Dags? uit Bloemfontein
-
Sarge
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Jul 17, 2012 2:45 pm
Dags? uit Bloemfontein
Hi daar, my roepsein is "Sarge", dis 'n lang storie vir 'n ander dag. Ek woon in Bloemfontein en is voorgestel aan die forum deur "Jakkalsgat". Is aan die anderkant van 50 maar deur genade nog fris en uitgespaar. Alle normale man-dinge, jag,houtwerk en probeer nou die mesmaak ding. Sien uit om lekker te chat en kennis op te doen by al julle kundige mense. Groetnis vir eers. 
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Dags? uit Bloemfontein
Dagse Sarge
Welkom hier by ons, kom deel nou bietjie al daai kennis wat jy saamdra met ons en lees lekker saam hier is manne wat weet waarvan hulle praat.
Groete
Jaco
Welkom hier by ons, kom deel nou bietjie al daai kennis wat jy saamdra met ons en lees lekker saam hier is manne wat weet waarvan hulle praat.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Zack Benade
Re: Dags? uit Bloemfontein
Welkom Sarge
Jy sal dit by ons geniet.
Ek is ook van Bloem.
Groete
Zack
Jy sal dit by ons geniet.
Ek is ook van Bloem.
Groete
Zack
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Dags? uit Bloemfontein
Sarge, in die army(tempe) het ek geleer sarge is the name van n Amerikaanse hond 
sorry ek moes net daai slegte humor met jou deel. welkom hier
sorry ek moes net daai slegte humor met jou deel. welkom hier
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Dags? uit Bloemfontein
Is dit dalk "Sarge" soos in die "Sad Sack" comics ?Sarge wrote: Hi daar, my roepsein is "Sarge", dis 'n lang storie vir 'n ander dag.
Welkom hier - hier is n paar ouens met die selfde tipe"Profile" 50+ ,Jag,Mesmaak pogings - jy sal dit beslis hier geniet
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Dags? uit Bloemfontein
More more maat baie welkom bly om ook kennis te maak - die plek is n lekke kuier plek wes gewaarsku dit is verslawend.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Sarge
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Jul 17, 2012 2:45 pm
Re: Dags? uit Bloemfontein
Hi daar manne, dankie vir die welkom heet. Sarge nie "comic" nie. Dit is die troetelnaam van my jagter swaer vir my. Het uitgetree as offisier maar vir hom altyd sarge gebly. Moenie worry , ek geniet die humor van julle almal, ook maar mens ! Groetnis . Sarge
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Dags? uit Bloemfontein
Sarge,
Welkom hier. Ek is ook in koue Bloem. Geniet.
Henk
Welkom hier. Ek is ook in koue Bloem. Geniet.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Dags? uit Bloemfontein
Sarge,
Welkom. Eks ook hier vanaf die dorpie met die mooi dames

Groete
Dippies
Welkom. Eks ook hier vanaf die dorpie met die mooi dames
Groete
Dippies
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Dags? uit Bloemfontein
Welkom Sarge, hoop jy geniet dit hier saam met ons!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Dags? uit Bloemfontein
Welkom Sarge en geniet dit hier
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
