Herlaai = "Black Magic" ???

Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Ralph »

Hi Arnold

Hoop jy kan my ook bietjie van jou magic verskaf.

Geweer:  Tikka T3 in 7mm Rem Mag
Loop:      23 duim
Twist:      1 : 9.5
Dop:        Norma met 87.9gr kapasiteit
Poeier:    S 365
Punt:        1. 150gr Nosler Balistic Tip (TPL 85.35mm)
                2. 150gr Siera MK (TPL 84.10mm )

Groete
Ralph
Shoot more, shoot more often!
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by FrancoisN »

Hi Arnold

Kan jy my ook dalk help.
300H&H 180gr Sierra Gamekings kode 2160 en 155gr Sierra Matchking kode 2155 en laastens 125gr Nosler Ballistic tip kode 30125
Norma doppe met 89.8gr h2o dopkappasiteit.
26" loop
1:10 twist
CCI 250
Dryfmiddel S 365 of S 385
TPL vir 180gr = 96.41mm en 155gr= 95.9mm en 125gr =97.9mm
Magasyn tpl 91mm
Die 180gr sal in die magasyn moet kan pas maar die ander 2 kan ek enkelskoot skiet.

Dankie
Last edited by FrancoisN on Mon Feb 21, 2011 1:03 pm, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Harris30-06 wrote: hi arnold! kan jy vir my die volgende check?
243 win
s365
100gr speer grand slam
winchester doppe( het nie h2o capacity nie)
tpl-67.4mm
22 duim loop

groete

nico
Probeer hier naby 42.9gr S365. dit is baie naby aan maks, so werk maar op soontoe. Kyk eerder dat jou spoed 2970 fps bereik as daar nie druk tekens is nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Ralph wrote: Hi Arnold

Hoop jy kan my ook bietjie van jou magic verskaf.

Geweer:  Tikka T3 in 7mm Rem Mag
Loop:       23 duim
Twist:       1 : 9.5
Dop:         Norma met 87.9gr kapasiteit
Poeier:     S 365
Punt:        1. 150gr Nosler Balistic Tip (TPL 85.35mm) ~ 65.9 gr S365 vir so 3000 fps
                 2. 150gr Siera MK (TPL 84.10mm ) ~  66.1 gr S365 vir so 3010 fps

Groete
Ralph

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Vatsokatvis wrote: Hi Arnold

Kan jy my ook dalk help.
300H&H 180gr Sierra Gamekings kode 2160 en 155gr Sierra Matchking kode 2155 en laastens 125gr Nosler Ballistic tip kode 30125
Norma doppe met 89.8gr h2o dopkappasiteit.
26" loop
1:10 twist
CCI 250
Dryfmiddel S 365 of S 385
TPL vir 180gr = 96.41mm en 155gr= 95.9mm en 125gr =97.9mm
Magasyn tpl 91mm
Die 180gr sal in die magasyn moet kan pas maar die ander 2 kan ek enkelskoot skiet.

Dankie
180gr Sierra Gamekings, TPL 90.93 mm, 66 gr S365, 2888 fps
155gr Sierra Matchking, TPL 89.08 mm, 71.6 gr S365, 3191 fps 
125gr Nosler Ballistic, TPL 88.9 mm, 75.3 gr S365, 3479 fps 


Weereens, werk op na alle ladings. Ek vat geen verantwoordelikheid nie !!!
Last edited by Arnold on Mon Feb 21, 2011 8:55 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Nico Harris »

Thanx arnold!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Nico Harris »

Arnold kan jy vir my n lading gee as die tpl 66,4mm ok is asb? Jammer ek is lastig! Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Nico Harris »

Arnold alweer ek!
303
150gr speer
pmp doppe
20 duim loop
s335
tpl-72.9mm

groete

nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Harris30-06 wrote: Arnold kan jy vir my n lading gee as die tpl 66,4mm ok is asb? Jammer ek is lastig! Nico
Laai tot omtrent dieselfde spoed.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Harris30-06 wrote: Arnold alweer ek!
303
150gr speer
pmp doppe
20 duim loop
s335
tpl-72.9mm

groete

nico
Werk op na 41.1 gr S335 vir so 2520 fps
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Vir die ouens wat nou nog nie weet hoe die ding werk nie ... lees gerus hier hoe die dinge werk en hoe jy self Quickload kan gebruik om jou optimale lading te vind.
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Ralph »

Arnold wrote:
Ralph wrote: Hi Arnold

Hoop jy kan my ook bietjie van jou magic verskaf.

