Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek het die Howa .375Ruger gekoop, nou kom die lang gewag. Wat ek wil weet, watse afstande kan ek verwag om te skiet? Bv, sal n blesbok op 230m n probleem wees?
Ek herlaai nie, wel nog nie. Ek gebruik die Hornady 270gr gekoop te rondtes op die oomblik om die loop in te breek.
Kan ek die geweer gebruik van Springbok tot Buffel (I wish )?
Hi Roger.
Awesome kaliber.
Ek skiet 300gr Claws en my geweer is gezero op 100m, maar as ek die 200gr GSCHV insit (loop so teen amper 3000fps) dan zero hy op 200m. Beste van beide werelde.
ek het die Howa .375Ruger gekoop, nou kom die lang gewag. Wat ek wil weet, watse afstande kan ek verwag om te skiet? Bv, sal n blesbok op 230m n probleem wees?
Ek herlaai nie, wel nog nie. Ek gebruik die Hornady 270gr gekoop te rondtes op die oomblik om die loop in te breek.
Kan ek die geweer gebruik van Springbok tot Buffel (I wish )?
By voorbaat dankie,
Roger!
Roger hier is vir jou bietjie interressante leeswerk oor die verskille tussen die .375 Ruger en .375 HH - as ek reg onthou is die .375 Ruger verskillend van die .375 HH en die .375 HH is die minimum kaliber vir gevaarlike wild jag in die meeste plekke hier op ons vasteland.
Roger daai is my volgende geweer. Met hom gann jy lag lag 250-300m ons algemene wild jag as jy die ligter koe?ls self laai. Ek persoonlik voel dit is die idiaal vir die man wat net 1 geweer wil koop. Ja daar is etlikke ander wat ook sal werk maar ek sou stem vir die 375.
Hiet by ons het ek laasweek prys op Hornady ammo gekry by VLT, nie gevra watse gewig nie, maar dit was net kort van R600. Daai Prys van Bloem klink woes