Probleemdierjag in Oz
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Probleemdierjag in Oz
I and 3 other forum members ,Craig C, RobC and 338.06 have just returned from a week long CPM cull targeting mainly donkeys, we got just over 640 donkeys ,20 camels, a dozen or so scrub bulls and a few dogs so it was a pretty good trip, a different experience for us Darwin dwellers was the cold and windy conditions that lasted all week until the day we left when it eased off a bit, it blew hard most of the night and even harder in the mornings usually easing a bit in the late arvo before kicking in again.
The one benefit of the strong winds were that often the animals didn't know we were there when we could come at them up wind, lots of open country meant a lot of long shots and with a good wind made some of the shots more challenging and a bit more fun. All the donkeys I shot were with my 308 tikka using 150 hornady interlocks, the bulls and camels were hit with my 375H&H with 270 woodleigh PP's.
Die manne het baie lood gegoi !!!!!!!!

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Jo, daar skiet die Ausie een van hulle vloer gimnaste net so voor die Olympcs....kyk hou doen hy die splits...

Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
http://youtu.be/1ouP3xQZ99E
My konneksie is stadiger as Cobb s'n. Het dit dus nog nie gekyk nie. Blykbaar hoe hulle die wilde beeste kraal toe bring.
My konneksie is stadiger as Cobb s'n. Het dit dus nog nie gekyk nie. Blykbaar hoe hulle die wilde beeste kraal toe bring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Bietjie slapelose nag. Het gaan loer na die pesdier probleem in Australi?.
Syfers
23+ miljoen varke - merendeels in Oos Oz
1 miljoen kamele (verdubbel in 9 jaar as hulle nie behee word nie)
400 000 perde
2 miljoen boerbokke
donkies - 2 miljoen
5 - 18 miljoen katte
7 miljoen jakkalse (geskat teen 1 jakkals per 100 hektaar)
Hase - hiervoor gee hulle nie eers syfers nie - moet in vele miljoene wees
Cane toad - ook nie getalle nie
Vis - karp en selfs Mosambiek Tilapia (kurper)
Hier kan mens omtrent help met probleemdier beheer. Geen wonder die 4 manne kon 640 donkies in 'n week skiet nie.
Syfers
23+ miljoen varke - merendeels in Oos Oz
1 miljoen kamele (verdubbel in 9 jaar as hulle nie behee word nie)
400 000 perde
2 miljoen boerbokke
donkies - 2 miljoen
5 - 18 miljoen katte
7 miljoen jakkalse (geskat teen 1 jakkals per 100 hektaar)
Hase - hiervoor gee hulle nie eers syfers nie - moet in vele miljoene wees
Cane toad - ook nie getalle nie
Vis - karp en selfs Mosambiek Tilapia (kurper)
Hier kan mens omtrent help met probleemdier beheer. Geen wonder die 4 manne kon 640 donkies in 'n week skiet nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Tripod
Dankie, baie interessante video. Op van daardie wilde beeste moes hulle 'n paar skote vat, nou wonder ek: is daardie beeste so hard of is dit die kaliber of skiet werk wat so effens kan verbeter?
Groete
Christo

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Lyk nie of daai beeste enige een 'n doodskoot was en van hulle lyk ook nie of hulle ver staan nie, tensy die kamera goed inzoom. Ek dink die manne kort bietjie skietbaan oefening 
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Probleemdierjag in Oz
Stem 100% saam. Die kaliber klink te lig, maar die manne vat te lank om te skiet vir so rustige teiken, en dit laat my dink hulle kort bietjie oefening.pietjacobs wrote: Lyk nie of daai beeste enige een 'n doodskoot was en van hulle lyk ook nie of hulle ver staan nie, tensy die kamera goed inzoom. Ek dink die manne kort bietjie skietbaan oefening![]()
Veiligheid eerste manne!
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
It has been a long time since I have seen such k.k shooting. Those ......... should not be allowed in the veldt.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
223 en 243 is baie gewilde kalibers vir die jakkalse en kangaroes. Dink die manne skiet wel met te ligte gunne.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Gaan kyk mooi aan die begin van die video (http://www.youtube.com/watch?v=1ouP3xQZ ... e=youtu.be) se dit 375 Blaser, ek dink eerder dit is n geval van die geweer is te stadag en die maak te mooi vir gooi. Weet hulle nie dat mens vermin met n vermin kaliber aanpak nie. Hulle moet 204's kry speed kills.
Kyk ook sommer die een oor die donkies
http://www.youtube.com/watch?v=lfQLXwyd ... ure=relmfu
Kyk ook sommer die een oor die donkies
http://www.youtube.com/watch?v=lfQLXwyd ... ure=relmfu
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Ek was nognie op 'n cull nie, (aai ek wonder wie hier naby, Harties of Potch sal my oooooit nooi vir 'n cul).....so sal nie my bek te wyd rek oor die manne nie.....maar daai man skiet sy loop klaar agter 3 donkies aan(2:40)...9 skote...

Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Ek sal like om die manne te sien volstruis en springbok skiet.Soos Cobb se, hulle lope sal dit nie maak nie 
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Mens kan dit nie jag/oes nie, meer mors as jy my vra. Sommige is so swaar van die lood, kan nie meer loop nie...
Last edited by Gernie on Thu Jul 12, 2012 8:05 pm, edited 1 time in total.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Probleemdierjag in Oz
Dags? manne,
Daardie Aussies ken van mors. Ek kuier toe daar by my kinders, en ek word genooi om kangaroos te oes. Toe ek sien hoe hulle dit doen, was dit laaste. Hulle skiet die ding, hang hom aan die bakkie en slag die vel sommer so morsig af. Dan word die boude afgesny en op die bakkie (ekskuus 'ute') gegooi, en die res word net daar gelos. Ek sal my skaam, ek kan dit nie so doen nie. Met wild oes, is dit net die pense wat hier in die veld bly, en as die boer verkies, word die pense uitgeskud en dis net die pensmis wat in die veld agterbly. Dis maar hoe ons dit hier gedoen het to daar nog 'n uitvoer mark was.
Groete
Johan Smit

- Vark
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Jul 04, 2012 3:52 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Howdie manne
Kan iemand vir my se hoe kan mens dit gaan doen ek sal graag wil weet wat is die kanaale om te gaan om daar te gaan skiet as iemand kan help sal ek dit waardeer.
Kan iemand vir my se hoe kan mens dit gaan doen ek sal graag wil weet wat is die kanaale om te gaan om daar te gaan skiet as iemand kan help sal ek dit waardeer.
Skiet mooi en maak mooi
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Ek het geloer op AHN website en daar is ook outfitters wat jagters van oral in die noorde laat jag. Miskien kan Vlakvark jou meer inligting gee oor ondierjag in Oz - hy is noord van Brisbane. Stuur hom 'n PM en dan kan hy hier kom vertel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Probleemdierjag in Oz
Manne om terug te kom na daai bees een, die ouens kan nie skiet nie en klaar. Op die laaste bees skiet hulle hom eers in die neus, toe hoog op die skof en toe so halflyf terug hoog deur die pens.
Ek kry die idee hulle voel niks vir diere nie, een ding om 'n gekweste bok te anker met 'n spine shot, maar om sommer net enige plek te tref om die handbriek optestel is siek.
Wens ek kan bietjie lood in hulle inpomp

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner