Die rede hoekom ek so baie drink ia om plek te skep vir al my vrou se baie uitrustings. Dink hierdie is n uitstekende plan van n boer.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 2174_n.jpg[/img]
Hoekom ek so baie drink
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Hoekom ek so baie drink
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Hoekom ek so baie drink
Jy moet daai ringetjies eers in asyn sit sodat hulle roes dan moet jy hulle nog bly vervang ook dan kan ons jou kom help drink


-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoekom ek so baie drink
Vlakvark wrote: Jy moet daai ringetjies eers in asyn sit sodat hulle roes dan moet jy hulle nog bly vervang ook dan kan ons jou kom help drink
Aim small, miss small
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Hoekom ek so baie drink
Uitstekend! Gaan vir mamma so paar ekstra klere moet kry dat ek haar daai plan kan wys! Mooi man!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Hoekom ek so baie drink
Ek wil graag drank los.........ma weetie by wie!
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hoekom ek so baie drink
Aaitsa 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Hoekom ek so baie drink
Daai KABAMBA FLOORS skuimkoppe wat ek drink se proppe gaan nie werk nie!

Vir die wat nie weet nie, dis Captain en Coke!
Vir die wat nie weet nie, dis Captain en Coke!
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06

