Kalibrering van Quick Load
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Hallo Manne
Ek en Dok het nou die aand lank oor QL gepraat en veral die Weighting Faktor settings. Ek sien ook dat daar n hele paar manne is wat QL gebruik en dat die informasie so bietjie verskil tussen mekaar.
Hier is ook n paar manne, waarvan ek een is, wat informasie uitgee op QL baie keer vir manne wat nie so gesout is met die herlaai aspekte nie. Ek en Dok het goed gedink om so bietjie n riglyn te skep hoe QL van die forum se kant af ingespan behoort te word met die uitgee van herlaai informasie.
Ons almal het nou gesien QL moet in die meeste gevalle gekalibreer word met praktiese bevindinge van die geweer en komponente resultate. Met die kalibrering van QL moet soos Ludwig tereg gese het eers so bietjie met die ontbrandingseienskappe gespeel word en daarna moet die Weighting Facktor aangepas word. Vir veiligheids onthalwe probeer om nie te veel onder die 0.45 faktor te boer nie. Daar is net n sekere hoeveelheid kalibers wat in elk geval kwalifiseer vir n laer syfer. Soos julle gesien het kom druk af en spoed tel op so as dit nie heeltemal reg is nie bly dit VEILIGER vir almal!
Laat mense wat raad soek met hulle kalibers ten minste n gemiddelde spoed van drie skote met die spesifieke komponente vir jou gee sodat hierdie verstellings gemaak kan word alvorens nodespoed en dies meer deur jou bepaal word. Dit is die enigste manier om n veilige en akurate voorspelling te maak.
Ons almal staar ons vas teen Lott 61 van S365 maar in realiteite tree Lott 63 van S365 net soos S355 op. Die resultate is op n druppel S355 s'n so indien n persoon met die Lott laai op informasie wat hier uitgedeel is met die regte S365 in gedagte sit mens met aansienlike hoer druk wat ons almal weet in sekere omstandighede gevaarlik kan wees. Sorg dat jy ook elke moontlike gegewens ontvang voordat jy jou voorspellings maak. Dit sal ook dalk wys wees om liewer n band spoed te gee van so 50ft/sek uit mekaar uit waar die node sal le bv. as die node voorspelling 2865ft/sek is maak die band dan 2840-2890ft/sek. Met sekerheid sal die node erens in die band gevind word en dan met TPL verstellings net geskaaf word.
Hierdie is nog steeds baie korter as die ou manier van ladingontwikkeling en sal die klein verskille wat deur die verskillende gebruikers van QL gemaak word verskoon. QL soos ons almal al gesien het is n waardevolle hulpmiddel maar kan ook nie pa staan vir onverskillige herlaai praktyke nie so die mense wat wel raad kry of iets self daarmee uitgewerk het laai verantwoordelik. As iemand jou n lading gegee het en jy kry al die spoed 5gr onder die voorspelling, raporteer dit terug sodat toegewengs gemaak kan word. DINK asb mense! Maak seker dat jy werk op die regte gegewens en volg dit tot op n druppel. Hou by die riglyn van 10% van kaliber as jou sprong met TPL bebaling vir n nuwe ladingontwikkeling. Daar is n goeie rede vir hierdie vertrekpunt! Daar is uitsonderings maar dan moet jy dit met die regte komponente en voorsorgmaatreels toepas.
Ak hierdie dinge word net gese met almal se veiligheid ten doel so hou asb daarby.
Groetnis en veilig laai.
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kalibrering van Quickload
Wouter, ek het "ongelukkig" ook onlangs die trotse eienaar geword van n Q/Load program, ten danke aan Piet vark en Neels. ek se ongelukkig, want nou gaan ek weer baie vra he. 
my probleem is dat ek konstant 150f/s stadiger kry op q/load as wat my crony se ek op goeie groeppe kry. nou dit kan seker beteken my crony is foutief, maar as ek die OBT spreadsheet gebruik dan stem die spoed en my crony met mekaar ooreen. ook as ek Barnes balistiese program gebruik en ek vat die my crony se spoed en die poi op 100yards en ek skiet dan 300yards, dan skiet die wapen waar die Barnes se bullet drop program, se hy gaan tref. dus glo ek die crony meet reg.(nogtans kan daar seker n fout wees met die crony).
as ek die defualts op q/load std los dan kom ek so te se op my spoed. maar as my info(soo dop h20 en looplengte) in lees dan val q/load se spoed baie. dit voel net vir my dat om n program te kalibreer is noodsaaklik, maar as jy n konstant 150f/s stadiger kry dan is daar op n ander plek fout. 150f/s voel vir my te veel om bloot te kalibreer.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Jameson
Lyk my dit is wragtig tyd dat jy kom kuier! Kan jy n voorbeeld gee dat ek dit ook kan toets en kyk wat is fout?
Groetnis
Wout
Lyk my dit is wragtig tyd dat jy kom kuier! Kan jy n voorbeeld gee dat ek dit ook kan toets en kyk wat is fout?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kalibrering van Quickload
danki, ek sal tog bietjie die info plaas sodra ek n kans het
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Ek het QL enkele maande gelede aangekoop en ek werk ladings uit vir my .243 en 30-06.
Ek wil weet of ek aan die "Ratio of spes. heats" kan verstel indien my spoednode nie ooreenstem met die werklike spoed wat my Chrony meet nie? Dit is om by die laer werklike spoed uit te kom. Indien nie, wat is die regte waardes om te verander soos Ludwig aanbeveel in die Tutorial van hoe om QL te gebruik? Ek heg n vb aan van n lading in my .243 wat ek die ROSH verander het. Ek het dit alreeds gaan skiet. Die spoed is gekry en die lading skiet baie mooi, MAAR is die regte weg gevolg?
Kan iemand my asseblief help?
Ek sal dit BAIE waardeer.
Dankie
PJ
[img width=560 height=247]http://i1238.photobucket.com/albums/ff4 ... ure3-1.jpg[/img]

Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Baie dankie Ludwig
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Manne
Het iemand dalk al die korrekte termochemiese eienskappe van S355 kon kry? Plaas asb indien moontlik!!!
Groete
Jan

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kalibrering van Quick Load
is daar iemand in beheer?Ludwig wrote: Jan, nee. Tot op hede sukkel ek self om S355 se waardes uit Somchem te kry. Wonder of hulle self weet. Rheinmettal is mos nou in beheer daar..
Last edited by James Wilson on Fri Jul 20, 2012 10:09 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Ludwig
Ek laai 140g Barnes TSX 48g AR2209 my spoed is 2620f/s volgens krony
My barrel Time is 1.149m/s wat ek wil he vir 22.44" loop
Met 48g 2209 kry ek 1.177m/s met 2721f/s volgens QL
So my krony gee my 100f/s stadiger as QL voorspelling
Die burning rate is 0.4597 as ek dit verstel na 0.4350
Is my spoed volgens QL 2619f/s
Nou is my QL voorseplling en my Krony lesing dieselfde so QL is nou gekalibreer
Kan ek die verstelling nou net so bly gebruik op 'n volgende koeel gewig en selfs op 'n ander wapen, kaliber of moet mens elke keer terug keer na QL se oorspronklike burning rate en weer van voor begin kalibreer
Dankie Gerhardt
Ek laai 140g Barnes TSX 48g AR2209 my spoed is 2620f/s volgens krony
My barrel Time is 1.149m/s wat ek wil he vir 22.44" loop
Met 48g 2209 kry ek 1.177m/s met 2721f/s volgens QL
So my krony gee my 100f/s stadiger as QL voorspelling
Die burning rate is 0.4597 as ek dit verstel na 0.4350
Is my spoed volgens QL 2619f/s
Nou is my QL voorseplling en my Krony lesing dieselfde so QL is nou gekalibreer
Kan ek die verstelling nou net so bly gebruik op 'n volgende koeel gewig en selfs op 'n ander wapen, kaliber of moet mens elke keer terug keer na QL se oorspronklike burning rate en weer van voor begin kalibreer
Dankie Gerhardt

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Gerhard
Dit is hoe ek dit doen deur elke keer na die defualt waardes op QL te gaan en van daar af voor begin. Poeiers is baie keer kaliber spesifiek en tree anders op in verskillende gewere. Dis ook nog n manier om die uniekheid van die spesifieke wapen te kalibreer. Daar is gevalle waar die poeier die selfde bly maar is nie die reel nie.
Dit is ook raadsaam om nie altyd net een lading se gegewens te gebruik met die kalibrering nie maar n paar net om dood seker te maak.
Groetnis
Wout
Dit is hoe ek dit doen deur elke keer na die defualt waardes op QL te gaan en van daar af voor begin. Poeiers is baie keer kaliber spesifiek en tree anders op in verskillende gewere. Dis ook nog n manier om die uniekheid van die spesifieke wapen te kalibreer. Daar is gevalle waar die poeier die selfde bly maar is nie die reel nie.
Dit is ook raadsaam om nie altyd net een lading se gegewens te gebruik met die kalibrering nie maar n paar net om dood seker te maak.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Dankie Gerhardt vir jou vraag nou leer ek sommer ook.
Mooiloop
PJ
Dankie Wouter dit maak sin dan kan mens n duidelike patroon sien of nie!Wouter Roets wrote: Gerhard
Dit is ook raadsaam om nie altyd net een lading se gegewens te gebruik met die kalibrering nie maar n paar net om dood seker te maak.
Groetnis
Wout
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Wouter die Amount of propellant burnt
As jy goeie dop vulling kry maar slegs 91% verbranding moet jy eerder 'n ander poeier soek.
Is dit beter om eerder swaker dop vul te kry met 100% verbranding
As jy goeie dop vulling kry maar slegs 91% verbranding moet jy eerder 'n ander poeier soek.
Is dit beter om eerder swaker dop vul te kry met 100% verbranding

