nuweling
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: nuweling
Welkom Francois
Ek is ook nog nat nuut hier, maar is baie bly ek het hier aangesluit. Ons gaan baie leer
Ek is ook nog nat nuut hier, maar is baie bly ek het hier aangesluit. Ons gaan baie leer
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: nuweling
Welkom Francois, van nog een 
Last edited by FHM on Thu Aug 02, 2012 2:20 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: nuweling
Hi maat nou is jy nie weer nuweling nie hahahah Is nou n dag of twee oud. Baie welkom en bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: nuweling
Welkom, lekker kuier!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: nuweling
Welkom Francois , jy gaan dit geniet hier 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: nuweling
is jy van van wyks vlei se skeerspan? 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: nuweling
Baie welkom hier by die forum, geniet dit saam met ons
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: nuweling
Hallo en Baie Welkom
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
-
fj
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Aug 01, 2012 7:41 pm
Re: nuweling
hallo julle, verskoon tog reekenaars is nie n sterk punt van my nie. ook nie my spelling. ek is van vanwyksfly noordkaap. ek skiet huidiglik met n 30 06. het nou n 222 50 gekoop, wag nog net vir sy lesensie. ek geniet dit baie om al julle sukke te lees. ek het n skelim jakki in die krag. ek het sy maatjie gekry na 30minute met klein steenbokie. [sy was brand maar en was nie dragtig] sy maatjie het n paar blawe gegee en is weg tot nou. die blok is soo 1800ht groot met baie driedoorings die oopeninge is soo 60 by 150meeter. ek het ander aand weer probeer maar vergeefs. oja baie dankie vir julle vriendelike verwelkooming! EK IS BAIE HARTSEER EKT FRYDAG N HELSE KAT MET YSTER MIS GEFANG [KLIPIE IN YSTER SE KAAKE] GAAN MORE N HOK GAAN STEL. EK KAN MYSELF SKOP WANT DIE NAASTE ROEPPLEK IS + = 3KM DAARVENDAAN.DIE KAT IS STOUT HYT FRYDAGAAND N 4TANT DORPEROOI GEVANG EN NIE EENS GEVREET AAR NIE. LEKER SKIET!!!!!
