OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post Reply
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Freek »

Jakes my aarde ek glo nie dit sal 'n probleem wees nie. Ons kan vir julle plekkie maak daar langs die vuur.... Dink hierdie naweek gaan manne leer hoe om met ander manne lepel te l? vir ekstra hitte. ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Jacques

'n Man het nie bakkie nodig vir dagroepe nie, of hoe?

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Rooies »

en ek was onder die indruk HY sal sorg dat die vuur heelnag brand en dat daar pap sal wees in die oggend?
NOU HOE NOU  JB ???
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Janjak »

Visstok: 404
Freddie: 361
PAC: 336
Boertjie: 312
Louis102: 300
Biker: 292
C.J: 285
Rooies: 282
Dawie D: 275
Geno: 270
Schoevers: 262
Skolla: 234
Ian: 228
Janjak: 219
Ludwig: 212
Dewie: 207
Cobb: 195
Jeep1: 182
Taffie: 177
Chris101: 175
Blok: 174
G-Force: 173.5
Marno: 150
Louw15: 141
Johan1: 141
Jassie: 137
Freek: 125
Arno Pienaar: 124
Chrisjan: 120
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by F.L.A.S.H »

Ok manne

ek ken sweet jack niks van die OPS nie maar gaan a fling vat en se so 80 jaks....... ek hoop dis daar by die 400 maar ek skat maar min :)
"Nothing can come of nothing" Speaker
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by F.L.A.S.H »

Visstok: 404
Freddie: 361
PAC: 336
Boertjie: 312
Louis102: 300
Biker: 292
C.J: 285
Rooies: 282
Dawie D: 275
Geno: 270
Schoevers: 262
Skolla: 234
Ian: 228
Janjak: 219
Ludwig: 212
Dewie: 207
Cobb: 195
Jeep1: 182
Taffie: 177
Chris101: 175
Blok: 174
G-Force: 173.5
Marno: 150
Louw15: 141
Johan1: 141
Jassie: 137
Freek: 125
Arno Pienaar: 124
Chrisjan: 120
F.L.A.S.H: 80
"Nothing can come of nothing" Speaker
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by BLOK »

Ek wonder nou self met die dat die jakke nou gaan toe wees onder die sneeu gaan dit nie nog minder wees nie iets in die omgewing van so 140-150, maar kom ons los hom maar vir eers by 174.

Ek hoop maar almal is positief oor die koue en gee hulle volle samewerking.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Gerhard »

Ek het jakkalse al in -11?C geskiet as n koue front deur storm.

Hendrik v Rensburg se koudste nag jag waar hy jakkalse geskiet was -18?C hy moes die ys van Pop Eye se loop af kry voor hy die geweer kon bere.

My denk wyse.

Die jakkalse kry koud. Hulle brand energie om warm te bly in die koue. Dus het hulle nie n keuse nie... Hulle sal moet begin beweeg om kos te soek.

Teen Donderdag aand gaan julle die jakkalse moet skiet uit self verdediging as Springhaas gespeel word.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by BLOK »

Gerhard

Waar wat jy se van die jakkalse maar onthou n mens is die teenoorgestelde. Gaan daar nie so een twee of 8 manne wwes wat eerder stil gaan sit en hitte soek by die kamp nie. hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Gerhard »

BLOK wrote: Gerhard

Waar wat jy se van die jakkalse maar onthou n mens is die teenoorgestelde. Gaan daar nie so een twee of 8 manne wwes wat eerder stil gaan sit en hitte soek by die kamp nie. hehehe
Die manne van die muise gaan geskei word...

Wie jag werklik hard vir jakkals en wie nie.

Ek het jakkalse al geskiet (een staan plek 5 in 20 min) waar die wind bo in die Steenkamps berg so waai dat as jy deur die teleskoop kyk jy see siek wil word soos jy rond wieg...

