Hello Almal
Hein kom bied n roep kursus op Saterdag 23 Januarie op Douglas aan. Dit word gehou in die Douglas Hotel se saal en begin om 09h00 tot ongeveer 19h00-20h00. Vir enige navrae kontak Carel du Toit op 082 500 6331 of vir Hein 082 494 4060.
Hier is nou ons noord-kaap formum manne se kans om die name by die gesig te kan plaas en mekaar n bietjie beter te leer ken.
groete
rooies
Noord-Kaap Roep Kursus Douglas (Bo-Karoo)
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Noord-Kaap Roep Kursus Douglas (Bo-Karoo)
Wat het van die kursus in Februarie geword? Ek het nogal reggemaak vir daai een.
Is daar slaap plek vir Vrydag en Saterdag aand op Douglas?
Robert

Oorwining deur opleiding
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Noord-Kaap Roep Kursus Douglas (Bo-Karoo)
Robert
Die Feb kursus is nog aan sover ek weet, dit word op campbell gehou. Die hotel het slaapplek en hier is heelwat gastehuise, ek wil net hoor hoeveel ouens soek plek want hier is een g/huis wat slaapplek het vir so 8-10 mense, dan kan ek bietjie onderhandel daar.
groete
rooies
Die Feb kursus is nog aan sover ek weet, dit word op campbell gehou. Die hotel het slaapplek en hier is heelwat gastehuise, ek wil net hoor hoeveel ouens soek plek want hier is een g/huis wat slaapplek het vir so 8-10 mense, dan kan ek bietjie onderhandel daar.
groete
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Noord-Kaap Roep Kursus Douglas (Bo-Karoo)
Hein/ Almal
Wel wat kan ek s? Saterdag het aan gebreek en het n paar manne voor my huis verby gery (n paar maal) net om te sien hoe lyk die jakkelse se krank in lewende lywe.
DIT IS, WAS, EN SAL NOG BAIE GES? WORD van watter onskatbare waarde n kursus is wat n mens bywoon wat deur Hein aangebied word. Die manne het verwoed aantekeninge gemaak, vrae gevra en deelgeneem aan die besprekings. Alle hoe roep en wat roep ek is so te s? ontleed en hein het sy wye kennis met almal gedeel en raad gegee, selfs die jong mannetjies is gehelp.
Toe ons plaas toe is vir die dag roep en verduidelik is hoe jy jou roep plek kies het hein ons 12 onder n doringboom en paar bosse laat sit die spitfire gaan uitsit en stelling ingeneem. Hasie het begin skree en fluisterend is ges? hy roep te sag, die wind waai te sterk, die jak gaan ons almal ruik en die manne het begin grassies kou en miere dooddruk. mooihuil speel nog toe antwoord hy skuins agter ons die horlosie wys 19h00 n bietjie aanmoediging vanaf die DR en DOEF DUP 12 min later. Hier onder die bosse sou jy se is n donderbuis tussen ons ingegooi (selfs die wat bietjie agteroorgele het in ongeloof) en almal het dieselfde uitdrukking op die gesig....wat het gebeur. Hein staan op en soos een man vlieg ons op en storm voorentoe om te gaan kyk, ek kyk vir hein en hy lag vir my. 70 M SKUINS VOOR HOM L? JAKKALS SE KIND. Dit gons soos in n byne nes om die jak en van die boere snou hom daai jou b$@(**&m toe. die tande word gekyk en hy word geslag deur die seuns.ons ry terug dorp toe en nie Flip trap briek n ent voor ons en hulle beduie na regs in die veld, 20m van ons sit twee jonges en kyk die bakkies aan Manus vlieg agterop skiet die voorste een en ander een word gestop deur daai bekende wa wa en hy val ook.
Ek quote Benman" OM DIE BESTE TE WEES INWAT JY DOEN ,MOET JY BY DIE BESTE IN JOU VELD GAAN LEER."
Hein nogmaals dankie dit word opreg waardeur en ek glo en vertrou elkeen wat daar was gaan nou toepas wat hy geleer het en net meer sukses behaal.
groete
carel

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Noord-Kaap Roep Kursus Douglas (Bo-Karoo)
Karel
Dankie, het maar self gewonder of ons daar 'n jakkals sal inkry met die hoeveelheid mense, maar het alles toe goed uitgewerk. Dankie ook vir jou reelings en ook aan die manne wat daar was.
Groete
Hein

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter