Ken Stewart punte
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Ken Stewart punte
More manne
Het iemand al met Ken Stewart se punte gejag? EK kan 190gr bonded punt kry vir my 30-06, ek kry nie Rhino's in die hande.
Sal die punte werk op Eland Koei en Gemsbok in die bosveld?
Groete
Pierre
Het iemand al met Ken Stewart se punte gejag? EK kan 190gr bonded punt kry vir my 30-06, ek kry nie Rhino's in die hande.
Sal die punte werk op Eland Koei en Gemsbok in die bosveld?
Groete
Pierre
Life's a journey, enjoy the ride!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ken Stewart punte
Stewart punte het goeie reputasie volgens my kennis en 190gr punt is voldoende vir enjinkamerskoot op die groter bokke wat jy noem. Ek het eenmaal 'n elandkoei moes volg vir 'n paar ure na sy 'n slegte skoot met 308 150gr PMP geskiet is. Selfs die' ligte koeel het dwarsdeur die borsholte gedring tot teen die vel aan die ander kant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Skier
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Fri Apr 15, 2011 11:02 am
Re: Ken Stewart punte
Pierre,
Jy kan nie verkeerd gaan met Ken Stewart se koeels nie. Ahoewel ek aanneem dat jy nie S Hi-Performer koeels gaan gebruik nie (slegs van 9.3mm en groter), is die mantels dik genoeg en lood hard genoeg om nie te veel om te klink nie, wat op die beurt baie goeie terminale effek lewer - uitstekende gewigsretensie, penetrasie, wondkanaal etc. Ek het gevind dat die koeels altyd goed omklink en terselfde tyd goed penetreer. Stewart koeels is myns insiens baie goed vergelykbaar met Woodleigh Weldcores en in die Hi-Performer konfigurasie, beslis taaier. Jy kan met goedgeplaaste skote selfs elandbulle daarmee aandurf - dit sal lyk asof hy wil water drink nadat jy hom daarmee getref het! Laai hom so teen 2300-2400 fps en jy sal sien!
Sterkte,

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Ken Stewart punte
Jy kan maar koop.
Ek het 45gr punte gekoop vir my Hornet.
Hulle gaan mooi maak.
Ek het 45gr punte gekoop vir my Hornet.
Hulle gaan mooi maak.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
Re: Ken Stewart punte
Hi Pierre
You will be very happy with his product. This was from a hunt a little while ago.
[img width=560 height=301]http://i355.photobucket.com/albums/r475 ... H_5051.jpg[/img]
[img width=560 height=361]http://i355.photobucket.com/albums/r475 ... H_5052.jpg[/img]
Both 410g "Stewart High Performance" S365 89g Norma Brass LH Bullet 92% weight retention (Buffalo) RH Bullet 95.5% weight retention(Hippo)

Sorry, should have added that, .416 Rigby.williebees wrote: the calibre please?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ken Stewart punte
Hallo Manne,
Dis 'n ou topic, maar het iemand Ken Stewart se nommer?
Soek pille vir die 9.3
Dis 'n ou topic, maar het iemand Ken Stewart se nommer?
Soek pille vir die 9.3
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Ken Stewart punte
Ek gebruik Stewart 250gr koeels in my 318 Westley Richards en dit werk uitstekend.Hy is tans besig om vir my 300 x 318 punte te maak.Ek het sy nommer maar dit is by die werk.Ek sal dit moreaand opsit.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Ken Stewart punte
Gerrie Schults van GSCustom stuur vir my n PM en berispe my oor ek praat van punte in plaas van koeels.
Ek wil dit duidelik maak dat ek nie besig is met n tegniese onderwerp nie en ek sien geen verwarring in my vraag hierbo nie. Vantevore op n ander post het ek dieselfde ondervinding gehad met Gerrie wat voel hy moet vir my vertel hoe ek moet praat en skryf.
Ek wil my standpunt duidelik maak.
Iewers op die forum is daar n post oor die korrekte benamings vir die mense wat voel dat alles moet taalkundig en wetenskaplik korrek wees. As jy ontevrede is oor ek n punt n punt noem, gaan bekla jou lot daar asb. Moet my nie PM nie
Ek praat van n punt en gaan oor n jaar nog steeds praat van n punt of n koelpunt.
Gerrie, los my uit. Jy maak my genieting van die forum minder. Daar is baie van ons wat praat van punte. aanvaar dit asb. Moet my nie PM nie. Ek stel nie belang om die punt met jou of iemand anders te redekabel nie.
Frkkie

Cradock
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ken Stewart punte
Gromit wrote:
Gerrie Schults van GSCustom stuur vir my n PM en berispe my oor ek praat van punte in plaas van koeels.
Ek ken ook daai pm kry hom ook gereeld, delete hom maar net want party mense kry nie die punt bywys genoeg van nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Ken Stewart punte
En ek dog ek is al dom wat daai PM gekry het oor my swak taal gebruik!
Die ergste is ek het die topic al 15 April 2011 oop gemaak! Kyk ek lees nou al lank hier rond en hou my uit al die fights uit, maar wragtig ek stem saam Gromit, los my uit!
Die ergste is ek het die topic al 15 April 2011 oop gemaak! Kyk ek lees nou al lank hier rond en hou my uit al die fights uit, maar wragtig ek stem saam Gromit, los my uit!
Life's a journey, enjoy the ride!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ken Stewart punte
As mens van pille praat kry jy nie sulke PMs nie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Gerard
Re: Ken Stewart punte
Die gooier gooi die ghoen na die slaner se stokke toe. Die slaner gebruik sy spaan om die ghoen te slaan maar moet sorg dat die ghoen nie direk deur een van die grasarbeiders gevang word voor dit op die grasperk gehop het nie. Die slaner moet ook sy stokke beskerm sodat die gooier nie met die ghoen sy stokke raakgooi nie. As enige van die twee gebeur, is sy slaankans verstreke. Elke groep bestaan uit 11 slaners en 11 grasarbeiders. Een grasarbeider tree op as gooier en 9 slaners rus op hulle louere, terwyl twee slaners optree. Twee teen 11 is onregverdig, maar nouja.
Klink simpel n
Klink simpel n
Last edited by Gerard on Mon Jul 23, 2012 6:57 pm, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Ken Stewart punte
Gromit
Jy kon dit nie beter gestel het nie
Beretta
Jy kon dit nie beter gestel het nie
Beretta
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Ken Stewart punte
Die skieter gooi die 180gr punt met een helse spoed na die draaihoring bok die draaihoring bok glo nie aan wat te lese is op die forumpie nie en omdat die punt nie voldoen aan sekere skieters se standaardtjie nie en hardloop die draaihorinkie toe weg. Toe kom die groot skieter en seg dat as die punt 2 malletjie die helse spoed gegooi sou word sou die punt die draaihoring doodmaak.
Simple en maklik.
Terug op die vraag Ken Stewart is al jare lank in die bedryf praat met hom en probeer hulle.
Simple en maklik.
Terug op die vraag Ken Stewart is al jare lank in die bedryf praat met hom en probeer hulle.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Ken Stewart punte
Ons ghoen gooiers en spaan slaners het darem die Brits praters lekker op hul @#$% laat kry vandag !!!
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Ken Stewart punte
Boys boys
Daar is 'n plek spesiaal geskep vir die sake. Hou asb daar by en moet asb nie die forum vir mekaar versuur nie
Daar is 'n plek spesiaal geskep vir die sake. Hou asb daar by en moet asb nie die forum vir mekaar versuur nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]