Bargain Swarovski's

Post Reply
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Bargain Swarovski's

Post by kopskoot »

Manne

Ek het twee "Splinternuwe"  Swarovski Z5 3.5 - 18 x 44 teleskope, met Plex kruishare wat ek wil verkoop.

Ek het die twee teleskope laasjaar (2011) in New York by B&H gekoop, maar verkies nou die BRH reticle's.

Een van hulle is nog nooit op 'n geweer gemount nie, die ander het ek laasweek (24 Junie) op my nuwe 243 gemount. Het 18 skote geskiet.

Ek het eers besluit om die kruishare in Oostenryk te laat vervang, maar na 'n gesprek met Koos Barnard vanoggend, het ek besluit om hulle eerder te verkoop en nuwes te koop.

Koos het ook aan my verduidelik, dat die teleskope nogsteeds 'n 10jaar internasionale waarborg het, maar dat Wylo,die SA agente, 'n R1500 hanterings fooi sal vra, indien daar eendag iets verkeerd sou gaan.Waarna Wylo hom dan Oostenryk toe sal stuur, net soos enige ander Swarovski wat in SA gekoop is.

Pryse by winkels is as volg  S&O          R15 999 (voor bietjie afslag)
                                            Optic int    R14900
                                            Zimbi          R14995
                                            Cabella's    $1499 + $60 posgeld @R8,30 = R12939
                                            B&H            $1495 @R8,30 + $60 posgeld= R12906


So hier is die deal R13 000
PM my asb as jy belangstel.of bel 083 310 5110

Groete
Last edited by kopskoot on Wed Jul 04, 2012 12:57 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Bargain Swarovski's

Post by kopskoot »

Daar's nog een oor!
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Bargain Swarovski's

Post by Eugene »

kopskoot wrote: Daar's nog een oor!
Het my pel van Potch, Ian Delport jou al gebel?

As hy nie het nie, gaan ek sy O skop!
Aim small, miss small
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Bargain Swarovski's

Post by kopskoot »

Eugene

Nee nog nie.

vrede
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Post Reply