en / of ideas te opper, maar dit is gewoonlik nie in die geheel gesien nie, of dit is duidelik geskryf om hulle persoonlike gevoelens oor die saak te bevorder. Ek haak so effens vas met die Taal, maar ek dink jy sal my grief verstaan. My Pa het altyd gese die kaliber van 'n wetenskaplikke is uitkenbaar aan die hoeveelheid "impartiality" wat in sy skrywes getoon word, en ek glo dit is nog altyd waar.
Op hierdie topic, een van die SANParks in hierdie omgewing het nou onlangs vir tenders gevra vir 3000 springbokke. Net 'n klein klompie jaar na hul laaste besending s/bokke gelewer was. ???
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- tobie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm
Re: Witkwasjakkals
ja nee.ek het duidlak die kat aan die stert beet.as ek so 1 hier tee so kom het ek gese die skaap hond loop rond
tobie
tobie
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Witkwasjakkals
MacMac wrote: Freddie,
. My Pa het altyd gese die kaliber van 'n wetenskaplikke is uitkenbaar aan die hoeveelheid "impartiality" wat in sy skrywes getoon word, en ek glo dit is nog altyd waar.
Stem saam met jou pa.
En jy skryf goed in afrikaans, maar jy kan maar engels ook gooi.
Almal sal verstaan.
Freddie
yol bolsun