Afrika Bosvark te Jag?
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Afrika Bosvark te Jag?
More Manne,
Hoop dit gaan goed?
Ek is opsoek na n Plaas waar ek Afrika Bosvark te voet kan jag tussen die Mielie en Suikerrietlande in KWazulu Natal?
As iemand so kontak het en wil deel laat weet my groot asseblief.
Groete
Robert

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Afrika Bosvark te Jag?
Daai is 'n tall order...
Dit gebeur nie net nie.
PM vir Harris30-06 dalk kan hy help.
Dit gebeur nie net nie.
PM vir Harris30-06 dalk kan hy help.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Re: Afrika Bosvark te Jag?
DWB,
Dankie vir infor.
Dis verseker dat so iets nie gebeer nie maar ek probeer my luck.
Ek is bereid om te betaal ook. Ek sal baie graag so iets wil jag!
Dankie vir infor.
Dis verseker dat so iets nie gebeer nie maar ek probeer my luck.
Ek is bereid om te betaal ook. Ek sal baie graag so iets wil jag!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Afrika Bosvark te Jag?
Ons jag hulle saam met die honde en 'n man vat maar lank voor jy jou eerste kry.
Ons hoof jagter is net die naweek deur 'n leeu gebyt, so ek weet nie hoe gou ons weer gaan jag nie.
Ons hoof jagter is net die naweek deur 'n leeu gebyt, so ek weet nie hoe gou ons weer gaan jag nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Bosvarkie
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Thu Sep 30, 2010 11:45 am
Re: Afrika Bosvark te Jag?
Hi
Ek kan jou help maar ek sit in die Oos Kaap
Groete
Bosvarkie
Ek kan jou help maar ek sit in die Oos Kaap
Groete
Bosvarkie
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Re: Afrika Bosvark te Jag?
DWB,
Jag julle konsesies?
Jag julle konsesies?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Afrika Bosvark te Jag?
Nee, mielies en wattle

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Re: Afrika Bosvark te Jag?
Hoe bou julle die kontakte op om op die lande ens te gaan jag?
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Afrika Bosvark te Jag?
Robert86 Die boere waar die varke pla vra gewoonlik vir die honde omdat hulle baie suksesvol is. Die manne met die honde is van Nelspruit en dit is al wat hulle elke naweek doen. Behalwe vir die nou en dan leeu jag wat hulle ook inwerk(probleem leeus) natuurlik, die dat een nou vir Efirt gebyt het.
Die boere laat nooit enige iemand op hulle plase skiet nie, omdat daar so baie mense is wat eerder nie wapens moet he nie en dink dit is net daar om wild te steel.Daar moet 'n vertrouings verhouding wees met jou en die boer.
Die boere laat nooit enige iemand op hulle plase skiet nie, omdat daar so baie mense is wat eerder nie wapens moet he nie en dink dit is net daar om wild te steel.Daar moet 'n vertrouings verhouding wees met jou en die boer.
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Re: Afrika Bosvark te Jag?
Dweetster,
Dit is baie geldige punt wat jy beet het daar en ek verstaan dit duidelik. Ek ken ook paar mense wat nooit die voreg moet kry om te kan jag nie.
Al hoekom ek op so n plaas wil Jag is want die varke is verskriklik moelik om te Jag en nie al die Plase het die fasaliteite om die Bosvark te jag nie.
Ek praat reeds met die manne op die forum en het paar positiewe antwoorde ontvang.
Dit is baie geldige punt wat jy beet het daar en ek verstaan dit duidelik. Ek ken ook paar mense wat nooit die voreg moet kry om te kan jag nie.
Al hoekom ek op so n plaas wil Jag is want die varke is verskriklik moelik om te Jag en nie al die Plase het die fasaliteite om die Bosvark te jag nie.
Ek praat reeds met die manne op die forum en het paar positiewe antwoorde ontvang.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Afrika Bosvark te Jag?
Robert
Ek is seker ek sal jou ook kan help as jy saam met my sou gaan. Die beste tyd is maar nou en as jy in die mielies loop net na hulle koppe maak. Maar soos jy weet is vark skiet nie soos bok of jak skiet nie,jy het nie altyd luck nie.