Skoot plaasing kudu
-
Gerard
Re: Skoot plaasing kudu
Wouter, hoe dan nou? Jy kan met my skerts maar wanneer ek terugskerts raak jou sin vir humor boksie leeg en dan s? jy ek is 'n dro? siel. Ontspan jong, die lewe is te kort om so swartgallig te wees.
kopskoot, is jy ernstig of grap jy ook?
kopskoot, is jy ernstig of grap jy ook?
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Skoot plaasing kudu
As ek die 270 by my het, waar wil jy he ek moet hom skiet? Net nie blad nie, daai deel sukkel ek meer 
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Skoot plaasing kudu
Ek sou wag te veel kans vat storie deesdae met miskote wat betaal word en koedoe bulle wat ook nie cheap is nie.
Last edited by Frederik on Mon Jul 09, 2012 7:23 pm, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Hey Pieta, ek sien jy het darm nog 'n sin vir humor...pietjacobs wrote: As ek die 270 by my het, waar wil jy he ek moet hom skiet? Net nie blad nie, daai deel sukkel ek meer![]()
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Oom Gerhard
Lyk my oom het tog n sin vir humor!
Lyk my oom het tog n sin vir humor!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!

Biltongjagter
Re: Skoot plaasing kudu
Stefan, vir 'n 7 x 64 'fan' soos jy, beter jy glad nie so 'n kans waag om daar enige skoot te neem nie!!!
Onlangs 'n man met 'n splinternuwe, vrek duur 7 x 64 (glo heelwat duurder as joune) gehelp om vas te stel hoekom die duur, Europees vervaardigde stukkie wonder, gesukkel het om te groepeer met Rhino, Barnes en selfs Claw koe?ls.
Met al die tipes koe?ls kon die geweer beswaarlik 'n 10" groepering skiet op 100m.
Nou ja, om nie eers van oormatige druk vlakke te praat in di? skietyster nie!
Laat mens wonder, nie waar nie?
Groete,
Koos.
Onlangs 'n man met 'n splinternuwe, vrek duur 7 x 64 (glo heelwat duurder as joune) gehelp om vas te stel hoekom die duur, Europees vervaardigde stukkie wonder, gesukkel het om te groepeer met Rhino, Barnes en selfs Claw koe?ls.
Met al die tipes koe?ls kon die geweer beswaarlik 'n 10" groepering skiet op 100m.
Nou ja, om nie eers van oormatige druk vlakke te praat in di? skietyster nie!
Laat mens wonder, nie waar nie?
Groete,
Koos.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Biltong
Dit verstom my hoe jy van n skootplasing onderwerp, nou by drukvlakke kan uitkom, maar kom ek raai: Al daai koeels wat hy gebruik het, was seker die rede vir die probleme , en hy moes seker weer eerder jou " magic koeels" gebruik om die probleme op te los. Hoe het ek dit geraai? Wel dis thread na thread jou ou afgesaagde storie, waarvoor selfs ek wat nie eers vreeslik aktief hier is nie,nou al g@tvol is om te lees.
Wens jy wil nou eenmaal die boodskap kry en verstaan, aangesien so baie mense jou nou al op n taktvolle wyse die boodskap probeer deurgee het, en jy maar net aanhou.
Groete
Dit verstom my hoe jy van n skootplasing onderwerp, nou by drukvlakke kan uitkom, maar kom ek raai: Al daai koeels wat hy gebruik het, was seker die rede vir die probleme , en hy moes seker weer eerder jou " magic koeels" gebruik om die probleme op te los. Hoe het ek dit geraai? Wel dis thread na thread jou ou afgesaagde storie, waarvoor selfs ek wat nie eers vreeslik aktief hier is nie,nou al g@tvol is om te lees.
Wens jy wil nou eenmaal die boodskap kry en verstaan, aangesien so baie mense jou nou al op n taktvolle wyse die boodskap probeer deurgee het, en jy maar net aanhou.
Groete
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Skoot plaasing kudu
Ronald,
Mooi opgesom ou maat, ek self het regtig nou my g@tvol vlakke vir hierdie nonsens bereik. Nou word die 7x64 kaliber sommer aangevat en oor drukvlakke ens bespiegel. Ek het nou al menigte 7x64 eienaars ontmoet, waarvan my goeie vriend Stefan een is, wat bitter gelukkig met hul 7x64 gewere is. 'n Baie groot gedeelte van hulle skiet ook Barnes koeels sonder probleme, ten spyte van die feit dat europese 7x64's 'n deursnee van .285 en nie .284 het nie. Nou moet nie vir my kom vertel ek is hier om vir Barnes te baklei nie, want ek skiet self Nosler Accubond in my .375. So al weet ek een produk is puik, besef ek steeds dat daar ander is wat ook net so goed is. Ons kan ongelukkig nie dieselfde se van Koos nie....
