Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hello,
Ek ken nie die scope nie, maar op die foto af lyk dit vir my dis gemaak vir 'n standaard picatinny rail.
S&O behoort daarmee te kan help, dit hang net af vir watter geweer.
Groete
Johan Smit
Dankie SmitJS
Ek was by S&O en kon nie iets kry wat sou werk op n musgrave .243 sonder heelwat werk deur n geweersmit nie. Het besluit om maar ander teleskoop op te sit.
Oom hier by my bekend vir sy suinigheid het een van die modelle in China gaan koop toe hy daar was vir besigheid.
Selfde probleem
Die oplossing is ongelukkig duur.
Jy moet n picatinny rail vir jou geweer laat maak. Thor het die oom gehelp en ek weet hy het baie meer vir die basis betaal as vir die scope. Weet egter nie wat hy betaal het nie. Net sy moanery geluister na oor die prys.
Ek weet nie presies hoe die spasieering werk op die picatinny en die vaste mounts op die scope nie. Ek sal net wil verseker dat die spasies versoenbaar is met jou teleskoop want op die een wat ek na gekyk het kan jy nie die basis stukke verstel nie, hulle is vas.
Ek dink praat direk met Thor se mense. Ek dink Erhard is die ou om mee te praat.
Dankie Frikkie
Hierdie scope het iemand ook van oorsee af saamgebring en toe vir my raad gevra oor die mounts, my advies was ook verkoop die scope en koop iets anders.
bex wrote:
Dankie Frikkie
Hierdie scope het iemand ook van oorsee af saamgebring en toe vir my raad gevra oor die mounts, my advies was ook verkoop die scope en koop iets anders.