Jaracal linerlock knipmes.

Enige iets tov messe.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

Sterkte Johan!

Dankie dat jy die moeite gemaak het om self te kom s? wat aangaan.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by SV MAD (Henk) »

Baie dankie Johan, en baie sterkte!

Nou kom ons praat besigheid, jy weet daai mes is myne... :P
ek soek nog wapens...
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Goei middag span> net die finale deelnemers op die lysie kry, dan doen ek die trekking vannand by die mes club.


Jakalsgat--------------R80    5/5/2012
Marc--------------------R80    5/5/2012
DWB--------------------R80    7/5/2012
The kid-----------------R80    8/5/2012
Freek-------------------R240  8/5/2012
CZ Apie----------------R160    8/5/2012
Klerksdorp 03za---- -R160  9/5/2012 (Problem Animal Control)
Cristo Coetzer----------R80    11/5/2012
PVDW-------------------R160    29/5/2012
SV Mad------------------R160    29/5/2012
Geno--------------------R160      5/7/2012

Dis almal op die bankstaat wat tot en met die 5 Julie inbetaal het. Baie dankie vir julle ondersteuning. Sal later weer gesels

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Pvdw »

Johan het jy toe my naam op die lem ge ets soos ek gevra het ;) ;) Ek PM sommer my adres vir jou. Nee wag, stuur my jou adres dan kom haal ek sommer self 8) 8)

Kan nie wag om te sie wie hom wen nie :P :P

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

My boudjies jeuk ook al lekker van nuuskierigheid!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Image

Image

Image

Baie geluk aan CZ Apie wat die Linerlock knipmes gewen het. Ons het n totaal van R1440 ingesamel en ek gaan dit aan Grumpie oor betaal om daai seuns die kans te gee om sy eie bok te skiet. Dankie vir jou goeie werk daar Grumpie en ek hoop jy hou vol met dit.

Baie dankie aan al die manne wat deel was van die projek. Ons sal weer so maak.

Sien julle 9 Aug in Sweizer waar iemand ook weer trots sal wees om sy mes uit te haal by pelle.

Groetnis

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

Baie Geluk CZ!

Johan, fantastiese werk!

Mag die saad wat jy hier saai duisenvoud vermenigvuldig en mag dit jou v?r bo jou huidige omstandighede uitlig!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

baie dankie julle, gaan jy sweiser se jak jag naweek toe mnr DWB
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

Hehehe, Johan, jy praat nou grieks met my hier  ;D

Ek weet nie waar is Sweizer nie en ek kan nie jakke jag nie  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

nee man daar is groot jakkals jag naweek in sweiser reineke aan die gang die 9de aug . net gewonder of jy ook daar gaan wees dis al
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Post Reply