baie geluk!! ops mooihuil.

stan man

baie geluk!! ops mooihuil.

Post by stan man »

ek het sopas met iemand gepraat by die kompetisie,en dit smaak my dit was operasie' groot dood'
ek is nie tot op die nr toe seker van die hoeveelhede nie ,maar die manne het groot gegaan. daar moet n redelike verligte gevoel wees onder die skaap boere in daai omgewing. julle wetters het my tot op die been toe jaloers,ek wens ek was daar .n volgende keer dalk.

aan almal wat teenwoordig was moet ek se' bravo' geniet die dag verder en vang so n bietjie verlore slaap op. die dag kan dalk nog vrek lank raak.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Beretta »

Stan man
Hoeveel sover as jy moet skat
Beretta
stan man

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by stan man »

ek is net versigtig om daai een te antwoord,
ek weet nie of ek nou al mag nie maar ek kan dit se 'dit is meer as n bakkie vrag.
ek het nou net weer probeer bel om toestemming te kry vir hoeveelhede,maar dit smaak my hulle is nou besig met volwasse verversings en gebraaide rib en optel en aftrek. sodra ek meer weet laat weet ek. dit klink my daar is nog manne wat besig is om in te kom.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Beretta »

Long wheel base of short wheel base bakkie  ;D ;D ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by DWB »

Oom Beretta, teen Vrydag was dit al in die 90 jakke en min katte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by tau »

Kom nou manne hoeveel jakkies is nou totsiens?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
stan man

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by stan man »

land cruiser !!!!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Beretta »

Moified double cab of die gewone single cab ;D ;D
stan man

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by stan man »

beretta is weer slimmer as n boom vol uile. :P :P
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Beretta »

Nee man soos die hele balie vol advokate ;D ;D ;D
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Herman Venter »

Hahaha,
Beretta wil net dood seker maak voor hy opgewonde raak!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Beretta »

Oom Pine
Ek het getry maar die man wil nie byt nie.  Nie eers amper nie ;D ;D
Beretta
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Vlakvark »

Dit help soms om die verkeerde inligting te gee, dan kom die regte inligting uit. Soos 'n speurverhaal op TV Moenie laat Stan die stuk sien nie.



DAAR IS 196 JAKKALSE GESKIET ;D ;D ;D ;D
Last edited by Vlakvark on Sat Aug 11, 2012 12:27 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Dweetster »

Liewe ouers dis 'n groot kleinhuisie vol ;D ;D
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Frederik »

196 oor hoe groot area dit is 'n groot getal jakke.  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Vlakvark »

Daai man wil nie byt nie
Image
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Geno »

Daar is nie 196 geskiet nie.
Die regte info sal deurgegee word nadat al die data verwerk is.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Christo »

Vlakvark wrote: Daai man wil nie byt nie
Lyk my jy vang toe n ander vis.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Vlakvark »

Kom nou man gee ons so halftyd telling ;D ;D ;D

196 + hoeveel
Image
Image
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by visstok »

Manne kom ons se so, vlekkie en sy familie trek nou swaar in die geweste! Die manne wat nie hier was nie het uitgemis!! Vreeslik lekker om almal te ontmoed! Maar die ding wat my die meeste verbaas het is die manne se gees!! Voorwaar dankie aan almal, almal teenwoordig gaan die sametrek nooit vergeet nie! Die min slaap is agv jys te bang om te slaap, dalk mis jy iets! Dankie Oom Taffie, die was n belewenis en vir daai geskenk! Dankie Oom Louis en Oom Francois dat ek die geleentheid gehaat het om saam Oom hulle te kon jag!! Manne by die huis, julle het uitgemis!

Groete Alex
Last edited by visstok on Sun Aug 12, 2012 12:08 am, edited 1 time in total.
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Dweetster »

Visstok dit klink nou lekker en ons sien dat baie het uitgemis en als, maar wat was die telling? Almal soek die telling broer. :D
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Problem Animal Control »

Manne

Beslis die lekkerste naweek van my lewe gewees en ek gaan dit beslis weer doen as daar n geleentheid kom. Way die getalle aanbetref dink ek sal maar die beste wees as Taffie of Ian dit post as hulle dit goeddink,ek swyg!!!!! BAIE dankie vir almal wat daar was en dit saam geniet het,ek was eers skepties omdat my seun saam gegaan het en het gewonder wat se voorbeeld die manne sal stel vir n jong seun? Voorwaar was ek glad nie telleurgesteld nie en wil ek graag se; BRAVO manne van Jaracal,ek het n seun wat borrel van die naweek se gebeure maar meer belangrik hoe welkom die ooms hom laat voel het en met hom gesels het. Dit was voorwaar n "once in a lifetime" belewenis.

Groette

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Dweetster »

Dankie PAC
Dit is voorwaar baie goei trugvoer, dit maak 'n mens trots om deel van so 'n forum te wees.
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by cg rossouw »

Willie wil jy dit nie dalk nog n bietjie invryf nie? ;)  Ek wil sommer nou al inskryf vir volgende jaar, as daar nog oor is om te klop. Mooi Manne

Groete CG
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: baie geluk!! ops mooihuil.

Post by Herman Venter »

Lyk my dit is maar n gesukkel om getalle te kry, maar behalwe dit moet daar seke ook so paar fototjies wees wat julle met ons kan deel?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Post Reply