Manne
Het iemand dalk die data van S361 & B12.7 sodat ek Quickload se kruit leers kan opdatteer?. My Quickload het nie S361 en B12.7 op nie.
Groete
Jan
Somchem S361 & B12.7 Data
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Somchem S361 & B12.7 Data
Last edited by Jan Nel on Thu Aug 02, 2012 7:53 am, edited 1 time in total.
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Somchem S361 & B12.7 Data
Ludwig
Ek wil nou heeltemal simpel raak.
Ek is besig om ondersoek in te stel na die 7mm Allen Magnum (338 Lapua dop, afgenek na 7mm, taper en skouer uitgeblaas - ongeveer 122 gr waterkapasiteit). Spesifiek om die HV 116gr GS Custom teen so 4000/4100 fps te laat waai uit 'n 30" loop.
http://www.apsrifles.com/Allen_Magnum_Wildcats.html
Looplewe gaan waarskynlik belaglik kort wees

Ek persoonlik dink B12.7 behoort beter te werk, agv beter dopvulling en spoed (B12.7 is blykbaar soortgelyk aan AR2218 wat perfek lyk in teorie), maar Gerard by GS Custom reken S385 sal goed genoeg werk - volgens my is Gerard die deskundige, so ek aanvaar sy advies.
Sal maar toets wanneer die tyd kom, en sommer terselfdertyd die nuwe loop bestel.
Wag vir spesifieke lope op bestelling is sekerlik die grootste frustrasie wat daar is. Ek wag ook nou al amper 'n jaar vir 'n spesifieke Pac-Nor loop op bestelling - geen einde in sig nie.
Vir hierdie projek sal ek die Andre Mojet roete gaan vir die aksie, loop en kolf, moet net eers die reamers uitsorteer.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem S361 & B12.7 Data
Somchem is 'n staatsinstansie - wiele draai swaar. Volume verkope maak geld - .50 is vir weermagtoepassing waar baie kruit verbrand word. Ek dink PMP verkoop heelwat na buite en daarom die vervaardiging van B12.7. Vraag en aanbod bepaal wat op die mark geplaas word. Let ook daarop dat Lotte blykbaar in 5 ton kapasiteit vervaardig word. 'n Paar 338LM's gaan lank aan so pot kruit gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Somchem S361 & B12.7 Data
Naand
Ek wonder maar net of S371- as weer vir herlaaiers beskikbaar kan word- nie dalk hierdie kalibers se maat kan wees nie.
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Somchem S361 & B12.7 Data
Ludwig
My projek het nou 'n interresante wending geneem.
Ek het vir Kirby Allen 'n email gestuur om 'n reamer print in die hande te kry, maar 'n antwoord gekry dat hy nie sy ontwerpe aan die publiek beskikbaar stel nie. So, ek gaan nou self die ontwerp doen en dan die reamers laat maak. My ontwerp sal seker baie soos die 7mm Allen Magnum lyk maar my eie vooroordele bevat.
As die ontwerp klaar is, seker na die naweek, sal ek dit aan jou stuur vir kommentaar.

Thanks vir die raad!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Somchem S361 & B12.7 Data
Oom Chris is tot een of ander tyd volgende week in Namibie, so hou vas. Bel hom ook maar eerder as email.