Oeps........
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Oeps........
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Oeps........
Peet
Work to live, don"t live to work
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Oeps........
Ek het poeier tipe smeermiddel wat jy op n nek borsel sit probeer. Dit werk nie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Oeps........
Ja ..... So kon die ding nou gebuig het, ek gebruik maar LEE se tube lube op 'n earbud.
Sterkte
Juan
Sterkte
Juan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oeps........
Gelukkig is daardie decapping pins goedkoop en maklik beskikbaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: Oeps........
imperial sizing die wax, dis al!!!!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oeps........
Chukudu wrote: imperial sizing die wax, dis al!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Oeps........
Daai gebeur in die beste van families. 
Van ek die wax gebruik, het dit nog nooit weer gebeur nie.
Groete
D
Van ek die wax gebruik, het dit nog nooit weer gebeur nie.
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Oeps........
Ek gebruik die volgende:
Neck sizing met neck sizer dies: Poeier tipe (grafiet) van RCBS of Bonanza. Die voordeel is die poeier word maklik van die nek afgevee en aan die binnekant met 'n nekborsel uitgevee. Soms sal ek ook die kompressor opstart en die doppe met die "compressed air" uitblaas, dan is hulle totaal poeierloos.
Full sizing, body dies en case forming dies ( vorm bv. 6,5 x 58 dop van 30-06 dop): Lyman se Qwik Spray Case Lube in die aerosol kannetjie. Dit gee 'n baie dun lagie lube op die dop, wat veral handig te pas kom by dopvorming van een kaliber na 'n ander. Nog 'n ding van dopvorming: bly maar weg van PMP se dik doppe, en nuwe doppe ('virgin brass') bv. Winchester werk in my opinie maar die beste, selfs beter as geskiete doppe wat uitgegloei ('annealed') is.
Ek doen maar die moeite om van die lube ontslae te raak deur die doppe in Casey Case Cleaner
(ek veronderstel dit is 'n flou suuroplossing) te gooi, daarna deur die Ultrasoniese bad. Ek blaas die doppe binne droog met 'compressed air' en laat dit 'n dag of 2 staan om 100% droog te word.
Hoe raak julle ontslae van die lube op die doppe, of is dit onnodige moeite en nie belangrik nie?
Groete
Joe

6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Oeps........
Joe
Ek maak soos jy maak. As ek klaar geskiet het sonic cleaner tumble resize sonic cleaner tumble mooi blink. Laai dan spuit ek hulle ook droog en skoon met compressor. Ek hou van n skoon blink dop weet nie of dit saak maak nie maar dit werk vir my.
Beretta
Ek maak soos jy maak. As ek klaar geskiet het sonic cleaner tumble resize sonic cleaner tumble mooi blink. Laai dan spuit ek hulle ook droog en skoon met compressor. Ek hou van n skoon blink dop weet nie of dit saak maak nie maar dit werk vir my.
Beretta
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Oeps........
Ek gebruik ook Lee se sousie op die doppe en gebruik n oorpluisie binne in die nek. Dit is baie tydsaam en dog toe ek kan n shortcut vat met hierdie poeiertjie, maar toe nie. Ek vee maar weer die doppe een vir een af met n lappie nadat ek hulle gesize het.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Oeps........
Beretta, ek stem saam. My gelaaide ammo moet beter perform as fabrieksammo, en moet minstens net so mooi lyk al is dit nie 'n skoonheidskompetisie nie.Beretta wrote: Ek hou van n skoon blink dop weet nie of dit saak maak nie maar dit werk vir my.
Beretta
Nickvn, ek veronderstel jy was besig met full lenght resizing? Ek gebruik die poeier net tydens neck-sizing.
Groete
Joe
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Oeps........
Joe
Al skiet ek self sleg kan ek altyd se dit was n skoon skoot met n skoon dop
Beretta
Al skiet ek self sleg kan ek altyd se dit was n skoon skoot met n skoon dop
Beretta
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Oeps........
Beretta,
!!!
Ek probeer die koeels ook skoon en goed wegstuur, weet dan nie hoekom kom baie van hulle so ... anderkant aan nie

Maar nou-ja, dit hou my nederig
Ek probeer die koeels ook skoon en goed wegstuur, weet dan nie hoekom kom baie van hulle so ... anderkant aan nie
Maar nou-ja, dit hou my nederig
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Oeps........
Hoekom sit jy die poeier op die borsel jy moet net die nek in die poeier dip
So word dit gedoen En dit werk honderd bd vir my
http://www.youtube.com/watch?v=Y8p_99I0f4s
So word dit gedoen En dit werk honderd bd vir my
http://www.youtube.com/watch?v=Y8p_99I0f4s

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Oeps........
As jy net die poeier op die nek sit moet jy net NK matrys gebruik en nie FL matrys nie

- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Oeps........
+ 100000000000000000000DWB wrote:Chukudu wrote: imperial sizing die wax, dis al!!!!!!
Ek het begin herlaai met 'n unkpad en olie. Hedroliese duike in doppe gedruk en doppe het vasgesit etc. Toe eendag gee oom Hendrik my daai blikkie wax. Ek kan nie meer tel hoeveel doppe ek met net een blikkie gedoen het nie. Seker naby 700 7mm en .243 en .308 saam.
Viva Imperial wax Viva
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Oeps........
Gooi doppe in plastiese bak. Gooi een telepel tartaric acid en een teelepel cream of rartar en een teelepel sunlight seep.
Gooi kook water op die doppe met die poeier ens. Skommel rond met n vurk vir so 10 minute. Gooi die water uit en spoel doppe af met skoon water en laat droog word.
Mooi skoon doppe!!!
Gooi kook water op die doppe met die poeier ens. Skommel rond met n vurk vir so 10 minute. Gooi die water uit en spoel doppe af met skoon water en laat droog word.
Mooi skoon doppe!!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Oeps........
Eina, dis minder aangenaam 
Last edited by Marc on Fri Aug 10, 2012 12:17 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: Oeps........
ek gebruik die wax en "was" die doppe dan in benzine, is dit 'n fout?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Oeps........
Glo nie moet net nie naby rook nie 
Beretta
Beretta