Wasem op lens
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Wasem op lens
More
Gistreaand 11uur teen minus baie het ek gestoei om 'n jakkals in te roep.
Het die lig erg gedim en moes maar deur die scope kyk waar die ogies beweeg.
die scope was naderand so gewasem dat ek beter kon sien met die blote oog
Toe hy naby genoeg is om te skiet kon ek hom skaars sien, maar hy le
Hoe kan ek maak dat die scope nie opwasem nie???

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wasem op lens
gebruik swarovski!
grap net, myne wasem net so erg(die lynx) sit hom maar 'n cover op terwyl ek roep. maar terwyl jy jakkals dophou, is dit maar simpel.
ek vryf maar die lense met my handskoene skoon.
grap net, myne wasem net so erg(die lynx) sit hom maar 'n cover op terwyl ek roep. maar terwyl jy jakkals dophou, is dit maar simpel.
ek vryf maar die lense met my handskoene skoon.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Wasem op lens
Cassie
kry mens nie goed wat jy kan aansmeer nie,, soos vir die mense wat saam met die haaie swem?
kry mens nie goed wat jy kan aansmeer nie,, soos vir die mense wat saam met die haaie swem?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Wasem op lens
Smirre
Ek het sommer by Specsavers so klein botteltjie goete gekoop. Werk soos n droom Di Vision is die goete se naam en dit is Anti-mist and static cleaner
Gerrie
Ek het sommer by Specsavers so klein botteltjie goete gekoop. Werk soos n droom Di Vision is die goete se naam en dit is Anti-mist and static cleaner
Gerrie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Wasem op lens
222 Gerie
Tnx ,sal sommer nou nou loop koop
Smirre
Tnx ,sal sommer nou nou loop koop
Smirre
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Wasem op lens
Jes manne
Try n plek wat duik toerusting verkoop en koop n anti fog spray wat die manne gebruik in die duik brille.
Het so klein bottel van dit en dit werk soos n bom.
Hoop dit help
Try n plek wat duik toerusting verkoop en koop n anti fog spray wat die manne gebruik in die duik brille.
Het so klein bottel van dit en dit werk soos n bom.
Hoop dit help
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wasem op lens
Toe ek nog geduik het ek baie keer 'n rou aartappel gebruik om my duik bril aan die binnekant te smeer dit dan net aftespoel en so bietjie af te droog Maar die beste en gewildste manier was om in jou bril te gop (spoeg ) en dit met jou vinger rond te smeer en dan uit te spoel maar ek weet nie of dit so lekker met 'n teleskoop sal werk nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Wasem op lens
:)Sal lekker lag as ek sien hoe spoeg n man sy skope voor hy skiet 
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Wasem op lens
Ek gebruik so n sagte swart lappie. Die lappie kos n paar rand ek maak veral my bril en scope met hom skoon glo my hy werk voorkom die wasem en maak ook dat stof nie baie vashou nie. ONgelukig het ek die omhulsel van die sakkie verloor gevolglik kan ek nie die lappie se naam vir julle gee nie. As ek reg onthou is die lappie by koop in humansdorp gekoop, (was n geskenk) sal probeer uitvind en laat weet.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Wasem op lens
Soos belowe die inligting:
Lenspen Fog Klear Cloth
Overview
The LensPro FogKlear Anti-Fog Cloth is a valuable cleaning cloth to keep around for your photo and sport optics. The cloth is impregnated with an anti-fog compound that inhibits fog from disturbing your views. The cloth works by leaving a thin film of this compound on your optic, lens or other surface. This cloth can remove surface particles and fingerprints which can spoil your view. The double-seal storage bag design offers additional protection.
Features
?Contains Anti-Fog Compound
?Dry - No Liquids Used or Needed
?Good for 200+ Uses
?Environmentally Friendly
?Comes in a Resealable Bag for Protection
Specifications
?Dimensions: 4 x 4" (100 x 100mm) (approx)
Sien link prys http://www.pricecheck.co.za/offers/3595 ... ear+Cloth/

- Eardley
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Jul 14, 2012 11:58 am
Re: Wasem op lens
Wat van n klein fan (waaier) wat op die lense gerig is?Ek het al van hierdie plan gedink maar nog nie probeer nie.