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Gerhard
Hierdie is n moeilike een en dit hang baie af van wapen tot wapen en so ook van kaliber na kaliber. As jy my op die spot moet sit sal ek se dopfulling is belangriker maar soos bo gese dit is nie linieer nie. Die beste is maar om dit self te toets.
Groetnis
Wout
Hierdie is n moeilike een en dit hang baie af van wapen tot wapen en so ook van kaliber na kaliber. As jy my op die spot moet sit sal ek se dopfulling is belangriker maar soos bo gese dit is nie linieer nie. Die beste is maar om dit self te toets.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Dankie Wouter
Beteken dit dat ek dalk my lading met 'n bietjie kan laer maak sonder om spoed te verloor (daai bietjie wat nie verbrand het nie )
Beteken dit dat ek dalk my lading met 'n bietjie kan laer maak sonder om spoed te verloor (daai bietjie wat nie verbrand het nie )

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Gerhard
Ontbrandingpersentasie verbeter namate die lading styg. Probeer ook om so warm primer te kry as wat jy kan. Dit help baie met verbranding en bring terselfde tyd die dopfulling af.
Groetnis
Wout
Ontbrandingpersentasie verbeter namate die lading styg. Probeer ook om so warm primer te kry as wat jy kan. Dit help baie met verbranding en bring terselfde tyd die dopfulling af.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Wouter
Ek is reeds op 'n "C" lading Met 106.3% dop vul ek gooi met 'n drop tube om hom mooi in te kry druk is maar 58918psi so ek loop heel veilig Ek hoop om volgende naweek hulle te gebruik op die baan

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Hi Ludwig
Help my asb!
Ek het verlede week QL gekoop. Ek het Saterdag vir die eerste keer gaan ladings skiet met nuwe 243. Die ladings en node spoed het ek m.b.v. QL gekry. Ek sit nou al van gister en lees alles oor die kalibrering van QL, opstel ens. ek het ook die Chris Long artikel gelees. Wanneer ek al die data van S365 verander het, H2O kap ingesit het ens, is die enigste manier hoe ek lading en spoed bymekaar kry, om die Burning rate factor te verander na 0.510. Is dit reg? Klink dit reg, of doen ek dalk nog iets anders verkeerd?
Ek weet ongelukkig nog nie hoe om die screen wat ek sien hier te plaas nie.

Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Dankie Ludwig. Ek is nou aan die peuter met n groot lot ou ladings op my 30-06. Wanneer verander jy die BRF, en wanneer verander jy die Weighting factor?
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Ludwig, dankie vir die een. Ek doen dit so maar ek het nou n ander ander vragie asb wat hierby aanslui:Ludwig wrote: Pierre, ja, as jy alles gemeet en verstel het soos dit aangedui is in hierdie artikel, en QL wil steeds nie oplyn met jou gemete spoed nie, is Burning Rate factor die een om aan te verstel. Jy kan Burn Rate Factor met tot 10% verstel. Maak net seker al die ander aspekte is reg gestel en gemeet, en meet spoed minstens 2 keer, op 2 verskillende ladings, op verskillende dae, sodat jy die faktore hier teenwoordig ook kan uitskakel.
Ek het nou so 3 of 4 verkillende ladings wat ek dan nou op verskille nde dae skiet. Sodra ek dan nou klaar gekalibreer het, en dan die BRF verstel, verskil die verkryde BRF van mekaar. Hoe nou gemaak?
Ek luister by die radio!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Hallo Manne
Ek het nou daai stuk van my verwyder. Indien julle bietjie verder gelees het sou julle sien dat ek gese het om dit te ignoreer en eerder Burning Rate Factor moet gebruik vir aanpassings. Manne asb hou by dit, dit is belangrik! Onthou hierdie draad kom al n paar jaar en ons almal het SAAM meer geleer van die fynere dinge met betrekking tot die gebruik van OBT en veral QL.
Groetnis
Wouter
Ek het nou daai stuk van my verwyder. Indien julle bietjie verder gelees het sou julle sien dat ek gese het om dit te ignoreer en eerder Burning Rate Factor moet gebruik vir aanpassings. Manne asb hou by dit, dit is belangrik! Onthou hierdie draad kom al n paar jaar en ons almal het SAAM meer geleer van die fynere dinge met betrekking tot die gebruik van OBT en veral QL.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Ek leer ook nou lekker. DankieWouter Roets wrote: Hallo Manne
Ek het nou daai stuk van my verwyder. Indien julle bietjie verder gelees het sou julle sien dat ek gese het om dit te ignoreer en eerder Burning Rate Factor moet gebruik vir aanpassings. Manne asb hou by dit, dit is belangrik! Onthou hierdie draad kom al n paar jaar en ons almal het SAAM meer geleer van die fynere dinge met betrekking tot die gebruik van OBT en veral QL.
Groetnis
Wouter
Veiligheid eerste manne!
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Dankie Ludwig!