Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil graag begin soek vir pryse en plekke nou al.
Ek het my vrou gewaarsku dat dit n vroee of laat verjaarsdag geskenk moet wees maar volgende seisoen as die HERE my spaar wil ek graag n groot Koedoe bul gaan skiet. Ek het nog nooit n trofee geskiet nie en wil dit graag een keer in my lewe doen.
Gerhard, seker so 2 en n half draai of selfs 2 draai. Ek is nie vol nonsies nie maar wil ook darem n mooi bul skiet.
Hugo, ek dink enige ou sal dieselfde antwoord gee, so min as moontlik!!!
Nee ek weet dit gaan kos en vrou gaan spaar maar ek sal ook by las waar ek moet. Ek skiet altyd vroulike diere want ek gebruik die vleis vir biltong ens maar ek wil net een keer in my lewe n mooi Koedoe bul skiet wastv ek op trots kan wees. Ek sal dit seker ook nog n skouer montering doen vir myself.
Ek is trots en respekteer al die diere wat ek skiet. Ek wil net iets anders beleef met die jag.
Grumpy so tyd terug was hier 'n man wat 'n Kudu weggegee het dink in die Oos Kaap in die berge jy moes toe jou hand opgesteek het. Dit sou ook sommer jou dik gat goed gedoen het om daai 100 en hoeveel kg met die coke in die gatsak daar deur die berge te gesleep het
Vlakvark wrote:

Eissshhh jy skiet uit die heup eit ou tanneman.
Grumpy gaan een van jou propellers buig, hehehehe
Waar is my Namibiese maatjie Piet Voster???
Piet kan ons nie vir ou Grumpie n mooi Noorde trofee bul reel nie?
Dan kan hy en Blok en Geno en nog so paar manne mos kom kuier en dan gaan ons Jaracal ou swaer!
Dinkie Grumpy sal 4000 km vir n trofee kudu ry nie....
Last edited by FHM on Wed Aug 08, 2012 12:48 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Daai man kan nie soontoe vlieg nie. Laat hy ry en sy eie kos vat hy vreet julle bankrot.Hy vat dan nie eers vleis huistoe nie want hy maak tot dit klaar terwyl hy daar is
Vlakvark wrote:
Grumpy so tyd terug was hier 'n man wat 'n Kudu weggegee het dink in die Oos Kaap in die berge jy moes toe jou hand opgesteek het. Dit sou ook sommer jou dik gat goed gedoen het om daai 100 en hoeveel kg met die coke in die gatsak daar deur die berge te gesleep het
Eissshhh jy skiet uit die heup eit ou tanneman.
Grumpy gaan een van jou propellers buig, hehehehe
Waar is my Namibiese maatjie Piet Voster???
Piet kan ons nie vir ou Grumpie n mooi Noorde trofee bul reel nie?
Dan kan hy en Blok en Geno en nog so paar manne mos kom kuier en dan gaan ons Jaracal ou swaer!
Dinkie Grumpy sal 4000 km vir n trofee kudu ry nie....
NOU PRA JY!!!!!
Ek reken as daar 3 of 4 manne saamry is dit seker nie so onbekostigbaar nie! Ek kan altyd so tiervis/nembwe visvang in die kavango byreel vir 'n extra wortel voor die neus.......
Kom manne, blaai daai dagboeke!!!
FHM, jy laaik van stir n?!!
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..

Hehehehe - ou Pieter ek dink dit sal n reeling en n half wees as ons so iets kan beplan en ons sal lank daarna gesels en lag daaroor, as ons dit oorleef... Jag, tiervis vang... eland in die mielieland...man wat kan beter wees???
Ja ek stem, as 4 manne en een voertuig afkom is dit heeltemal bekostigbaar, en hule hoeffi te worry oor sneeu hier by onsi.....hehehehe
Last edited by FHM on Wed Aug 08, 2012 2:13 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Maak kontak met Henry Griffiths Safaries (505Hunter hier op die forum).
Ek het twee weke terug saam met hom in die kalahari gejag.
Daar is BAIE en MOOI koedoes op daai plaas.
Die manne vat my cheap soos n chinese prostitute!!! Hoe de donn-r wil hulle 4 manne in n kar pas???? Ek sit alleen in n bakkie vergeet nog die kar. As ek vliegtuig boek dan vloek hulle my want ek vat 3 sitplekke en 2 passasiers moet staan!!!!!!!!!
Jis as die ouens nou met die koedoe en gemsie kom hoe kan ek nee se?? Ek boek n kaartjie!! Ek, Blok, Geno ens kan lekker drink want hulle gaan nier eet nie. Ek vat hulle kos vir die snack!!!!
Mostly, you will work hard before you get him in your sights. And even when you do, he has the ability to disappear simply by taking another step or two. With kudu bulls its true that they don't get that big by making themselves big targets or by being stupid. If he is going to be your once-in-a-lifetime bull then perhaps the guy that guarantees "54"+ within a day" is not the guy for you. I suspect you want to hunt him, not just shoot him. You may not get him next year or even the year after that - but that's ok - it will build the excitement and your desire (sounds like a love story) . The longer it takes the sweeter the taste of success will be.
I still walk into my trophy room and admire the shoulder mount of my trophy kudu bull. I stand there staring for ages, remembering and reliving the hunt.
Good luck with your kudu quest. I hope you get what you are looking for in your kudu. And lastly, I hope you don't have to contend with a pricelist that has 8 different prices for the same species.
Thanks again for your insightful post. I appreciate your ethics to hunting with every post and wish that more hunters will adopt your approach, appreciation for nature and the complete experience. I would not mind having you as company on a hunting trip someday to share some thoughts.
Please keep on sharing on this forum.
Grompie,
Mag daai meneer vir jou beskore wees, op die manier wat jy hom voorstel.
Ek wil nie diesel jag nie!! Ek wil bietjie loop om die hogerpyne op te jaag maar ek is bang die Koedoe dink dis n leeu dan maak hy soos rokof en boggeroff!!!
Ek het met my vriend gepraat en hy wil net he ons moet ry na Nam!! Hy ry n Volvo en het n lekker trailer vir my kos!
grumpy wrote:

