Rooibok ooi het horings.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Rooibok ooi het horings.
Het net gewonder of iemand dit al gesien het. Die foto het ek geneem toe ek in die Wiltuin was,en gewonder of iemand weet wat veroorsaak dit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Daar loop vir jare al so 'n ooi op 'n pel van my se plaas.
Dis 'n redelike skaars verskeinsel.
Dis 'n redelike skaars verskeinsel.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Kan moontlik n ram wees wat op n jong ouderdom skade gekry het op sy balsak, maw gekastreer was. Het al voorheen gesien by springbokke op die plaas dat as hulle kastreer word kry hulle horings soos n springbok ooi.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Wil net bevestig dit is 'n ooi sy het die nodige kenmerke gehad. (jy weet wat)
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Rooibok ooi het horings.
Dweetster
Die ingelse se call a spade a spade. Jy het my nou laat dink aan 'n pel van my Fanie wel hy trek AUS toe en daar kan die Ausies nie Fanie se nie. Hulle spreek dit toe Fanny uit selfde as wat jy nou wou se, wel hy het nou maar eerder die naam steve ge-adopt. So nou ken die Ausies hom as Steve Maar onder die ingeligtes weet jy nou seker wat ons vir Fanny noem

Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Ek het so drie jaar terug een geskiet op n jagplaas! Ongelukkig is my fotos verlore toe my rekenaar die gees gegee het sal bietjie kyk wat ek kan opspoor.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Neef, was daai meisie se foto nie in `n uitgawe van Man/Magnum nie?Rasmus wrote: Ek het so drie jaar terug een geskiet op n jagplaas! Ongelukkig is my fotos verlore toe my rekenaar die gees gegee het sal bietjie kyk wat ek kan opspoor.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Rooibok ooi het horings.
Ek het al Koedoe Koei fotos gesien met horings op in Namibia. Daar hang 'n stel in Maltahohe hotel ook.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
45-70 Jys reg hy was. Sal bietjie gaan loer
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Pel van my het so ooi by Tabalje safaris geskiet. Die horings het dieselfde vorm gehad.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Caster Simenya??

Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Cobb
There is no such word in Pedi het julias mos gese

Beretta
There is no such word in Pedi het julias mos gese
Beretta
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Ok dan, haar "Simenya"
"Caster" is hy dan sonder 'n horing of is hare met horings.
Nou is ek deurmekaar.
Kan dit geneties wees? Ek praat van die bok.
"Caster" is hy dan sonder 'n horing of is hare met horings.
Nou is ek deurmekaar.
Kan dit geneties wees? Ek praat van die bok.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
Wil jy met hulle begin teel, baie geld in sulke genetiese afwykings. Nuwe rooibok spesie waar die ooie ook horings het.Dweetster wrote:
Kan dit geneties wees? Ek praat van die bok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rooibok ooi het horings.
As ek weet daar is net een skiet ek hom. As wat sal jy dit regestreer? Dink net 'n wereld record met jou naam onder en daar is geen bok om dit te breek nie.