Tips vir Augustus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Tips vir Augustus
Augustus is om die draai en so ook die Wes Transvaal oefening...
Wat se Augustus tips het julle?
Klanke, taktiek ens...
Wat se Augustus tips het julle?
Klanke, taktiek ens...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Tips vir Augustus
Gerhard, it looks as if no one has tips for August. Was looking forward to getting some good tips especially seeing that I missed a long range shot and asked for help on what I should do. How long before going back and what calls to use.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Tips vir Augustus
Ek dink Augustus is Jakkalshuil-tyd, gegewe dat jy in of baie naby die kerngebied van 'n dominante stel jakkalse is. Inteendeel, meeste enkel jakkalsroepe kan werk, maar Jakkalshuil is maar die ou staatmaker.Wayne wrote: Gerhard, it looks as if no one has tips for August. Was looking forward to getting some good tips especially seeing that I missed a long range shot and asked for help on what I should do. How long before going back and what calls to use.
Wayne, jammer ou Taffie is nog in die moeilike tyd (sukkel maar om die ou ingeroep te kry - sien hy wys darem nou so af en toe weer o?) Hy's gewoonlik die man met die beste raad.
Ek dink jy kan daardie jakkals wat jy mis geskiet het, weer oor 'n maand probeer roep as hy jou nie geruik het nie. Al wat my pla, is dat hy redelik na aan jou windaf kant gekom het, as ek reg onthou. As hy jou beslis geruik het ook, is die veilige re?l, 3 maande. Hoe langer jy hom kans gee om te vergeet, hoe groter is die kans dat jy hom suksesvol sal inroep. Die risiko van te gou weer roep, is dat jy hom net slimmer maak en dat so 'n jakka;ls naderhand onmoontlik raak.
Mooiloop
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Tips vir Augustus
Louis, thanks for advice, yes jakkie was down wind, but far. Could have still smelt me. The biggest problem is that the farmer admitted to trying to call and shoot himself and he missed the jakkie twice about a year ago, so now I have added to that. But it now makes sense why the jakkie would not come in, but stayed a long way out.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Augustus
Ek stem saam met oom louis! Jakkals huil is nou 'n wenner!! Ek sal se bgin met jakhuil, 10 min stilte n dan kos. As niks reageer nie standaard metode.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Tips vir Augustus
Johan and Louis, you both say jakhuil, is that the same as mooihuil.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Augustus
Wayne, jakhuil is 'n aggeresiewe alleen jak roep. Mooihuil is meer 'n familie/sosiale roep.
Die stukie kom uit oom H Funk se E-boek :
"Hierdie is die tyd wat tewe dragtig is of net kleintjies kry. Beide is baie aggeresief en reageer uitstekend op jakkalsroepe. Dit is dan ook raadsaam om die gedrag uit te buit deur in hierdie tyd met 'n jakkalsroep te begin. Weer eens gebruik ek enkel jakkals roepe want dit is makliker vir twee jakkalse om een jakkals aan te durf as 'n groep".
Dit is hoekom ek hou van jakhuil in die tyd. Jy kan begin met hom en in stilte wag vir 'n tydjie, jakkies behoort dan in te kom of aggeresief reageer as jy in hul kern gebied is. Dit is nou doodmaak tyd.
Groete Johann
Die stukie kom uit oom H Funk se E-boek :
"Hierdie is die tyd wat tewe dragtig is of net kleintjies kry. Beide is baie aggeresief en reageer uitstekend op jakkalsroepe. Dit is dan ook raadsaam om die gedrag uit te buit deur in hierdie tyd met 'n jakkalsroep te begin. Weer eens gebruik ek enkel jakkals roepe want dit is makliker vir twee jakkalse om een jakkals aan te durf as 'n groep".
Dit is hoekom ek hou van jakhuil in die tyd. Jy kan begin met hom en in stilte wag vir 'n tydjie, jakkies behoort dan in te kom of aggeresief reageer as jy in hul kern gebied is. Dit is nou doodmaak tyd.
Groete Johann
25-06 Remington
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Tips vir Augustus
Johann thanks for that, I have always been nervous to start with a jackal call. Will try it and see how it goes
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Chuck
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 16, 2012 9:28 am
Re: Tips vir Augustus
Middag manne
Kan Jakkals Challenge gebruik worf i.p.v Jakkals Huil of is daar n ander soortgelyke klank? Ek het Jakkals Huil nie..
Groete,
Izak
Kan Jakkals Challenge gebruik worf i.p.v Jakkals Huil of is daar n ander soortgelyke klank? Ek het Jakkals Huil nie..
Groete,
Izak
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Tips vir Augustus
het verlede week so 60km van Schweizer af geroep. ek het ten minste 12 antwoorde gekry op my eerste roep. die manne wat hier kom skiet moet reg wees vir baie jakkalse en hoe om in hulle gebied in te beweeg. miskien iets wat die gesoute jakkals jagters nie elke dag in die vrystaat of karoo sien nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Tips vir Augustus
Chuck,
Moet jou nie blind staar op jak huil nie, enige enkel jakkals roep sal van nou af werk, party werk net beter as ander, maar dit is nie in klip geskryf nie.
Moet jou nie blind staar op jak huil nie, enige enkel jakkals roep sal van nou af werk, party werk net beter as ander, maar dit is nie in klip geskryf nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Augustus
Chuck wat Mac se is reg, daar is baie ander enkel jak klanke wat wonders sal rig soos rooi alleen, ombu aleen, jakkals alleen ens. Jakhuil is maar net vir my 'n persoontlike voorkeur omdat dit al vir my baie sukses in die verlede gegee het.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Tips vir Augustus
James dit klink nogal belowend.James wrote: het verlede week so 60km van Schweizer af geroep. ek het ten minste 12 antwoorde gekry op my eerste roep. die manne wat hier kom skiet moet reg wees vir baie jakkalse en hoe om in hulle gebied in te beweeg. miskien iets wat die gesoute jakkals jagters nie elke dag in die vrystaat of karoo sien nie.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Chuck
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 16, 2012 9:28 am
Re: Tips vir Augustus
Baie dankie Mac en Johann (weet nie is dit oom Mac en oom Johann nie
)
Sal dit gaan probeer..
Groete
Sal dit gaan probeer..
Groete
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Augustus
Glad nie oom vir my nie!
Waar is die ander manne met die tips??
Groete Johann
Waar is die ander manne met die tips??
Groete Johann
25-06 Remington
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Augustus
Lyk my die manne hou hulle tips vir hulle self tot na die Ops ... 
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Tips vir Augustus
Gerhard wrote: Lyk my die manne hou hulle tips vir hulle self tot na die Ops ...![]()
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Tips vir Augustus
Wayne, die manne het jou reeds goed geantwoord, dink ek. Omtrent Mooihuil, vir my 'n baie goeie klank wat reg deur die jaar kan werk, maar ek gebruik dit omtrent uitsluitlik nadat ek eers so tydjie kosroepe gebruik het. Of miskien net die eerste joedel van Mooihuil so in die stilte tussen 'n kosroep. Nie dat ek dink dis die enigste manier van aanwending nie, maar dis waar die waarde van Mooihuil vir my persoonlik l?.Wayne wrote: Johan and Louis, you both say jakhuil, is that the same as mooihuil.
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Tips vir Augustus
Naskrif:
Alhoewel enkel jakkalsroepe, as aanvangsroep, dodelik effektief kan wees in hierdie tyd, dink ek nie dis nodig om ons slegs teen jakkalsroepe, as aanvangs roep, blind te staar nie. Ek reken dis steeds nooit verkeerd om met 'n kosroep te begin nie. As 'n mens dink hoe gulsig vreet die werf-hond as sy kleintjies kry, moet daar 'n groot behoefte aan kos by jakkals stelle, in hierdie tyd ook wees. As die kleintjies eers geval het, raak die druk om kos in die hande te kry, net soveel ho?r.
Indien ek op die jakkalse stop of sommer naby skuif vanwaar hulle my aanhoudend antwoord, verkies ek om eers met 'n kleinerige kosroepie te begin. Jakkalshuil (hoe goed die klank nou ook is) kan 'n kwesbare, bang jakkalstefie met kleintjies, die skrik op die lyf ook jaag. Dit het al gebeur.