Maar hier kom jy nou weer en val gou gou direk die ander vervaardigers se koele aan en vertel dat jy wel die nonsens uitgesorteer het. Dis nie eers nodig om te vertel hoe nie, ons almal weet sommer reeds dat die GSC koeel weer verantwoordelik daarvoor was. Raak jy nie moeg om jou eie beul te blaas nie??
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Skoot plaasing kudu
Oom Koos
Vir n onakkurate 7x64 en nog vrotter koele (Barnes) skiet myne dam nie te vrot nie. Hiers so paar fotos wat die laaste 12x maande wat voor die 7x64 en 375Ruger geval het, ja almal met Barnes. Laat n ou wonder, met daardie 10? groepe, of die bokke dalk van die koeels se turbulensie beswyk het wat verby die bokke gevlieg het?
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/2.jpg[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/3.jpg[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/1.jpg[/img]
375Ruger Barnes TSX
[img width=560 height=373]https://dl.dropbox.com/u/55333818/DSC08366.JPG[/img]
375Ruger Barnes TSX (let asb op na die marginale skoot, Lourens en Ronald kan hier uitbrei...perd 40m verder geval, morsdood)
[img width=560 height=373]https://dl.dropbox.com/u/55333818/DSC08371.JPG[/img]
375Ruger Barnes TSX (My pa geskiet met my roer...)
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/flip.JPG[/img]
375Ruger Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/stef.JPG[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=315]https://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG_1 ... 282%29.JPG[/img]
243win Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/Frankies%20Blsbk.JPG[/img]
243win Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG_1449.JPG[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/Frankies%20Spbok.JPG[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/Frankies%20Swb.JPG[/img]
375Ruger TSX (274m)
[img width=560 height=315]https://dl.dropbox.com/u/55333818/L1020965.JPG[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG-2 ... -00260.jpg[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/SF1.JPG[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/SF2.JPG[/img]
7x64 Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/SF3.JPG[/img]
375Ruger Barnes TSX
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/SF.JPG[/img]
En dan, eks nou nie juis n "baanskieter nie, soos my fototjies hierbo wys spandeer ek maar die aftye wat ek in n maand het in die veld en nie op n bank met papierteikens nie. Maar partykeer vra n boer hy wil sien of jy kan skiet en dan moet n man jou gunne uithaal en vir die boer net wys jy is dam op die papier.
Nou ja, toe skiet ons sommer vir die boer net so voor ons veld toe gaan "op die papier" net sodat die ou ons met n geruste hart op sy mooi wildsplaas toelaat en verseker wees dat die skut en sy ammunisie dam die mas sal opkom...
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG-2 ... -00461.jpg[/img]
Links die onakkurate .285 kaliber met .284 drek (Barnes TSX) en regs is die 375Ruger ook met die str0nt wat mos nie groepeer nie en teen vreeslike drukvlakke hardloop.
Nou ja toe, Oom Koos Biltongjagter, sit so paar van jou fototjies op vir ons dat ons kan sien hoe jou koele presteer. My telling vir die laaste 18x maande is 44x bokke en al 44x het die slagkamer gemaak. Ek kan my bek oopmaak oor my wenresep (BARNES TSX, vir die wat nogi weet nie) oordat ek dit in die veld SELF gebruik en die prestasies self sien self dokumenteer en dan met vrymoedigheid vir n mede-jagter/skieter/vriend kan vertel WAT IN DIE VELD GEBEUR en nie net op n d0nerse forum sit en _ _ _ stook en _ _ _ praat die hele dag nie.
Maar hou asb so voort met jou manier van dinge doen, dit gee ouens om die kampvuur, op die golfbaan, in die veld, oppad veld toe, oppad trug vani jagveld af, in die klubhuis op n Saterdag aand na n rugbygame of waar ookal n paar goeie vriende bymekaarkom na n gesellige en genotvolle dag iets om oor te skerts en lekker saam te lag. Nogals verstommed (vir ons manne wat n bietjie moeite doen om uit te kom) om in alle uithoeke van die land manne, vreemdes, kennise en vriende, te hoor vertel hoe g@tvol hulle vir jou en jou aanhoudende en eentonige houding is. Maar soos ek se, hou asb aan daarmee want dis altyd n lekker gesprek om te volg!!
Alles van die beste,
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Stef...
Lieter Bells vir jou as ek jou weer sien... en hou my asb by daai belofte....
Hou aan om jou wenresep so te gebruik....
Baie mooi Foto's so by the way..
Big Joe

