7mm rem mag reloading
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Al die gepraatvan swap na die 168gr Bergers het my steeds beet, maar kyk hoe loop my 150gr Nosler BT en hulle vat die bokke se ID's heel mooi af.
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure167.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure171.jpg[/img]
Ek gaan seker volgende Bergers koop, maar ek wil dit hier stel dit is agv gropes druk.....

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Tau
Ek stem saam dat die 150 BT's baie akkuraat is. Net jammer mens kan nie op die lyf skiet met hulle nie.
Die ander dag koedoe op 400m plus geskiet op die blad maar steeds was daar baie skade. Moes baie bloed weg sny op blaaie en ribbes.
Verder like ek daai BT's stukkend. Selfs my 7x57 skiet goed met die 120gr BT's.
Groete

Shoot more, shoot more often!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Ralph ek skiet baie springbokke net agter die blad dan harloop hulle deur soos 'n solid smaak dit my.
Op Eland , BWB , en Gemsbok het hulle helemal deur geloop op die bald of tot onder die vel aan die anderkant. Ek skiet nie so ver soos die ander manne nie my vermoe is nie daar vir eerste skote oor 200 m nie.
Ek het gister weer gaan oefen met my gewere en my 7mm met die 150gr kan ek heeldag skiet.
MAAR steeds voel ek ek wil die 168gr Bergers laai net omdat ek die Jaracal manne se raad glo.
Op Eland , BWB , en Gemsbok het hulle helemal deur geloop op die bald of tot onder die vel aan die anderkant. Ek skiet nie so ver soos die ander manne nie my vermoe is nie daar vir eerste skote oor 200 m nie.
Ek het gister weer gaan oefen met my gewere en my 7mm met die 150gr kan ek heeldag skiet.
MAAR steeds voel ek ek wil die 168gr Bergers laai net omdat ek die Jaracal manne se raad glo.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Kiekies gevind Ralph.
150gr BT op BWB en Eland koeie patrone net onder vel aan die anderkant gevind skade nie te rof nie. skote net agter die blad ek skiet nie vir die knoppe met die BT's nie.
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure050.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e003-1.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e001-1.jpg[/img]
As jy mooi kyk kan jy sien die patroon het deur die link blad been gegaan is van regterkant geskiet.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e008-1.jpg[/img]
Hierdie reuse SWB.........het ek reg van voor in die kuiltjie geskiet. Die dier se hart het ontplof. Vleiskad was bietjie rof aangesien die koel linkerboud sleg gemors het van binne .Oja voor julle wonder die boer het gevra ons moet die jong SWB skiet hulle het die vleis gehou.

Last edited by tau on Thu Jun 14, 2012 4:04 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Hallo Manne
Ek gebruik net 150gr Barnes TSX boat tail koeels in my 7mm Rem Mag. Ek skiet julle teen 2970ft/sek uit my 24 duim loop met n lading van 66,2gr S385. Die jump is 0,8mm en dit is met CCI200 primers. Ek gebruik nie Magnum primers in die 7mm Rem Mag of in die 300 Win Mag nie. S385 is n rapsie te vinnig in beide kalibers en dus is dopfulling nie uitstekend nie en magnum primers vererger die situasie. Deur swaarder koeels te gebruik maak jy dopfulling nog n groter kopseer.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Wouter
Wat dink jy van die volgende:
139gr hornady gmx
S365 met winchester magnum primer
Ek wil dit probeer in my 7rem mag om die vleisskade te verminder op bladskote.
Groete
Ralph
Wat dink jy van die volgende:
139gr hornady gmx
S365 met winchester magnum primer
Ek wil dit probeer in my 7rem mag om die vleisskade te verminder op bladskote.
Groete
Ralph
Shoot more, shoot more often!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Ralph
Ek het ook heelwat toetse gedoen in die 7mm Rem Mag en ek voel 150gr koeels is die beste kompromie as n mens spoed, BC, trajek ens in ag neem. Ek sal nie ligter as dit in elk geval in die kaliber gaan nie. n Klomp ander manne hier het dit ook bevestig. As jy wil wegkom met minder vleisskade gaan jy ver soek om mono's te klop. Jy is klaar op die regte pad maar gaan swaarder en probeer S385 en standaard primers.