Daar is nooit net een tegniek wat altyd op alle jakkalse 100% presies die selfde werk nie. Soms moet jy maar so ander hasie uit die hoed ook uitruk (by wyse van spreke)
Mooiloop
Loiuis

- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Tips vir Augustus
Middag manne
Ek soek raad asb een van my werkers kom toe vandag op nes af en grawe uit 6 jonges ogies al oop ! Ek grawe nooit uit nie skiet eers reun en teef dan die jonges nou is die nes goed verwoes teen my sin, maar dis nou gedoen en ek sal moet uitgaan vanaand om te kyk of hulle wil inkom! Enige raad sal welkom wees want ek sit klaar met 30kmph wind en kapok!
Lekker dag aan almal

- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Tips vir Augustus
Francois
Wat ek al in die verlede gedoen het is om so gou moonlik verkieslik dieselfde aand te gaan roep.
As jy ingaan na staanplek gebruik jou witlig en lig so af en toe vinnig in die ronte.Moet nie baie lig nie.
Stop 400-500 meter van nes en wag 5-10 munite.Gebruik kleinjakkalsies en klein jakkies destress eers baie sag .
Roep later bietjie harder nie aanhoudend nie.Gee so 1 tot 3 minute tussen poses.
As sy kom kom sy gewoonlik baie vinnig in .Wees reg.
As n ou te lank vat na nes uitgegrawe in het hulle gewoonlik geskuif.
Dit het al vir my gewerk.Nie altyd die reun gekry nie maar wel die teef.
Hoop jy kry hulle
Groete Gous

- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Tips vir Augustus
Danki vir die raad ek is oppad uit! Klaarstroom naby outdshoorn
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Augustus
Jy moet vanaand na die nes toe gaan. Probeer naby aan hul roete paadjies na die nes toe kom. Wag eers in stilte en as niks na 10-15min gebeur nie, speel klein jak destress vir 30sec en wag in stilte vir 10min. As niks reageer herhaal. Onthou dit kan baie tydsaam wees en baie geduld is nodig.
Hoop jy kry hulle
Groete Johann
Hoop jy kry hulle
Groete Johann
25-06 Remington
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Tips vir Augustus
Francois B, ek hoop regtig nie jy het GROOT probleme nie?
My raad: Begin Mei volgende jaar (as die weer reg is), jakkalshuil vannaf die beste staanplek in die omgewing waar die gate gekry is, as hulle dan nog nie dood of oorroep is nie. Wag net geduldig (sonder om in te meng met kosroepe) en hopelik daag hulle op. Die grootste gevaar is om nou daardie jakkalse te oorroep. Span elke moontlike ander tegniek (behalwe roep) in om hulle dood te kry vir die volgende 3 maande. Hoop van harte jy kry hulle dood.
Nota: Dit is tog so uiters belangrik dat ons hierdie tyd van die jaar ons werkers mooi inlig oor die prosedure as hulle kleintjies by 'n gat opspoor. Hulle moet presies weet wat jy wil h? hulle moet doen. Indien nodig moet hulle sommer 'n toets skryf daaroor, net om seker te maak hulle verstaan die prosedure en die erns daarvan.
Die werknemer wat by my aankom met 'n klein jakkalsie wat hy uitgegrawe het of met 'n yster gevang het, is ge-"fire". Ek reken die beste prosedure is om daardie nes heeltemal uit te los en weg te bly indien 'n werker dit gewaar. Hy moenie eers naby die gate kom indien hy vermoed daar is klein jakkalsies nie. Wat hy wel moet doen is om so gou moontlik pad te gee, my so gou moontlik in die hande te kry, my dadelik in kennis te stel van sy vermoede met soveel detail as moontlik en as hy reg is, betaal ek hom vir die hele teelgat-familie plus 'n bonus.
Ek glo persoonlik dat jou kanse drasties verminder om die teelpaar in te kry, sodra jy die gate toepak of daar rond karring. Maar, dis maar my eie beskeie opinie. Sekerlik ander wat meer hieroor weet.
Sterkte