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....

- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Hang af skiet ek verniet op betaal ek per duim vir daai Kudu??????
Kopskoot en hy val hard.
Kopskoot en hy val hard.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Gerard
Re: Skoot plaasing kudu
Twee waarnemings van my kant af:
1. Dit is amuserend wanneer manne hulle knie? so opruk.
2. Dit lyk of die manne wat graag en maklik uitdeel, nie self kan vat wanneer dit na hulle kant toe kom nie.
Die gemoedelikheid verdamp vinnig.

- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Manne,
Kan ek asb vra dat as julle n probleem het met n individu, nie die produk, waaroor die baklyery gaan, deur die modder te sleep nie. Ek skiet nou so 5 jaar met GSC's. Het intussen TSX gebruik, dieselfde gewig koeels, en kon nie lekker kry dat hulle groepeer in my geweer nie. Rede hoekom ek geskuif het was die lang omdraai tyd vir n bestelling by GSC wat nou weer beter is.(maar nog nie perfek nie) Is nou terug by GSC's weer vir twee jaar, en die eerste soldate wat ek toe weer laai is op die merk, asof ek nooit weg was nie.
Ek het nog net 3 koeels ooit herwin. Een uit die .308 uit en twee uit die .375 H&H uit. Almal 100% gewig behou.
Toe ek oorgegaan het na Barnes, het ek self vasgesit met Oom Koos, want hy het n antwoord vir alles gehad oor die omdraai tyd van die produk. Maar ons is mos darem groot mense, so waarvoor bly n mens kwaad.
Die feit is , dit het niks met GSC te doen nie....eintlik.
If you can walk the walk, you can talk the talk.....en GSC kan maar altwee doen.
As Barnes TSX, Claw, Rhino werk in jou geweer, sou ek ook nie verander nie. Gebruik wat werk en skiet n goeie skoot, want jy kan.
Mooiloop,

Last edited by iceman1982 on Tue Jul 10, 2012 12:23 pm, edited 1 time in total.
-
Biltongjagter
Re: Skoot plaasing kudu
Stephan, dankie vir jou mooi bokke geskiet met daai 7 x 64 van jou.
Net soos ek vooraf voorspel het, het die ketel weer sy deksel afgeblaas en so hier en daar ook 'n naat gebars
Die 7 x 64 waarna ek verwys het, is so 'off spec' in sekere areas - splinternuwe Steyr Mannlicher of te nie - dat hy net uiters sagte loodkern koe?ls (wat dikker gedruk word deur die 'big bang') goed kan groepeer.
(En toe is jy nou 'n toevallige 7 x 64 ou wat byderhand is.)
Beslis ook geen sukses met standaard GSCHV koe?ls nie - alhoewel Gerard hom met so bietjie spesiale GSCHV's sal kan maak groepeer - d?t kan dalk nou weer 'n ding raak hierdie stukkie waarheid!!!!
Nou ja, die enkele keer toe ek bietjie terg, is dit toe amper weer 'n 'train smash' .
Lees iceman1982 se plasing weer rustig deur.