Grumpy
Grumpy as jy so klein bietjie harder skimp is ek seker Pieter Voster sal jou hoor.....gooi los!
(Ek stir alweer....)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Francois, as die ding gebeur dan sal ek seker moet begin beplan nou al. Hoe kry ek brief of wat vir my wapen en hoe kry ek myself daar oor die grens? My vrou het is in Suidwes gebore.
Nee jong Pieter Vorster trek die skim op ons - hy laat seker weer manne na daai opgestopte eland in die mielieland skiet - die een wat hy aanvanklik so morsdood geskiet het maar wat nie wou val nie.
Zero dis 1zero, kom in - oor......
Last edited by FHM on Thu Aug 09, 2012 1:53 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
As jy net eenmaal in jou lewe so dier wil klop stel ek vior dat jy nie vir minder as 55" settle nie.
Alldays, vivo, waterpoort se area kan jy nig wegkom met so R5 k n kudu, waar ek was op alldays is n kudu R5k maak nie saak vn size nie, ds ook slegs loop en skiet maar jy gan jou gat af loop agter daai meneer aan, en die bulle hulle is, of even op maastroom, maar gaan jou R10 k kos vir n groot bul, die naweek n 57" bul daar afgehaal en paar van sy boeres is ook so groot. Praat as jy nog wil weet.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
FHM wrote:
Nee jong Pieter Vorster trek die skim op ons - hy laat seker weer manne na daai opgestopte eland in die mielieland skiet - die een wat hy aanvanklik so morsdood geskiet het maar wat nie wou val nie.
Zero dis 1zero, kom in - oor......
Zero1 dis zero, ek ontvang jou duidelik.....oor.
MMmmm hier kom dit nou. Is dit nou vir die jaar of volgende jaar wat julle beplan? sodat ek kan begin kos bymekaar maak....
en nog 'n paar opgestopte goed in die lande kan plant solank..
Last edited by Piet Pille on Thu Aug 09, 2012 3:37 pm, edited 1 time in total.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
FHM wrote:
Nee jong Pieter Vorster trek die skim op ons - hy laat seker weer manne na daai opgestopte eland in die mielieland skiet - die een wat hy aanvanklik so morsdood geskiet het maar wat nie wou val nie.
Zero dis 1zero, kom in - oor......
Zero1 dis zero, ek ontvang jou duidelik.....oor.
MMmmm hier kom dit nou. Is dit nou vir die jaar of volgende jaar wat julle beplan? sodat ek kan begin kos bymekaar maak....
en nog 'n paar opgestopte goed in die lande kan plant solank..
Bwhaaaaahahaaaaaaaaa lag ek nou dat ek skud!
As Grumpy regtig so n freefloat exhase system het soos hy waarsku, sal ek seker maar galjoen en kreef moet saambring as ons daar by jou of naby jou of rondom jou kom kamp opslaan Pieter, sodat ons ook darem laat aand kan uitsluip en iets te ete gaarmaak nadat al die braaivleis en potbrood sy g@t gesien het. Moet net sorg dat ou Grumpy genoeg Suid-Wes medisyne (groenes) inhet, dan kan ons ander in vrede die seespinnekoppe en gallies tackle....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Ek lees toevallig n ou SA Jagter tydskrif van verlede jaar waar Namibie in is. Om die gewere daar te kry en die balasting op die vleis en ook Botswana se grens en paaie en en en!!!!! Hel maar hulle is vol akkies!!
Jy mag die troffe slegs uit vat na 10 dae en dan betaal jy nog vir die trofee en jy moet by n jagters watse naam aan soek doen en n PH en hulle is vol strooi!!
Soveel gewere (2) en net 100 patrone per geweer! Het hulle met ons regering gepraat of die A+C want hulle wil nou slim wees ook!
Ek het vir my vrou genoem en sy het nie probleem nie!!
Ons sal maak sien hoe gaan dinge. Die jaar is uit soos bok spyker in n skaap kraal op n Sondag tydens Kapelaans periode!!
Hoe werk dit as ons so iets wil doen want dit gaan bietjie meer as net n gewone jag beplanning wees.