Watse mis is die?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Watse mis is die?
Die mis is in die klip holtes op twee plekke langs mekaar.Dit lyk of daar fyn hare in die mis is.
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00577.jpg[/img]
Close up 1
[img width=319 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00576.jpg[/img]
Close up 2
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00574.jpg[/img]
iPhone vir skaal
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00581.jpg[/img]
Die mis is op n hoe rots bo in die klip rant.Ek kannie spore sien nie,daar is te veel klippe.Sien ook nie klein bene ensv daar rond nie.
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00577.jpg[/img]
Close up 1
[img width=319 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00576.jpg[/img]
Close up 2
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00574.jpg[/img]
iPhone vir skaal
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00581.jpg[/img]
Die mis is op n hoe rots bo in die klip rant.Ek kannie spore sien nie,daar is te veel klippe.Sien ook nie klein bene ensv daar rond nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Watse mis is die?
G i reckon some kind of cat,but lets hear what the experts have to say, is going to be interesting to find out though,
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Watse mis is die?
Ook al sulke plekke al gekry waar dit gereeld mis. Spore was dof maar gelyk soos jakkals, maar kon nie met sekerheid se nie.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watse mis is die?
En die hare tussenin?Jan Nel (JP) wrote: Ystervark
Ek en Jason reken ook dis dalk rooikat.
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Watse mis is die?
Ek moes myself optrek om bo op daai klip te kom.Daai ystervark sal moet baie lang bene he om daar te klim.Wat van n "spotted genet"?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Watse mis is die?
Ek dink Rooikat en sy le-plek is gladnie ver vandaar.......daai lyk na een van sy uitkyk poste na n jag.
Groetnis
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Watse mis is die?
ek sou ook se rooikat
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Watse mis is die?
Gwaar het jy die mis gekry.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Watse mis is die?
Hier op my plot in Pta oos,Bronberggreen leader wrote: Gwaar het jy die mis gekry.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Watse mis is die?
Cassie die stukkie is seker nie nodig niecassie_calvinia wrote: ystervark bolie koeksisters.
HOU HOM DAAI DIKTE
Last edited by Vlakvark on Tue Jul 17, 2012 12:01 am, edited 1 time in total.


- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Watse mis is die?
Op die klip..green leader wrote: Gwaar het jy die mis gekry.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Watse mis is die?
LOL ek bedoel waar was die klippe nou eintlik.
Gwaar het jy die mis gekry.
[/quote]
Op die klip..
.......Konnie hierdie een los nie jammer

[/quote]
Gwaar het jy die mis gekry.
[/quote]
Op die klip..
[/quote]
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Watse mis is die?
Ek hoop dis die geval,Watse boek is dit?vlakvark1 wrote: Tierboskat. Ek het n boek wat daai mis mooi wys
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Watse mis is die?
Dankie!vlakvark1 wrote:''Soogdiergids van Suider-Afrika'' bl118G-force wrote:Ek hoop dis die geval,Watse boek is dit?vlakvark1 wrote: Tierboskat. Ek het n boek wat daai mis mooi wys
Ek dink ek weet nou wie se mis dit is.Die krib is naby aan waar ek die mis gekry het.
[img width=560 height=420]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 0008-1.jpg[/img]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Watse mis is die?
Lyk my dis 'n k#k boek.vlakvark1 wrote:''Soogdiergids van Suider-Afrika'' bl118G-force wrote:Ek hoop dis die geval,Watse boek is dit?vlakvark1 wrote: Tierboskat. Ek het n boek wat daai mis mooi wys
Last edited by wlm on Wed Jul 25, 2012 6:30 pm, edited 1 time in total.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Watse mis is die?
Lyk my dis 'n k#k boek.

[/quote]
Wat se kat is op die foto-kan nie mooi sien nie

[/quote]
Wat se kat is op die foto-kan nie mooi sien nie
Last edited by vlakvark1 on Wed Jul 25, 2012 7:02 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Watse mis is die?
"Wat se kat is op die foto-kan nie mooi sien nie"
Dis maklik vlakvark 1. Dis die kat wat op die klip ge@kkies het.

Dis maklik vlakvark 1. Dis die kat wat op die klip ge@kkies het.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Watse mis is die?
Ek dink dit sal interessant wees as jy n kamera gaan opsit..
Dan kan ons sommer sien wie is die skuldige wat op jou klippe nr 2 en wat sy toestand is...( hardlywig of wat ) en of hy rustig met n veraf uitdrukking in sy oe op jou klippe sy ding doen..

Dit sal baie interessant wees waaaaant ek weetnie so lekker van Tierboskat in daai wereld nie.
Groetnis
Dit sal baie interessant wees waaaaant ek weetnie so lekker van Tierboskat in daai wereld nie.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Termiet
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Fri Dec 11, 2009 12:53 pm
Re: Watse mis is die?
Hi daar, ek kom maar min op die website, maar toe ek die stuk lees moes ek maar antwoord. Ek is 'n ranger en sien die goed daagliks. Dit is mis van 'n genet of muishond spesie. Hul altwee vreet alles van muis tot voels en sal amper enige iets in die mis kry. Hul merk hul plek openlik sodat dit gesien en geruik kan word deur ander van hul soort wat in hul home range oortree. Hul bly merk op dieselfde plekke en het taamlik van die merk plekke in hul tuisgebied. Dit is juis die versameling van die mis......sodra hul daar weer verby loop ruik hul of daar enige invaders was en dan merk hul die plek opnuut sodat die reuk altyd daar bly. Met die rots in die agtergrond, gewoonlik is dit muishond wat redelik naby sy slaap plek merk en mag dalk 'n gat naby in rots he. Dit is verseker genet of muishond.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Watse mis is die?
Termiet dankie vir jou inset.Ja ek glo dis daai "large spotted genet" in die trail cam foto wat ek daar naby geneem het.Daar is wel daai rooi muishonde wat ook hier rondloop.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Watse mis is die?
Ek sal ook se dit is die grootkol muskeljaatkat. Die klein kol s'n is korter en ronder. Hulle gebruik ook latines wat hulle op wegsteek plekke maak.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)