foxpro sounds na mp3?

Post Reply
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

foxpro sounds na mp3?

Post by Benman »

Hallo manne

Ek het hulp nodig met die conversion van foxpro klanke na mp3 vir my backup player, kan julle help.

Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: foxpro sounds na mp3?

Post by JACQUES BOTHA »

BENMAN
Dit lyk vir my of foxpro se klanke reeds in mp3 formaat is, edit die klank, verander die agtercoegsel na.mp3 en gooi oor na jou mp3 player... regs kliek op muis, kies rename en verander die fxp na mp3. Dit behoort te werk, dit het gewerk om fxp  klanke deur n mp3 player te kry vir my..maar ek is nie altyd reg nie.. probeer maar.
groete
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

Re: foxpro sounds na mp3?

Post by Benman »

J

Baie dankie, ek gan probeer, waar kan ek nog foxpro klanke kry, hoe gan ek te werk?

Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: foxpro sounds na mp3?

Post by Foxcreek »

Benman

Ek het baie klanke op my Foxpro. Ek soek die grootman se klanke en wil weet hoe om hulle reg te gebruik, dis hoekom ek 'n kurses wil bywoon. as ek jou by die kurses in Bloem sien kan ons klanke uitruil, as jy nie dan al by 'n ander man reggekom het nie.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: foxpro sounds na mp3?

Post by Francois Marais »

Benna

Foxpro se klanke is in FXP format, dit kan op geen ander "masjien " gespeel word nie, ook nie gerip word na mp3 formaat nie. Kan slegs op FOXPRO roepers gespeel word.

Dit is maar om hulle klanke te beskerm, en te keer dat dit op ander vervaardigers se roepers gebruik word.

Jy kan klanke direk op FOXPRO se website, www.gofoxpro.com  , bestel, hulle sal dit vir jou op CD sit of op n aflaaibare file aanstuur.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

Re: foxpro sounds na mp3?

Post by Benman »

Kerels

Dankie vir die raad rondom klanke. Fox, ons kan gerus klanke uitruil in bloem. Sien julle daar.

Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: foxpro sounds na mp3?

Post by JACQUES BOTHA »

FM
EK HET FXP VERANDER NA MP3 EN HULLE SPEEL OP ENIGE MP3 PLAYER. EN OP ENIGE REKENAAR.
EK VERMOED DIE FXP IS MAAR NET N TRADEMARK EN DAR DIE KLANK KAART DIE FXP KLANKE SELFDE LEES AS MP3 KLANKE,
MAAR EK KAN VERKEERD WEES DALK HET EK PER ABUIS IETS VERKEERD GEDOEN DAT HULLE GEWERK HET..
GROETE
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: foxpro sounds na mp3?

Post by Tomcat »

JB

Ek doen verseker iets verkeerd want hulle wil nie op my rekenaar speel nie

Izak
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: foxpro sounds na mp3?

Post by JACQUES BOTHA »

Tomcat
skuus hulle speel ne op enige rekenaar nie..... jys reg... ek het nou net getoets en my buurman se rekenaar speel hulle oook maar dit klink baie na n paal wat jy met jou bakkie krap wat jy nie gesien het nie... en hulle speel nie op enige mp3 nie nie voordat jy hulle bietjie aangepas  het nie.....
SORRY ek WAS VERKEERD!!
GROETNIS
JB
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply