lucky me.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
lucky me.
Dit bly harde werk. Sonder 'n voerplek, baie geduld, baie km se ry,koud kry en guns van bo is dit amper onmoontlik om 'n varkie met die boog te kry.
Die keer het ek gesien waar die varkies uit die bome in die land in kom en daar vir hulle in 'n boom gewag.
Die soggie het my naam op gehad.
Boog: Johan vd merwe 54# Recurve.
Die keer het ek gesien waar die varkies uit die bome in die land in kom en daar vir hulle in 'n boom gewag.
Die soggie het my naam op gehad.
Boog: Johan vd merwe 54# Recurve.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
-
Zack Benade
Re: lucky me.
Baie geluk my vriend.
Ek hou van jou boog---Dis mos ware jag of hoe s? ek

Groete
Zack
Ek hou van jou boog---Dis mos ware jag of hoe s? ek
Groete
Zack
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: lucky me.
Sien ek reg, is dit 'n "tradisionele" boog. Dan het ek groot respek vir jou, baie geluk!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: lucky me.
Dweetster,
Baie mooi, Lekker 50ste post.
Mooiloop
JP
Baie mooi, Lekker 50ste post.
Mooiloop
JP
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: lucky me.
Mooi gedoen!Ek jag ook met Johan Van Der Merwe recurves en longbows.
Dis n mooi vark daai.
Dis n mooi vark daai.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: lucky me.
Baie geluk met die vark. Janee, ek het baie respek vir die manne wat met stok en string kan skiet!
ek soek nog wapens...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: lucky me.
Julle moet die beer sien wat hy eerste met sy boog geskiet het!
Mooi vark!
Mooi vark!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: lucky me.
Ja dankie ouens, Dit is nie mooi om te breg nie maar jis dit is lekker as jy vrug op harde arbeid kry.
Ons is geseend om in hierdie land "tenspyte van als" nog iets het om te kan geniet. Die natuur en die wild maak darm als net die verskil.
Of is ek dalk net lucky.?
G-force
Het jy al Sterkrivier geskiet?
Ons is geseend om in hierdie land "tenspyte van als" nog iets het om te kan geniet. Die natuur en die wild maak darm als net die verskil.
Of is ek dalk net lucky.?
G-force
Het jy al Sterkrivier geskiet?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: lucky me.
Yes ek het maar twee jaar laas toe dit so baie gereen het.Het elke jaar altyd n ding aan wat interfere met Sterkrivier.Doen jy Jaco en Johan se trad shoots?Dweetster wrote: Ja dankie ouens, Dit is nie mooi om te breg nie maar jis dit is lekker as jy vrug op harde arbeid kry.
Ons is geseend om in hierdie land "tenspyte van als" nog iets het om te kan geniet. Die natuur en die wild maak darm als net die verskil.
Of is ek dalk net lucky.?
G-force
Het jy al Sterkrivier geskiet?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: lucky me.
Ek het Johan se shoot eenkeer gedoen en Jaco sin eenkeer.
Ek het laasjaar 'n week laat by die sterkrivier aangekom, my datums was uit. Henk het net vir my gelag toe ek hom vra hoekom is die hek gesluit.
Die jaar sin was soos altyd erk lekker.
Ek het laasjaar 'n week laat by die sterkrivier aangekom, my datums was uit. Henk het net vir my gelag toe ek hom vra hoekom is die hek gesluit.
Die jaar sin was soos altyd erk lekker.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: lucky me.
hahaha En toe?Ry jy huis toe?Dweetster wrote: Ek het Johan se shoot eenkeer gedoen en Jaco sin eenkeer.
Ek het laasjaar 'n week laat by die sterkrivier aangekom, my datums was uit. Henk het net vir my gelag toe ek hom vra hoekom is die hek gesluit.
Die jaar sin was soos altyd erk lekker.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: lucky me.
Nee Henk het my daar laat kampeer tot die volgende ogend. My 2seuns het nie gedink dit was snaaks nie, die pad huistoe was weer so raps oor die 500km. ha ha ha ha vir my self. 
Nou lees ek die atvertensies mooier.
Nou lees ek die atvertensies mooier.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: lucky me.
Van waar af is jy?Dweetster wrote: Nee Henk het my daar laat kampeer tot die volgende ogend. My 2seuns het nie gedink dit was snaaks nie, die pad huistoe was weer so raps oor die 500km. ha ha ha ha vir my self.
Nou lees ek die atvertensies mooier.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: lucky me.
Hier van Piet Retief af gery.Met 'n ou Hilux, jy moet weet hoe ver is dit. Als wat jy ry is x2 plus tax.(km)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: lucky me.
Dis lekker ver en n slegte pad,ja nee jy het groot fout daar gemaak!Dweetster wrote: Hier van Piet Retief af gery.Met 'n ou Hilux, jy moet weet hoe ver is dit. Als wat jy ry is x2 plus tax.(km)
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: lucky me.
Om daai 'soggie' met visstok en draaddropper uit te haal - seker die toppunt van boogjag - GELUK !!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: lucky me.
Sluit aan by Oom Koos, Respek, jy is 'n ware jagterKoos Barnard wrote: Sien ek reg, is dit 'n "tradisionele" boog. Dan het ek groot respek vir jou, baie geluk!
Baie geluk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: lucky me.
Dankie ouens. Ek se ek was lucky, maar dit is wat ek noem "hulp van Bo"
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: lucky me.
Duard,
Gary Player het ges?: "The more I practise, the luckier I get". Ek dink dis heel gepas in hierdie geval ook....
Gary Player het ges?: "The more I practise, the luckier I get". Ek dink dis heel gepas in hierdie geval ook....
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: lucky me.
PaulM,
Ek het al probeer met so boog skiet en ek het darm rerig my naam g@t gemaak! Die vriend het sommer vir my gese ek kan met sy boog skiet maar ek moet my eie pyle gebruik! Daardie pyl was nie naby die butt nie!
Baie mooi!
Herman
Ek het al probeer met so boog skiet en ek het darm rerig my naam g@t gemaak! Die vriend het sommer vir my gese ek kan met sy boog skiet maar ek moet my eie pyle gebruik! Daardie pyl was nie naby die butt nie!
Baie mooi!
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: lucky me.
Nes jy daar s?! Ek hou maar by my Mattheus bogie met ordentlike 'sights'. Maar daai stok en snaar gedoente is ook nie vir my nie. Nee wat, ou Duard mag maar....
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: lucky me.
Welkom op die forum Paul.
Wat die varkies betref is dit die regte tyd op die regte plek. Niemand kry varkies in die bed nie, en van hulle was ook al uit selfverdediging hoor,daarom se ek nog steeds ek het hulp gehad.
Wat die varkies betref is dit die regte tyd op die regte plek. Niemand kry varkies in die bed nie, en van hulle was ook al uit selfverdediging hoor,daarom se ek nog steeds ek het hulp gehad.