Ideale 'laaitie' kalilber?
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Ideale 'laaitie' kalilber?
My 12 jarige seun is gek oor die natuur en om in die veld te wees, en natuurlik ook oor jag. Hy het onlangs sy
eerste bok (rooibok) geskiet, en ek was baie trots oor sy 'professionele' optrede, goeie skootplasing, veilige wapen
hantering ens. (Hy het ook 'n lekker stuk rou lewer ge?et sonder om te blik of te bloos).
Die ding is nou: die rooibok is geskiet met 'n vriend van my se 6x45, 'n lieflike geweertjie met baie min terugskop.
Ek het die besluit geneem omdat die jongman baie lig en skraal gebou is, en ek is bang dat my 30-06 se skop dalk
sy liefde vir skiet en sy skietvernuf nadelig gaan beinvloed. Ek wil graag 'n kleiner kaliber kry waarmee hy wild tot
en met rooibok kan jag. 'n Logiese keuse is sekerlik die veelsydige .243, maar ek het ook al gesien dat daar gewoonlik
redelike ernstige vleisskade voorkom op kleiner wild wanneer die .243 gepraat het. Ander opsies is seker dan die 6x45,
6mm Musgrave, 250 Savage, 25-06 of dalk een uit die 6.5mm familie. Of dalk iets anders?
Persoonlik glo ek dat 'n bosveldkaliber se spoed nie 2400 fps moet oorskry nie, en sekerlik kan enige van bogenoemde
kalibers se snelhede deur herlaai met die regte ladings daar naby kom.
Enige voorstelle? Ek sal graag hoor van jagters wat ondervinding het met die kleiner kalibers. Eish, decisions, decisions.....
Dankie byvoorbaat.

PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
As ons herlaai uitlaat. Ons sukkel om die verskeidenheid ammunisie te kry wat oorsee beskikbaar is.
Ek sal tog die 243 voorhou. Indien Barnes X, GS Custom of Impala in gelaaide ammunisie beskibaar is beperk dit vleisskade en sal jy jou jag baie teverede afsluit. Die 6x45 is 'n baie lekker kaliber, maar herlaai is jou voorland en om doppe te bekom is die groot probleem. Jy kan selfs 'n 243 aflaai na die 6x45 se ballistiek. Fabrieksammunisie is landwyd beskikbaar en met die 243 se akkuraatheid kan kopskote ook die antwoord wees.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
PualM
Kyk na n 204 ruger Blok kan jou baie vertel van die kal as ook Remington.Jy kan ook kyk na n 223 rem wat jy kan laat oordoen na die 6x45.Ek skiet baie met my 223 en het wat al geskiet het nog noiit enige klagtes van hulle ontvang nie

Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Hallo Paul
Ek het my suster se 14 jarige seun vir sy eerste jag gevat in Mei hierdie jaar, met my nuwe .243 waarmee ek nog nie eers 'n bok mee geskiet het nie. Ek skat die skote was tussen 50 en 80 meter, met 100gr Sierra Game Kings, teen 2850fps. Al drie het op die plek geval met bladskote. Die laaste ram het sy kop opgetel toe laat ek hom nog een skoot hoog op die nek skiet. Vleisskade was heel aanvaarbaar.
[img width=560 height=420]http://i1076.photobucket.com/albums/w44 ... aradys.jpg[/img]

immelmanw
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Kyk na die ruger compact in 7-08mm Jy kan vir n begin 120gr laai en later swaarder. Savage het ook n youth model, ongelooflik nice, ek plaas later fotos. An die twee.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
+100 Immelmanw
Ek plaas elke keer die 7mm08 as iemand hierdie soort vraag vra vir kinders of dames baie lekker kaliber my vrou wil met niks anders skiet nie sy wil nie eers he ek moet haar geweer op verder as 100m instel nie dit is hoe ek hom oorspronklik gestel het en nou wil ek hom op langer distansie in stel maar sy wil niks weet nie Sy ken haar scope vir 50 100 150 200 m en sy jag nie verder as dit nie nou wil sy nie he ek moet aan hom stel nie
SE ek moet my eie een koop

- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Hang seker af hoe oud jy begin Ek het op 8 jaar begin met 'n .223 Rem in M14 Mini ruger. Het die Bobbejane sleg pak gegee met daai roertjie. Weermag ammunisie het geloop in daai Semi en Tarentale ook sommer pak gegee. Bok jag was uit tot ek ouer was.
Later tot my huidige .243 WIn geskuif, maar my pa het nie herlaai nie en ons het ammunisie gekoop en ek is maar sleg gebriek daarduur en die feit dat die geweer mooi was en 'n Leupold opgehad het. Het in my lewe nog nooit 'n geweer laat val nie, maar met kinders is dit seker 'n moontlikheid.
Ek self is besig met .222 Rem wat ek wil ombou na .223 AI vir my seuntjie. (en ek soek ook 'n AI en die .223 is seker beste plek om te begin:) ). My .243 het nou Silencer op so miskien is hy ook Ok vir die kleintjies aangesien hy nie raas nie en die recoil bestaan nie meer nie.
Iets wat my as kind baie teruggehou het is dat ek nie 'n natuurlike skut is nie en meer ofening sou my goed gedoen het. Ek het my vertroue so nou en dan met 'n plank geslaan, as ek net voor 'n springbok jag gou 2 skote in die veld op 'n boks geskiet het en dan moes ek springbokke platrek in die Kalahari. My pa is vanaf Suidwes so hy het seker anders grootgeword. Raak skiet nek/kop was die norm en oefen(vandag nog vir hom) is mors van ammunisie.
So ek sal se maak nie saak watse kaliber, maak reg om jou kinders genoeg met die kaliber te laat oefen sonder om jou sak te breek.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Maak PMP nie meer 6x45 ammo nie?
Onthou, in 'n japtrap is hy groot, en dan wil mens steeds die geweer kan gebruik. Hy sal waarskynlik tot op sterwe aan daardie geweer vasklou. So moenie te klein gaan nie, en laai eerder 'n groter kaliber laer, as wat jy met 'n ontoepaslike kleintjie sit.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
+1immelmanw wrote: Kyk na die ruger compact in 7-08mm Jy kan vir n begin 120gr laai en later swaarder. Savage het ook n youth model, ongelooflik nice, ek plaas later fotos. An die twee.
Beter raad sal jy n?rens kry nie!
Goed, beter, 6millimeter!
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Ek is in die proses om vir my 'n 6xc te koop. Het gedink dit sou idiaal wees vir die kleinman om mee te skiet. Die vorige naweek het hy sy eerste bok sommer met my vark geweer geskiet,hy het so mooi geskiet dat ek nog wonder of ek die xc moet koop. Die ou 303 wat kort gesaag is met 'n demper op het min genoeg terugstamp dat my 10jarige met hom kon skiet.
Ek moet se ek was trots op die mannetjie.
Geno dink jy dat die 6xc sal reg wees vir 'n kleinman? of is dit weer te lig?

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
dweedster
Ek het self n 25-06 en is vir my n idiale kaliber omdat ek vanaf 80gn tot 117 gn( bosveld toestande) kan skiet , maar skop bietjie, sal die geweer net aanbeveel as n knaldemper opgesit word.
My seun is ook klein en nog jonk maar ek sal persoonlik verkies om n 243 vir hom te koop met 100gn punte en dan aflaai.
Maar enige van die twee sal hom ook verder deur sy jare bystaan , veral die 25-06 later jare op groter wild as blesbok etc.

30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Ek het self gekyk na 'n 243 maar omdat ek die 6xc vir 'n beter prys kon kry het ek op die xc besluit. Ek het self nognie met hom geskiet nie maar het gedink dit sou 'n lekker jakkals kaliber uitmaak, en natuurlik iets vir die laaitjie. 243 sou my eerste keuse wees.
-
Zack Benade
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Daar is baie manne wat nooit van hulle "laaitie geweer" ontslae raak nie.

Dis waarom ek 'n 6BR skiet en nie 'n 243 nie.

Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
As jy nie bang is om te "laat bou" nie, sal die 270sabi ook baie lekker werk vir kleiner/jonger jagters.
Net jammer die Sabie gewere is GROOT geld... Maar hulle is MOOI.

Last edited by Chris Swart on Tue Jul 10, 2012 11:41 am, edited 1 time in total.
- Boerie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Fri May 06, 2011 9:40 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Piet ek stem, ek het dieselfde vir my seun gedoen, 243 met 'n kd.
Moenie kinders leer met 'n 30-06, hy maak kinders lewenslank bang!

Sendero 300 Win Mag
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Netso, 243 kan alles tot net onder gemsbok grote dood, en met die regte kolf en breker of demper skop hy soveel soos n .22, ammo is vrylik beskikbaar en raad vir die kaliber is volop.Piet-Skiet wrote: Koop 243,sit kd op en baie belangrik sit kolf op wat die kind pas. Onder die arm indruk werk nie!
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Ek sien ons het nou besluit op die 243 en kan nou die bespreking afsluit!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Boerie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Fri May 06, 2011 9:40 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Amen!
Sendero 300 Win Mag
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
Ek stem, daars baie kalibers wat werk maar meer belangrik is tog dat die geweer hanteerbaar is vir n kind. Ek het n vetloop 243 met lang swaar kolf wat onhanteerbaar is vir my seun.Piet-Skiet wrote: Koop 243,sit kd op en baie belangrik sit kolf op wat die kind pas. Onder die arm indruk werk nie!
Baie gemakliker met n meer hanteerbare groter kaliber.
Johnnie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
+100tripodmvr wrote: Ek sien ons het nou besluit op die 243 en kan nou die bespreking afsluit!!!!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
.223 .........
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Boerie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Fri May 06, 2011 9:40 pm
Re: Ideale 'laaitie' kalilber?
So moet hy lyk...243!!