Jag hard, Jag Slim en jakkals ry bakkie..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by JACQUES BOTHA »

OOM TAFFIE BESLIS HET JY N BAKKIE NODIG...BEHALWE AS JY BAIE VER WIL LOOP VERAL AS JY IN DIE STAD BLY SOOS EKKE..
SOMMER GRAPPIE, SAL MAAR MY VADER KERSFEES PAKKIE INPAK AS EK KOM KUIER DALK HET SINTERKLAAS SO IETSIE OP SY RUG HIER BY MY AFGELAAI WAT MOET SAAMGAAN NA DIE OPERASIE "MIKE OSCAR  OSCAR HOTEL UNIFORM  INDIA  LIMA"
MOOISTAP VIR DIE DAGROEP
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Freek »

Ons sal Donderdag seker die roep sein verander van "mike-oscar-oscar-india-hotel-uniform-india-lima" na "skiet gat, skiet punt, brug oor" ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Gerhard »

Freek wrote: Ons sal Donderdag seker die roep sein verander van "mike-oscar-oscar-india-hotel-uniform-india-lima" na "skiet gat, skiet punt, brug oor" ;D
stuur oor...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Tomcat »

Hoop nie dis te laat vir n voorspelling nie.
Ek raai 349 jakke en katte gaan sneuwel
Groete
Tomcat
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Beretta »

Manne
Ek wonder hoe loop die getalle al weet iemand iets of nog nie
Beretta
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Flip Fouche »

Manne

Ek die koue is bietjie teen ons.Die getalle gaan nie so hoog wees nie.

So ver loop alles mooi.DANK AAN TAFFIE!!!!!!!!!!!!!

Groete

Flip

N/S +-125
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Francois Briedenhann »

Manne moet ophoogte hou!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Gerhard »

Klink soos 91 jakkalse en 3 rooikatte vir die eerste nag
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by G-force »

Manne ek praat nie uit nie maar een ou in die boonste skatting was reg.Dis al leidraad wat ek sal gee.
En nee ek is nie die ou nie. ;D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Beretta »

Eish nou hoe nou  ;D ;D
Beretta
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Beretta »

Ek gaan raai Ludwig ek dink sy skatting was 212
Beretta
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by BLOK »

Ludwig wrote: Visstok: 404
Freddie: 361
Tomcat: 349
PAC: 336
Boertjie: 312
Louis102: 300
Biker: 292
C.J: 285
Rooies: 282
Dawie D: 275
Geno: 270
Schoevers: 262
Skolla: 234
Ian: 228
Janjak: 219
Ludwig: 212
Dewie: 207
Cobb: 195
Jeep1: 182
Taffie: 177
Chris101: 175
Blok: 174
G-Force: 173.5
Marno: 150
Louw15: 141
Johan1: 141
Jassie: 137
Freek: 125
Arno Pienaar: 124
Chrisjan: 120
F.L.A.S.H: 80

As ek nou so na die getalle geskat kyk en ek kyk wie het waar geskat dan wil dit my voorkom die manne uit die suide en dorsland het gedink ons hier in die noorde bring nie ons kant met die beheer nie. Wat n verassing kry hulle toe.

Veral sien ek die karoo manne het wraggies baie hoog geskat. Nee manne wat dink julle van ons hier in die noorde, het julle werklik gedink die jakkals getalle per hektaar is die selfde as die mielie opbrengs per hektaar.

Wat n verassing het julle nie gekry as ek so kyk na skattings nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Rooies »

Blok

Gee bq kans dat Tannie veearts eers klaar oop sny en fetusse ook tel dan kyk ons waar le die telling, of tel hulle nie vir jakke nie?
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Chrisjan

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Chrisjan »

Hi Blok,

Ek is amper reg!

Ek dink jy het die verste daar gery. Ek het 366km na en op die mielie plaase gery.

Groete
Chrisjan
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by BLOK »

Reds

Weet nie, maar ek dink getalle is net vir volwasse of dan jakkalse geskiet seker die dat die man se telling al Saterdag anvaar was.

Chrisjan

Jy is virseker reg met die afstand, Vrydag aand se jagplaas was 220km van OPS af en die boer se een plaas nog 20km verder maw n totaal soontoe en terug 440km dit is sonder ry op die plaas. Ek reken as ek al die aande se afstande plus die soontoe en terug bymekaar tel ek ook seker maar van dorsland of isten cape af gekom het.

Maar afstand maak nie saak nie, dit is n klein prys om vir n groot geleentheid te betaal.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply