Rudolph Optics
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Rudolph Optics
Baie geluk aan Rudolph met die uitslae wat die twee met julle produk gekry het! Borg julle hulle, of is dit maar toevallig dat hulle albei die Rudolph teleskope gebruik het?
Veiligheid eerste manne!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rudolph Optics
Baie geluk
Dit is voorwaar n groot prestasie vir jou en jou scopes. Ek wil graag hoor die T3 recticle wat hulle se by die tactical scopes gebruik word hoe hulle lyk ek het nou op jou webadres gaan kyk maar sien net die TM en Ts daar.
Wonder maar net.
Weereens baie geluk aan jou en die span.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rudolph Optics
Pierre,
Hennie werk by S&O, so ek neem aan hy word geborg.
Natalie het met daardie Howa van Hennie geskiet as ek die foto so kyk.
Hennie werk by S&O, so ek neem aan hy word geborg.
Natalie het met daardie Howa van Hennie geskiet as ek die foto so kyk.
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Rudolph Optics
Dankie Geno.Geno wrote: Pierre,
Hennie werk by S&O, so ek neem aan hy word geborg.
Natalie het met daardie Howa van Hennie geskiet as ek die foto so kyk.
Veiligheid eerste manne!
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rudolph Optics
Ek wil ook net se daai scopes wat hulle mee geskiet het, het ek mooi bekyk en ek wil jou se Rudolph jy het iets reggedoen.
I love that scope. Die recticle is fyn maar helder en die lense is baie helder.
Geluk Hennie en Nat's
Dit was Natali se eerste veld skiet en sy het gatgeskop.
Hennie het 'n voltal geskiet mooi julle.
I love that scope. Die recticle is fyn maar helder en die lense is baie helder.
Geluk Hennie en Nat's
Dit was Natali se eerste veld skiet en sy het gatgeskop.
Hennie het 'n voltal geskiet mooi julle.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rudolph Optics
Ja-nee, Hennie en Nats verstaan hoe om 'n geweer te dryf. Dit wys mens watse goeie oefening windbuks-skiet is!
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Rudolph Optics
Ek het onlangs Hennie se gun gekyk.Baie baie mooi en daai Rudolf scope is nog mooier!Geluk julle twee.
Ek dink amper hul het altwee gewere gekry as borg maar kan verkeerd wees.
Mooi gedoen julle twee.
Ek dink amper hul het altwee gewere gekry as borg maar kan verkeerd wees.
Mooi gedoen julle twee.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rudolph Optics
Nats en Hennie skiet met hul eie gewere. Ek se mos al lankal, as jy jou skiet dramaties wil verbeter, kry vir jou n ordentlikke PCP luggeweer en skiet in die veldteiken kompetisies. Hoe dink julle bly ek op my ouderdom nog kompeterend teen die jong manne?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Rudolph Optics
Daar stem ek saam.Nats en Hennie is altwee Protea skuts met airrifle Field Target.Piet Breedt wrote: Nats en Hennie skiet met hul eie gewere. Ek se mos al lankal, as jy jou skiet dramaties wil verbeter, kry vir jou n ordentlikke PCP luggeweer en skiet in die veldteiken kompetisies. Hoe dink julle bly ek op my ouderdom nog kompeterend teen die jong manne?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rudolph Optics
Rudolph Optics wrote: maar hulle het hulle eie Howa gewere aangeskaf!
Wie wonder nog of Howa kan of nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rudolph Optics
Daar is net een Wa--- en dit is 'n Howa.

-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Rudolph Optics
... en een scope, 'n Rudolph!!!!
Rudolph, 'n vrind van my is in die proses om vir hom 'n Howa 30-06 aan te skaf - hy soek nou met alle mag scope. Kan jy bietjie pryse PM. Die man kyk na +-50mm lens teleskoop met nie te veel tieralanteintjies nie. Wil hom hoofsaaklik in die dag gebruik en hy is 'n 2-3 keer 'n jaar jagter.
Hoop jy kan help.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Rudolph Optics
Blok en Dweetster,
Die Howas mag maar, my meisiekind van 14 jaar het op hierdie selfde Limpopo ope ook 780 geskiet met haar eerste kompetisie met haar .243 Howa. Net uitgetel op die V-kolle teen Natali. (Hoewel Bianca as Junior ingeskryf het.)
Jy kan nie fout maak met die Howa nie - wonder watter persentasie van skuts hulle gebruik op die jaggeweer kompetisies. Ek weet Piet Breedt se Broughton loop is ook op 'n Howa aksie gemonteer.
Mooiloop.
Die Howas mag maar, my meisiekind van 14 jaar het op hierdie selfde Limpopo ope ook 780 geskiet met haar eerste kompetisie met haar .243 Howa. Net uitgetel op die V-kolle teen Natali. (Hoewel Bianca as Junior ingeskryf het.)
Jy kan nie fout maak met die Howa nie - wonder watter persentasie van skuts hulle gebruik op die jaggeweer kompetisies. Ek weet Piet Breedt se Broughton loop is ook op 'n Howa aksie gemonteer.
Mooiloop.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rudolph Optics
Biltong,
Jy is reg, Bianca het vrek goed geskiet baie geluk aan haar.Ek sien baie talent ook maar nie net die gun nie.
Sy het baie manne uitgestof.
en sy is net 14.
,baie mooi.
Jy is reg, Bianca het vrek goed geskiet baie geluk aan haar.Ek sien baie talent ook maar nie net die gun nie.
Sy het baie manne uitgestof.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Rudolph Optics
Ja eks baie trots, moet darem so bietjie spog.
Sy't my ook uitgestof.

Ek sal nou bietjie meer moet konsentreer op my eie skiet ook.
Sy't my ook uitgestof.
Ek sal nou bietjie meer moet konsentreer op my eie skiet ook.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rudolph Optics
Biltong, jy kan bitter trots voel op jou meisiekind. Sy gaan nog baie v?r kom met haar skiet. Sy het die regte temperament, en is baie eiwerig om te leer. Sy het verlede jaar ook die junior, en as ek reg onthou, die dames afdeling by die Limpop skiet gewen.
Baie mooi Bianca
(Sy het dieselfde telling as ek geskiet Saterdag)
Baie mooi Bianca
(Sy het dieselfde telling as ek geskiet Saterdag)
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Rudolph Optics
Dankie Piet vir die mooi woorde.
Ons moet nog gesels oor die luggeweer skiet. Klink baie lekker, veral vir die kinders, en ek sien hier is 'n aktiewe klub hier by ons in Wonderboom.
Groete
Wicus.
Ons moet nog gesels oor die luggeweer skiet. Klink baie lekker, veral vir die kinders, en ek sien hier is 'n aktiewe klub hier by ons in Wonderboom.
Groete
Wicus.