Hey Kerels:
Ek wil graag 'n .22 LR koop...Het so 'n ruk terug gekyk na die Ruger rotary magazine... Ek was heel beindruk gewees daarmee. Moet se dis 'n aanpassing van die tradisionele "banana" magasyn.
Is daar van julle wat vertroud is met die produk? Werk dit goed en ondervind julle storings?
Die meeste mense waarmee ek mee gesels het reken dis nie 'n goeie patent nie, omdat die magasyn vas sit as dit warm word. Die internet reviews meen dis 'n fantastiese produk:
Julle insette sal goed wees manne!
Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
- Vurkster
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Mon Jul 11, 2011 9:07 am
Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
.22-250 rem. Ruger M77 mark II
.308 win. CZ mod 550 lux
.308 win. CZ mod 550 lux
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
Hallo Vurk
Die magesyn/geweer kombinasie kom nou al n lang pad en sou nie so ver gevorder het as dit nie n goeie konsep was nie. Ek ondervind nie die probleme waarvan jy praat op myne nie. Ek is wel een van die wat gereeld myne skoonmaak. .22 Rondes is nie altyd van die skoonstes nie en dit kan op die lang termyn drama veroorsaak. Maak maar net gereeld met iets soos Gunk-out of Carberator cleaner skoon. Jy sal nie spyt wees oor n Ruger nie veral as ek so lees oor die manne se akkuraadheid in .22 met ander kalibers!
Groetnis
Die Mes

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
Ek is meer as gelukkig met my 10/22 die fabrieks magsyn is puik en gee nooit probleme nie daar is n magdom after market magsyne op die mark party goed en ander minder goed die geweer die beste .22 ooit gemaak
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
Jy kan maar koop kan net se my has never missed n beat een va die beste .22 op die mark.
Beretta
Beretta
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
Baretta/Remington
Dink julle nie maar dit is tyd om julle profiel name te verander na Ruger1 en Ruger2 toe nie!
Groetnis
Pappa Ruger
Dink julle nie maar dit is tyd om julle profiel name te verander na Ruger1 en Ruger2 toe nie!
Groetnis
Pappa Ruger
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
Oom Ruger
Dink nie dit is n slegte voorstel nie
Groete
Ruger 10/22

Dink nie dit is n slegte voorstel nie
Groete
Ruger 10/22
- Vurkster
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Mon Jul 11, 2011 9:07 am
Re: Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
Bakgat julle...dankie vir die insette!
.22-250 rem. Ruger M77 mark II
.308 win. CZ mod 550 lux
.308 win. CZ mod 550 lux
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
Wat is die wetlike vereistes om 'n 10/22 te lisensieer?
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ruger .22 LR Rotary magazine 10/22
Ek het die rotary mag op my bolt action 17hmr ruger.Hy werk perfek.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?