Die naweek se Jag fotos

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Die naweek se Jag fotos

Post by vernon »

Middag julle

Was bevooreg om die naweek n mooi vark en my eerste koedoe bul te kan skiet.(skat alby van hulle se grootes asb manne)
Al twee het ek geskiet met my 338 winmag 200gr GSC vark was op so 100m en die koedoe op so 70m

Frederick sal nou my fotos laai aangesien ek sukkel aan die kant. ???

Groete
Vernon
.22 Brno
243 Remington
338 Custom.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by FCLoretz »

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Sarel »

Baie mooi vark en kudu bul ! :)
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Hugov »

Goeie werk!!!

Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Boerie
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Fri May 06, 2011 9:40 pm

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Boerie »

Baie geluk!! Dit is waaroor die lewe gaan....lekker jag, lekker eet en warm slaap!
Sendero 300 Win Mag
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Dippies »

Moet se daai is n blerrie mooi varkie
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Vlakvark »

Vernon
Mooi gedoen altwee mooi diere
Image
Image
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by vernon »

Dankie julle

Koedoe was op die kop 52 duim  ;D ;D ek hoop regtig die vark gaan 13 maak.
.22 Brno
243 Remington
338 Custom.
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Brno308 jagter »

Vernon

Baie mooi gegooi ou maat, waar het julle gaan lood gooi.?

Lyk soos mooi ellisras / steenbokpan bosveld daai.?

Groete,

Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
Zack Benade

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Zack Benade »

Baie mooi

Geniet jou eerste koedoe
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Eugene »

Baie geluk en goeie werk!

Lekker koedoe vir die eerste een!
Aim small, miss small
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Hilux01 »

Twee pragtige diere, baie geluk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Marc »

Baie geluk Vernon

Voorwaar twee bitter mooi diere, lekker groot ot en daai kudu se horing is presies wat ek ook eendag sou wou raakloop.

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Die naweek se Jag fotos

Post by Geno »

Vernon,
Regtig twee mooi diere, baie baie geluk!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply