Skoot plasing Buffel
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Skoot plasing Buffel
Hierdie een is op meeste ouens se wenslysie. Dis oop Savannah veld, jy is 80m van die bul en sy 25 koeie. Daar is nog een bul ook in die trop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Skoot plasing Buffel
In daai duikie op die voorkant van die been.
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Skoot plasing Buffel
Wonder wat sal hy maak as jy daai puntjie wat uitsteek afksiet??!!
Jy gaan jou hardloop dan moet ken.
Dit is verseker die ultimate om te skiet. Sal hom ook met 'n kanon skiet vdWalt se plasing.
Jy gaan jou hardloop dan moet ken.
Dit is verseker die ultimate om te skiet. Sal hom ook met 'n kanon skiet vdWalt se plasing.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Skoot plasing Buffel
Ek sal so paar meter na links beweeg en hom dan daar skiet waar julle s?...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skoot plasing Buffel
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skoot plasing Buffel
Wha hahamartinf wrote: Wonder wat sal hy maak as jy daai puntjie wat uitsteek afksiet??!!
Jy gaan jou hardloop dan moet ken.
Dit is verseker die ultimate om te skiet. Sal hom ook met 'n kanon skiet vdWalt se plasing.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skoot plasing Buffel
Met Blok se 204???Cobb wrote: [img width=560 height=373]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... buffel.jpg[/img]
Cheers
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Skoot plasing Buffel
met Blok se 204 is dit die volgende foto

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skoot plasing Buffel
Natuurlik,... ken nie daai plaas nie..die buffel sal ons elke hoek en draai gaan wys....so 3 "laps" om die plaas..Gerhard wrote:Met Blok se 204???Cobb wrote: [img width=560 height=373]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... buffel.jpg[/img]
Cheers
Dink jy daai 204 sal skade aan die puntjie, waaroor die manne so giggel hier bo, maak??
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Skoot plasing Buffel
Ja Gerhard, dis 'n ander stokperdjie darom is meeste fotos is in die oopte en maklik. Nou gaan ek begin moeilike fotos neem vir skoot plasing.Gerhard wrote: Carl,
Is dit jou fotos?
Ek het vir 'n vriend gaan fotos neem van sy wild op sy plaas naby Kimberley. Daar was darem 'n gewone springbokkie ook op die plaas.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skoot plasing Buffel
Awesome fotos,Carls wrote:Ja Gerhard, dis 'n ander stokperdjie darom is meeste fotos is in die oopte en maklik. Nou gaan ek begin moeilike fotos neem vir skoot plasing.Gerhard wrote: Carl,
Is dit jou fotos?
Ek het vir 'n vriend gaan fotos neem van sy wild op sy plaas naby Kimberley. Daar was darem 'n gewone springbokkie ook op die plaas.![]()
Jy skiet lekke raak met die kamera
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 307
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Skoot plasing Buffel
Julle kan nie Blok se 204 gebruik nie, ek is op n Eland jag met homGerhard wrote:Met Blok se 204???Cobb wrote: [img width=560 height=373]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... buffel.jpg[/img]
Cheers
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
-
Biltongjagter
Re: Skoot plasing Buffel
Daar praat die man wat baie van di? menere geskiet het!
Wildsbokke se harte l? laag in hul borskaste en hart/long skoot is v?r beter skoot as die ho?r geplaaste skote wat net longe gaan tref.
[img width=560 height=383]http://www.techfund.co.za/images/shotpl ... uffalo.jpg[/img]
En hierdie stukkie advies
Groete,
Koos.

, is net die beste raad ooit!haal sy vooras en sy hart uit
Groete,
Koos.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skoot plasing Buffel
[img width=560 height=383]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... uffel1.jpg[/img][img width=560 height=373]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... uffel2.jpg[/img]
Oom Pine, met respek ges?...ek sien nie die verskil nie
(het nognooit buffel geskiet nie, ek kyk net teoreties)
Cheers
Oom Pine, met respek ges?...ek sien nie die verskil nie
(het nognooit buffel geskiet nie, ek kyk net teoreties)
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Skoot plasing Buffel
Cobb,
Die foto is bietjie bedrieglik jy kan nie mooi sien hoe laag sy bors is in die skaduwee nie. Die skoot sal werk maar volgens my net klein bietjie hoog en ek sal hom ook nog bietjie verder vorentoe op die been vat. Die dier het 'n groot borskas en daardie hart hang in die middel nie soos 'n dun springbok of rooibok nie so hy moet bietjie meer toegee vir daardie bree lyf.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Skoot plasing Buffel
My vraag juis gister, geen antwoord wat direk is nie. Hang groter boksoorte se harte na links of in die middel?Frederik wrote: Cobb,
hart hang in die middel nie soos 'n dun springbok of rooibok nie so hy moet bietjie meer toegee vir daardie bree lyf.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Skoot plasing Buffel
Tau,
Dit is moeilik om te se maar om veilig te wees met die middel die hart is darem nie so klein nie.
Ek het gesien SA Jagters het altyd die gevriesde bokke gehad en deur gesny goeie idee maar die longe is altyd plat en jy weet nooit hoe die bok gele of gestaan het dat die hart dalk kon skuif nie. Ek dink Kevin Robertson se boek is seker die naaste en beste wat daar is en sy boek wys die middel van voor af met 'n baie klein le aan die linkerkant maar dit is so klein jy hoef bie regtig daaroor te bekommer nie.

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Skoot plasing Buffel
Daai wit voeltjie gaan nou aan sy totie pik dan gaan hy beter staan
Hahahahahahaha!!!!! Mooi Oom Pine! Nou lekker gelag!!
Groete Alex
Hahahahahahaha!!!!! Mooi Oom Pine! Nou lekker gelag!!
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
Re: Skoot plasing Buffel
After looking again ,I think you're correct Pine. The animal is also not standing square on, which will also affect the poition of the heart.pine wrote: Julle skiet almal te hoog en gaan die longe raak slaan
Sorry Cobb
Last edited by FrankH on Sat Jul 14, 2012 10:59 pm, edited 1 time in total.
-
immelmanw
Re: Skoot plasing Buffel
n Mens kan nou gaan uitwerk.....maar as ek daar staan en ek moet betaal, gaan ek homnet op een plek skiet, eerder te hoog as te laag, as ek hom bietjie hoer skiet, skiet ek die scapula af, of op die knoppe, ek skiet met 458 Lott 500gr Trophy Bonded. As ek hom te laag skiet gaan ek onder die hart, borsbeen.......en dan sien ek hom nie weer nie!pine wrote: Julle skiet almal te hoog en gaan die longe raak slaan.Sy hart le op sy borskas net bo die borsbeen, nie altyd die bestte skoot nie maar gaan daar voor. Die heel beste is on beide faktore te kombineer en jy haal sy vooras en sy hart uit, hy het die vermoe om redelik ongeskik te raak.
Geseend Pine
So het elke ou maar sy storie!
[img width=560 height=373]http://i1103.photobucket.com/albums/g46 ... UFFEL1.jpg[/img]