Geweer:  Tikka T3 in 7mm Rem Mag
Loop:       23 duim
Twist:       1 : 9.5
Dop:         Norma met 87.9gr kapasiteit
Poeier:     S 365
Punt:        1. 150gr Nosler Balistic Tip (TPL 85.35mm) ~ 65.9 gr S365 vir so 3000 fps
                 2. 150gr Siera MK (TPL 84.10mm ) ~  66.1 gr S365 vir so 3010 fps

Groete
Ralph

[/quo

Hi Arnold
Dankie vir jou moeite.

Groete
Ralph]
Shoot more, shoot more often!
bullseye

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by bullseye »

HALLO ARNOLD

KAN JY MY HELP ASSEBLIEF? EK HET N 22-250 ,MET DIE EERSTE LOOP HET DIE GEWEER GOED GEWERK MET S335 KRUIT.EK HET NOU N NUWE LOOP OP WAT NIE LEKKER WERK MET S335 KRUIT NIE. SLOT MAAK MOELIK OOP, IS BAIE SENSITIEF. EK MAAK TOE N ANDER TOETS EK VAT S355 KRUIT, DIT WERK FANTASTIES MY SPOED IS DIESELFDE EN EK HET GEEN DRUK PROBLEME NIE.NOU HET EK JOU BLACK-MAGIC NODIG OM BESTE LADING TE KRY. HIER VOLG HUIDIGE RESEP.

KALIBER-22-250
SIERRA BLITSKING 55GR NO1455
NORMA DOPPE
24 DUIM LOOP
S355
TPL= 2.505
H2O = 45.5GR

BAIE DANKIE WAARDEER.
BEN.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

BEN BRAND wrote: HALLO ARNOLD

KAN JY MY HELP ASSEBLIEF? EK HET N 22-250 ,MET DIE EERSTE LOOP HET DIE GEWEER GOED GEWERK MET S335 KRUIT.EK HET NOU N NUWE LOOP OP WAT NIE LEKKER WERK MET S335 KRUIT NIE. SLOT MAAK MOELIK OOP, IS BAIE SENSITIEF. EK MAAK TOE N ANDER TOETS EK VAT S355 KRUIT, DIT WERK FANTASTIES MY SPOED IS DIESELFDE EN EK HET GEEN DRUK PROBLEME NIE.NOU HET EK JOU BLACK-MAGIC NODIG OM BESTE LADING TE KRY. HIER VOLG HUIDIGE RESEP.

KALIBER-22-250
SIERRA BLITSKING 55GR NO1455
NORMA DOPPE
24 DUIM LOOP
S355
TPL= 2.505
H2O = 45.5GR

BAIE DANKIE WAARDEER.
BEN.

So 37.3gr S335 vir 3580 fps, maar al die kruit verbrand nie in jou loop nie so jy mag probleme h? met die groepering. Toets maar en kyk.

Jy kan ook 34.8 gr S335 probeer vir 3487 fps, al die kruit verbrand hier.

bullseye

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by bullseye »

ARNOLD

ARNOLD HELP MY VERSTAAN, IS DAAR  MEER AS EEN NODE WAT KAN WERK MET LOOP OF IS DAAR NET EEN ,AS DAAR EEN HOER IS OF LAER KAN JY VIR MY GEE VIR GEGEWENS SOOS VORIGE POS? IS DAAR IETS ANDERS WAT N MENS OF ANDER KOMPONENTE KAN DOEN OM ANDER NODE OF BETER NODE TE VERKRY? OF IS LOOP JOU BEPERKING. HUIDIGLIK DOEN DIE GEWEER MET S355 MET 36.8 GR GESKIET DEUR CHRONY 3722VT/SEK EN MET S335 MET 33.6 GR 3775 VT/SEK. GROEPERINGS IS NET ONDER N DUIM, OP 100M MAAR EK VERMOED GEWEER KAN BETER.  HOOP NIE EK VRA DOM VRAE NIE, DIT IS BAIE INTERRESANT.

BAIE DANKIE
BEN.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

BEN BRAND wrote: ARNOLD

ARNOLD HELP MY VERSTAAN, IS DAAR  MEER AS EEN NODE WAT KAN WERK MET LOOP OF IS DAAR NET EEN ,AS DAAR EEN HOER IS OF LAER KAN JY VIR MY GEE VIR GEGEWENS SOOS VORIGE POS? IS DAAR IETS ANDERS WAT N MENS OF ANDER KOMPONENTE KAN DOEN OM ANDER NODE OF BETER NODE TE VERKRY? OF IS LOOP JOU BEPERKING. HUIDIGLIK DOEN DIE GEWEER MET S355 MET 36.8 GR GESKIET DEUR CHRONY 3722VT/SEK EN MET S335 MET 33.6 GR 3775 VT/SEK. GROEPERINGS IS NET ONDER N DUIM, OP 100M MAAR EK VERMOED GEWEER KAN BETER.  HOOP NIE EK VRA DOM VRAE NIE, DIT IS BAIE INTERRESANT.

