Kyk 'n bietjie hierna wat dink julle;
http://www.glow-on.com/index.html
Ek soek juis fosfor verf vir my voorste visier van my pistool. Maar om net een botteltjie in te bring gaan bietjie duur wees met die posgeld. Is daar iemand wat miskien wil deel.
Groete
Otto
Glow-On Sight paint
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Glow-On Sight paint
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Glow-On Sight paint
Hi Otto,
Hoeveel kos so 'n bottel'tjie?
Kan nogal handig te pas kom..
Groete
Hoeveel kos so 'n bottel'tjie?
Kan nogal handig te pas kom..
Groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Glow-On Sight paint
Penkop,
Op hulle website is daar verskillende opsies van $9 tot 130.
Op hulle website is daar verskillende opsies van $9 tot 130.
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)