Ongelukkig is ons stadsjapies nie alte gereeld in die bos/vlaktes om die twee heeldag uit mekaar te ken nie...
Ek het maar altyd gedog die vaal skof/skouers, asook die split/in twee deel, van die wit oor die neus v/d Bontebok, is die verskille...maar nou sien ek die foto van Gerhard hieronder, kan 'n ou lekker deurmekaar maak en dalk jou beursie in sy maai in skop as jy die foutjie begaan.
Julle manne met die bos oog...gee bietjie duidelike tips om die 2, veral oor v?r afstand uit te ken.
(Moenie vir my s? die boer hou net die een of die ander aan nie, dis nie wat ek vra nie)
Ek luister graag
Cheers