Groetnis
Wouter
Ek het ook heelwat toetse gedoen in die 7mm Rem Mag en ek voel 150gr koeels is die beste kompromie as n mens spoed, BC, trajek ens in ag neem. Ek sal nie ligter as dit in elk geval in die kaliber gaan nie. n Klomp ander manne hier het dit ook bevestig. As jy wil wegkom met minder vleisskade gaan jy ver soek om mono's te klop. Jy is klaar op die regte pad maar gaan swaarder en probeer S385 en standaard primers.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Dankie Wouter.
Ek kon nog net Barnes sien wat 150gr monolistiese koeels maak.
Enige ander wat ek dalk gemis het?
Ralph
Ek kon nog net Barnes sien wat 150gr monolistiese koeels maak.
Enige ander wat ek dalk gemis het?
Ralph
Shoot more, shoot more often!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Ralph
Jy is reg die keuse is maar min. Nosler maak die E-Tip en GS Custom het ook n 150gr koeel. Verder is dit maar net Barnes wat maar in elk geval my eerste keuse is. As jy n lading wel wil he op die Hornady skree maar dan kyk ons.
Groetnis
Wouter
Jy is reg die keuse is maar min. Nosler maak die E-Tip en GS Custom het ook n 150gr koeel. Verder is dit maar net Barnes wat maar in elk geval my eerste keuse is. As jy n lading wel wil he op die Hornady skree maar dan kyk ons.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Dankie Wouter
Ek skree sodra ek klaar geshop het.
Groete
Ralph
Ek skree sodra ek klaar geshop het.
Groete
Ralph
Shoot more, shoot more often!
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Hi Wouter
Sal 365 werk met barnes 150gr ttsx?
Het jy dalk ladings wat ek kan op werk?
Ralph
Sal 365 werk met barnes 150gr ttsx?
Het jy dalk ladings wat ek kan op werk?
Ralph
Shoot more, shoot more often!
-
Biltongjagter
Re: 7mm rem mag reloading
GS Custom se swaarste (lees langste) koe?l wat hulle vervaardig vir die 7mm Rem Mag is 140gr. Slegs 7mm RM gewere met 'n spiraal lengte van 1:8" kan hierdie lengte koe?ls suksesvol stabiliseer oor normale jag afstande.
Die 130gr GSCHV is die aanbeveelde lengte koe?l vir die standaard spiraal van 1:9.5" 7mm Rem Mag gewere.
Hierdie koe?l lewer in elk geval dieselfde werkverrigting as 175gr konvensionele koe?ls en presteer puik op alle vlaktewild soorte met goeie skootplasing deur die jagter in die hart/long area van die bok.
Groete,
Koos.
Die 130gr GSCHV is die aanbeveelde lengte koe?l vir die standaard spiraal van 1:9.5" 7mm Rem Mag gewere.
Hierdie koe?l lewer in elk geval dieselfde werkverrigting as 175gr konvensionele koe?ls en presteer puik op alle vlaktewild soorte met goeie skootplasing deur die jagter in die hart/long area van die bok.
Groete,
Koos.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Ralph
S365 sal werk maar my aanbeveling bly S385. Byde se maksimum nodespoed is naby aan mekaar. Koos is reg met sy aanbeveling vir GS Custom koeels. Ek het net gekyk op QL wat se mono's is beskikbaar in 150gr en het nie in diepe gaan oplees watter een is aantebevole in die 7mm Rem Mag nie.
Groetnis
Wouter
S365 sal werk maar my aanbeveling bly S385. Byde se maksimum nodespoed is naby aan mekaar. Koos is reg met sy aanbeveling vir GS Custom koeels. Ek het net gekyk op QL wat se mono's is beskikbaar in 150gr en het nie in diepe gaan oplees watter een is aantebevole in die 7mm Rem Mag nie.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Hi Wouter
Ekt toe uit eindelik die 150gr barnes ttsx gaan skiet met my Tikka T3 7Rem mag.
