Zebra Hings met my nuwe roer!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Vlakvark wrote: MMMMMMMM Wonder of daai girl ook 'n ietsie gevat het
Nee ek was nie op die trip saam om n ietsie te gee nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Die agtergrond Blok, deffenetief die agtergrond...!BLOK wrote: Ek weet nie wat maak die een span beter as die ander span
[img width=390 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 7970_n.jpg[/img]
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Ou stoetramBLOK wrote:Vlakvark wrote: MMMMMMMM Wonder of daai girl ook 'n ietsie gevat het
Nee ek was nie op die trip saam om n ietsie te gee nie. hahaha
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
tau wrote:
Ou stoetram
Nie n stoetram nie, net n etiese jagter wat nie meer skiet as wat ek voor plek in die yskas het nie. hahaha
Ek kon seker maar oneties gewees het en saamgegaan het en haar gekwes het.
Punt bly staan oor die foto kan baie grappies maak maar oor die arme jong seuns se foto was daar uitgevaar, ek dink ons suidafrikaners is heeltemal oorsensitief hieroor. Nie in een van die ander lande waar gejag word gee mede jagters mekaar soveel gas oor etiek nie. Die ausies, amerikaners al die ander lande jag en daar is net soveel onetiese fotos en videos by hulle maar nooit sien mens dat mede jagters mekaar aanvat nie.
Vat nou maar hoeveel keer het vlakvark nie al vertel van die vleis wat netso in die veld gelos word nie, gaan kyk ook die ausie cull videos van beeste en donkies, of in amerika waar selfs merino skape geskiet word. Niemand gee mekaar opdraande nie.
Ja daar is plekke en dinge wat heeltemal oneties is maar vir die meerderheid fotos dink ek baie van ons oorreageer. Om met n hoed of bril op jou kop te sit as jy n foto van n dier neem beterken nie jy het nie respek nie. As al die bloed nie van die gesig afgevee is beteken dit nie daar is nie respek nie. As die dier nie op die foto nie meer natuurlik en lewend is nie beteken dit nie daar is nie respek nie.
Kyk maar weer mooi na die skaap foto, daai skaap le wraggies in n onvanpas posisie, sy gesig is vol bloed, jagters het brille en hoedens op. Wat is so verkeerd.
As die selfde foto hier geneem was met suidafrikaners kan ek julle belowe was die herrie weer los.
Newat manne kom ons los mekaar uit oor die etiek ding, sorg dat in jou hart jy voel jy dit reg doen en hou op om mekaar aan te vat so doen ons meer skade as goed.
Last edited by BLOK on Mon Jul 23, 2012 4:04 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hoookaaaiii Manne, dis ek wat daai donkie geskiet het (2de van regs).
Laat ek die storie vertel voor ek in die moeilikheid is of my gewere gevat word
!
Die donkie is al 3 jaar terug geskiet op n plaas op Ellisras, en ek het hom geskiet omdat die EIENAAR van die plaas my gevra het om hom te skiet!
Ek en my jag pelle het gedink dis n moerse grap om n fototjie te vat by die donkie omdat daar bitter min manne is wat die kans sal kry om so foto te neem.
Die glase op die foto is ook net gekskeurdery gewees JUIS omdat die foto by n Donkie geneem is.
Ek weet party sal dit nie sien as n grap nie, maar soos ek se die foto is al 3 jag seisoene terug geneem en het die foto die jaar eers as "Klipdrift Kudu" opgeduik. Nie ek of my vriende weet hoe dit gebeur het nie, een van ons het die foto seker vir n ander pel gestuur en toe begin die storie......
Hys ook onder n email "brannewyn het nie brieke nie"
Soos ek se dit was nie ons intensie om n email na honderde mense te stuur nie maar dit het gebeur.
(Donkie) Groete
Carel

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Blok, ek stem 100% met jou saam! Ons jagters doen sommer die groenes se werk vir hulle! Ons is veronderstel om saam te staan, maar ons gee mekaar soveel gas, dat die groenes net kan terugsit en op ons argumente kan voortborduur!
CarelG, wys jou net hoe 'n storie 'n stertjie kan kry... Laat my dink aan die foto wat op facebook baie aandag en kommentaar gekry het. Dis die een waar die wit laaitie op sy een knie sit met die geweer in die hande en daar l? 'n swart laaitie plat op sy maag voor hom.
Die ou wat die foto versprei het, het dit egter goedgedink om net hierdie foto te versprei, wat uit die aard van die saak, gaan dit baie meer sensasie veroorsaak!
Wat hy, en almal wat heel eerste die 3de mag en Afrikaner rassiste beskuldig het, nie geweet het nie, is dat daar eerste 'n foto geneem is waar die swart laaitie met die geweer oor die wit laaitie staan en dat die twee eintlik dik pelle is en alles saamdoen. Gelukkig het die swart laaitie se ouers die situasie reggestel! Wys jou nou maar net hoe vinnig mense hulle eie afleidings maak!

Aim small, miss small
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Blok ek stem saam met jou. Kyk na die fotos dis wat weg gegooi was die naweek nie een nek is gevat nie. Ek moet vir jou se 3 jaar terug toe ek saam met die manne begin jag het,het hulle net die boude en dalk die back straps gevat en die res weg gegooi. hulle het nie eers die bok se pens uit gehaal nie net die boude en straps uit gesny met haare en al. by die huis het hulle dan die vel verwyder
Nou vat hulle ook die voor been en die lieste vir kook en pie vleis en hulle maak al hulle eie biltong
maar die nek en res is nogsteeds DOG MEAT
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF6030.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF6029.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 6015-1.jpg[/img]
Ons het 13 bokke geskiet tussen 3 manne ek het my nekke gevat en hulle deur die bandsaag gedruk vir potjie of sop, voor ek die saag gehad het ,het ek net altyd die vleis uit die nek gesny vir kook.
Nou vat hulle ook die voor been en die lieste vir kook en pie vleis en hulle maak al hulle eie biltong
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF6030.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF6029.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 6015-1.jpg[/img]
Ons het 13 bokke geskiet tussen 3 manne ek het my nekke gevat en hulle deur die bandsaag gedruk vir potjie of sop, voor ek die saag gehad het ,het ek net altyd die vleis uit die nek gesny vir kook.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Mooi gedoen met daai opleiding daar onder.
Soos jy se nie eers die helde word daar benut nie en niemand kerm oor eties of oneties nie. Kan jy jou indunk as ek hier op n plaas moet jag en net die boude blaai en backstraps vat en die res daar in die veld los. Ek belowe jou ek sal nooit die einde hoor nie, en my naam sal baie ver sleg gemaak word.
Laat n mens wonder ne.
Soos jy se nie eers die helde word daar benut nie en niemand kerm oor eties of oneties nie. Kan jy jou indunk as ek hier op n plaas moet jag en net die boude blaai en backstraps vat en die res daar in die veld los. Ek belowe jou ek sal nooit die einde hoor nie, en my naam sal baie ver sleg gemaak word.
Laat n mens wonder ne.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Wraggies en asof die skaap nou nie erg genoeg was nie staan en skiet sy toe nou n bok ook.
[img width=320 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 2281_n.jpg[/img]
[img width=320 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 2281_n.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Jis kerels, ek wil nou nie snaaks wees nie, maar die topic gaan oor 'n Zebra en nie oor donkies, boerbokke en blondines nie... 
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Ek reken die manne skuld jou elkeen 'n koue een HennieHartskoot Hennie wrote: Jis kerels, ek wil nou nie snaaks wees nie, maar die topic gaan oor 'n Zebra en nie oor donkies, boerbokke en blondines nie...![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hahahaha, dit klink vir my soos 'n plan!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hahaha
Aag skies man Henie! Ek is seker maar die groot skuldage, jy moet maar se waar en wanneer sal baie graag saam jou wil kuier, dink noggal dit behoort n lekker lang aand te word as ek sien hoeveel skuld jou.hahaha
Skuus man.
Aag skies man Henie! Ek is seker maar die groot skuldage, jy moet maar se waar en wanneer sal baie graag saam jou wil kuier, dink noggal dit behoort n lekker lang aand te word as ek sien hoeveel skuld jou.hahaha
Skuus man.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Eina Blok, die bank maak eers vieruur toe. Seker daar's 'n man agter 'n GROOT tafel wat sal kan helpBLOK wrote: Hahaha