Dalk sou 'n ou tog daardie Koedoebul kon neersit, wie weet !!!If you can walk the walk, you can talk the talk.....en GSC kan maar altwee doen.
Groete,
Koos.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skoot plaasing kudu
My magtag...
Kyk ek skryf die senario oor n kudu bul en of jy hom sal skiet en waar sal jy hom skiet ens...
Nou is die ou siekte weer terug van "Hi Jack" van n thread wat niks met die oorspronklike post te doen het nie.
Ek het wragtag gedink ons is klaar met dit...
Wys jou net...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Gerhard wrote: My magtag...
Kyk ek skryf die senario oor n kudu bul en of jy hom sal skiet en waar sal jy hom skiet ens...
Nou is die ou siekte weer terug van "Hi Jack" van n thread wat niks met die oorspronklike post te doen het nie.
Ek het wragtag gedink ons is klaar met dit...
Wys jou net...![]()
Ek is nou nie n mediese deskundige nie, maar as ek so kyk lyk die simptome van jou draad darem vreeslik baie na een of ander virus wat opgetel is ou mede - oujongsoekjongblondevroumetblouoogenplaaswatjagenvisvangook vriend
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Nee Francois,
Ek het teen die tyd nou al alles gelees wat n 7X64 met en sonder n GSC of Barnes kan doen...
Selfs met n Nosler so nou en dan skiet die kaliber n bok mooi om.
Hoeveel keer het die selfde argumente nie op die forum nou al ontstaan nie net om oor n maand of wat weer kop uit te steek...
Soos die Engels man sal se "Who cares" so lank jy te vrede is met die pute, koels, bullets, heads of wat jou ook al dit wil noem...
Gelukkig is ek Donderdag middag uit di stad oppad lae veld toe sodat ek Vrydag en Saterdag in die KNP kan gaan jag met die kamera...
Gaan dan volgende week vir julle vrek baie skoot plaasing fotos op sit.
Want daar is baie manne hier wat graag sal wil leer waar die bok nou eintlik geskiet moet word en waar nie...
Maak nie saak met wat jy skiet of hoe vinnig jy skiet nie.
Die groot geheim is waar jy die bok skiet dws ek wil he die manne moet oefen oor waar die skoot moet klap in die boiler room...

BOKRAM
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jan 23, 2009 6:15 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Ekt weer na die 'situasie/vraag ' gaan kyk, hulle is besig om n randjie uit te loop....
So.........jy skiet nie, .....want n bergsebra en koedoe skiet jy IN of (vrek naby) n pad !!!

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Skoot plaasing kudu
Soos wat daai Bul op die foto nou staan, skiet ek nie.
Ek sal wag totdat hy weg kyk en dan stadig in 'n beter posisie probeer beweeg om 'n skoot te kry.

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Ok ek tel 3 dan se ons whatever!1...2...3
[glow=red,2,300]WHATEVER!!![/glow]Gerhard ek dink die pos van jou oor skootplasing op diere in die veld gefotografeer is n baie kundige en handige ding vir die beginjagters en ook vir baie van ons ou jagters. Dit sal interessant wees om jou toekomstige fotos te bestudeer en te jag hierso, met al die tyd wat jy wil vat voor skootplasing.
Mooiloop groete
Mooiloop groete
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
BOKRAM
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jan 23, 2009 6:15 pm
Re: Skoot plaasing kudu
FHM - ek sien jy's van Swakop........daai Duitse KUSKA karnavaal van julle was darem bitttttter lekkker laasweek !!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skoot plaasing kudu
Jong gaan gesels bietjie met wilds plaas boere...FHM wrote: Ok ek tel 3 dan se ons whatever!1...2...3[glow=red,2,300]WHATEVER!!![/glow]Gerhard ek dink die pos van jou oor skootplasing op diere in die veld gefotografeer is n baie kundige en handige ding vir die beginjagters en ook vir baie van ons ou jagters. Dit sal interessant wees om jou toekomstige fotos te bestudeer en te jag hierso, met al die tyd wat jy wil vat voor skootplasing.
Mooiloop groete![]()
Dan kyk jy na statistieke na elke jag seisoen hoeveel word daar elke jaar gekwes met die geweer.
En dan is dit manne wat "beweer" hulle ken van.
Met die boog jag moet jy presies weet waar jy jou pyl moet sit in die boiler room...
Selfde beginsels geld vir geweer jag ook.
Hoop ek skiet iets raak die naweek.
Gelukkig is dit tag en release...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Skoot plaasing kudu
+1FCLoretz wrote: Soos wat daai Bul op die foto nou staan, skiet ek nie.
Ek sal wag totdat hy weg kyk en dan stadig in 'n beter posisie probeer beweeg om 'n skoot te kry.
Lig loop. dis nou met jou voete!