BAIE DANKIE
BEN.
Met daardie date moet jy 34.8gr S355 probeer vir 3556 fps
Jou S335 lading gee gevaarlike druk!!!

Lees die inligting soos geplaas 'n paar boodskappe terug, dit sal dinge duideliker maak.
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by bobby »

hi arnold this is for a friend of mine if you could help please .

243
pmp case ( no water capacity )
100 gr hornady interlock sp flat base and 100 gr hornady interlock bt
s365
cci std primers
oal ?? you tell me

thanks bobby
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Bobby, sorry I can't help.

I need exact barrel length, case capacity and COL.

Looking at the data and thumb sucking some values ... he should be looking to achieve a speed of 2970 fps with the 100gr bullets.

This should be around 42gr S365 with a COL of 68.83mm and barrel length of 24". Slight variances here won't make such a huge difference in what the speed is going to be that he should aim for.
I hear the 243W is very sensitive to COL so he will have to play with this in any case.
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by bobby »

it's a 22'' barelled howa rifle i'll try get a case capacity the weekend .

thanks again 
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Nico Harris »

Hi arnold! die load wat jy my las gegee het vir my 243 was bietjie warm- 41gr s 365 het my 3150ft/s gegee met n 100gr punt. het nou my case capacity gaan check en hoop jy kan weer vir my loads uitwerk! hier is die data

22 duim loop
s365
100gr speer grand slam flatbase
cci200 primer
winchester doppe 55gr h20 capacity
tpl-67.4mm
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Harris30-06 wrote: Hi arnold! die load wat jy my las gegee het vir my 243 was bietjie warm- 41gr s 365 het my 3150ft/s gegee met n 100gr punt. het nou my case capacity gaan check en hoop jy kan weer vir my loads uitwerk! hier is die data

22 duim loop
s365
100gr speer grand slam flatbase
cci200 primer
winchester doppe 55gr h20 capacity
tpl-67.4mm
As ek daai data in Quickload sit moes jou geweer ontplof het !!!!!
Dit is hoekom ek ges? werk na die spoed wat ek gee en moet jou nie veel steur aan die lading nie.



Hierdie sal dan ook my laaste post wees op hierdie topic. Dit lyk my nie daar word ag gegee aan dit wat ges? word nie en dit kan lewens kos.
Hiervan wil ek geen deel h? nie. Ek sluit dan ook hierdie thread ...
Last edited by Arnold on Thu Mar 03, 2011 8:18 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Arnold wrote: Na 'n bietjie soek en lees is herlaai nou eweskielik nie meer so 'n vorm van "black magic" nie.

Ek dink ek weet nou hoekom mense sukkel met TPL en jump, sweet spots en dies meer. Wel ek het dit geweet, maar kon dit nie bereken nie.

Gister was vir my 'n dag van openbaring toe ek uitvind hoe om te bepaal van watter lading my geweer gaan hou voor ek nog op die skietbaan iets getoets het.


Kom ons speel bietjie 'n raai raai speletjie. Al wat ek van jou soek is jou loop se lengte, die spesifieke koeel waarmee jy skiet, die TPL, die kruit wat jy gebruik en as jy dit beskikbaar het die water kapasiteit van jou dop (anders probeer ek my bes om so na as moontlik te kom). Met die inligting sal ek dan jou optimale lading probeer weergee. {standaard kalibers vir eers asb.}

As dinge goed lyk sal ek julle vertel hoe, indien dit totaal misluk ... nou ja, dan is dit "back to the drawing board".
'n Jaar en 'n half later en nou is daar maar min ouens wat nie van QL en die OBT metode gebruik maak nie. Ek kan regtig net vir Chris Long dankie s? vir sy skrywe en dat dit oor my pad gekom het!
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Jakes73 »

Hi Arnold,

kom ons try myne en kyk of ek op die regte pad is.

Ek skiet met 'n CZ 550 Lux 30-06
23.6" loop (600mm)
Gebruik Nosler Custome doppe met 'n H2O volume van 70gr
Ek skiet Barnes TSX 168gr
Gebruik S365
saam met BR2 primers
en my TPL is 83.2mm (TPLO = 66.7mm)

Huidiglik gebruik ek 55.6gr S365 met 'n TPLO van 65.1mm vir 'n 1.6mm jump om by 'n spoed van 2804fps te probeer kom. Is ek op die regte pad?

Jaco
Last edited by Jakes73 on Tue Jul 17, 2012 7:13 am, edited 1 time in total.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Jaco, plaas jou versoek daar by die QL afdeling. Hier is wonderlike behulpsame mense op die forum wat jou sal help. Ek het ongelukkig nie meer die tyd en tools op een plek tot my beskikking nie.
Post Reply