Die resultaat hieronder aan. Die res daarvan is as volg:
61.2gr S385
2900+ vps
Norma dop
[img width=360 height=480]http://i1247.photobucket.com/albums/gg6 ... m150gr.jpg[/img]
Ekt toe uit eindelik die 150gr barnes ttsx gaan skiet met my Tikka T3 7Rem mag.
Die resultaat hieronder aan. Die res daarvan is as volg:
61.2gr S385
2900+ vps
Norma dop
[img width=360 height=480]http://i1247.photobucket.com/albums/gg6 ... m150gr.jpg[/img]
Shoot more, shoot more often!
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Ralf
Dit lyk bitter goed!
Groetnis
Wouter
Dit lyk bitter goed!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Mnre
Ek wil graag bietjie julle insette kry
Vriend van my koop nou 7mm Rem Mag
Sien Sierra Game King kom in 120 - 175gr hoe werk die koeels vir julle?
Ek gebruik Pro Hunter in my 303 maar nie seker hoe hulle presteer met 7mm se spoed nie
Hoor graag van die kenners
Henk

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Henk
Vergeet van konvensionele koeels in die 7mm RemMag. Vleisskade en onvoorspelde koeel optrede is aan die orde van die dag met die tipe van koeels. Ek sal as n minimum iets soos n bonded koeel aanbeveel en n mono as idiaal. Ek sal ook aanbeveel dat hy een koeel gewig kies en vertroud raak met die vlugbaan vir alle tipe jag. Iets in die 150gr klas sal baie goed werk in die kaliber.
Groetnis
Wouter
Vergeet van konvensionele koeels in die 7mm RemMag. Vleisskade en onvoorspelde koeel optrede is aan die orde van die dag met die tipe van koeels. Ek sal as n minimum iets soos n bonded koeel aanbeveel en n mono as idiaal. Ek sal ook aanbeveel dat hy een koeel gewig kies en vertroud raak met die vlugbaan vir alle tipe jag. Iets in die 150gr klas sal baie goed werk in die kaliber.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 7mm rem mag reloading
Stem saam. EK het 200 Ballistic tips 150 gr gekoop en al laasjaar besluit om te skuif na 168gr Berger's as hull eop is. Wel die BT is amper op en ek gaan nou na 160gr Accubonds. As ek 150gr Accubonds kon kry sou ek hulle vat. Hoekom??? tussen al die springbokke Gemsbokke en wildebeeste en selfs 3 Elande het ek net 2 koeels gekry wat nie gedoen het wat ek verwag het nie. Die BT het baie goed doodgemaak ena altyd gepenetreer. Ek het nou nie Elande op die knoppe geskiet nie, maar agter die blad en een reg van voor.Wouter Roets wrote: Henk
Vergeet van konvensionele koeels in die 7mm RemMag. Vleisskade en onvoorspelde koeel optrede is aan die orde van die dag met die tipe van koeels. Ek sal as n minimum iets soos n bonded koeel aanbeveel en n mono as idiaal. Ek sal ook aanbeveel dat hy een koeel gewig kies en vertroud raak met die vlugbaan vir alle tipe jag. Iets in die 150gr klas sal baie goed werk in die kaliber.
Groetnis
Wouter
Ek het blesbokke geskiet vir 'n slaghuis en twee lae nekskote op plankdwars bokke is sommer dwars in die boke in(seker gedeeltes van die koeel). en het te veel vleis skade gemaak. Albei kere was die afstand onder 100m.
Die 150gr koeels skiet vanaf 50 -200m bitter naby aan mekaar en ek mik bitter min op of af. Vir iemand wat nie die wereld se top skut is nie is dit nogal lekker.
Ek gaan nou Accubonds laai net vir bietjie beter verrigting op korter afstande.