33 Karkaste op Maasstroom

Post Reply
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

33 Karkaste op Maasstroom

Post by Hilux01 »

My eerste jag week van die jaar is verby en ek kan nie glo hoe goed dinge afgeloop het nie

Ons was vanaf Maandag tot Sondag op die plaas (18 Junie - 24 Junie)

Dinsdag oggend was ons eerste sessie in die veld, 5 jagters, Woensdag het my pa aangesluit en van Donderdag af was ons 8 gewere in die veld

Die veld en die wild was in n baie goeie kondisie. Ek jag nou al van 2007 op dieselfde plaas en ek het nog nooit die bos so ruig gesien einde Junie nie

Die gewere was 4 x .303, 1 x Sako .243, 2 x .308 en n CZ550 9.3x62

Ons was bevoorreg om die volgende te oes 2 x Gemsbok koeie (waarvan een 110kg uitgeslag het), 1 x koedoe koei, 1 x bwb bul, 1 x waterbok bul. 19 Rooibokke (rammetjies meestal oor 35kg) en 9 vlakvarke (een beer het 44kg uitgeslag)

Noodloos om te se ons was bekommerd oor pak plek toe ons Sondag oggend opstaan
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 33 Karkaste op Maasstroom

Post by Hilux01 »

Nog so paar fotos
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 33 Karkaste op Maasstroom

Post by Hilux01 »

en so kon die son sak oor nog n suksesvolle week

Middel Aug is ons weer in die veld, die keer naby Swartwater
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: 33 Karkaste op Maasstroom

Post by Evert »

Baie geluk en baie mooi fotos daar die, as ek mag vra by wie het julle daar gejag? Want ons het n plaas daar naby Maastroom gehaad
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: 33 Karkaste op Maasstroom

Post by GreyGhostGear »

Bly julle het dit toe geniet Henk!
Groete,
Petrie.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 33 Karkaste op Maasstroom

Post by Hilux01 »

@E-bird ons jag by Dr Johan Pienaar, hulle so 10km uit Maasstroom op die Tolwe pad

@Jagmaar, Petrie daai kepse van jou was n wenner ek sal bietjie daai groep fotos probeer aanstuur
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: 33 Karkaste op Maasstroom

Post by GreyGhostGear »

@Jagmaar, Petrie daai kepse van jou was n wenner ek sal bietjie daai groep fotos probeer aanstuur

Henk,

Ek's bly man, stuur asb. daar 'n foto'tjie of 2 as jy kans kry..
Post Reply