7mm RM

Post Reply
User avatar
fdt
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Tue May 22, 2012 4:56 pm

7mm RM

Post by fdt »

Dag se almal,

Ek is besig om my 7x64 omtebou in n 7mm RM en het asb hulp nodig met die volgende:

1) Loop lengte (Het n 1/9 twist SS loop bestel)
2) Mauser K98 slot aksie, sal die aksie voldoende wees?

Groete,
.22 Bruno
7mm RM
30-06 Bruno
222-50 Savage
User avatar
fdt
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Tue May 22, 2012 4:56 pm

Re: 7mm RM

Post by fdt »

Hi Ludwig

Jip net vir algemene jag.
.22 Bruno
7mm RM
30-06 Bruno
222-50 Savage
User avatar
fdt
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Tue May 22, 2012 4:56 pm

Re: 7mm RM

Post by fdt »

Thanks Ludwig
.22 Bruno
7mm RM
30-06 Bruno
222-50 Savage
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: 7mm RM

Post by Boesman »

Hoekom is die 7x64 manne dan so stil oor hierdie verandering?

fdt, wat het jou hierdie besluit laat neem? Is jy nie tevrede met die 7x64 vir algemene jag nie? Sal graag wil hoor hoekom jy dit wil doen.

Groete
User avatar
fdt
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Tue May 22, 2012 4:56 pm

Re: 7mm RM

Post by fdt »

Dag se Boesman

Het die 7x64 al vir 8 jaar en was baie tevrede.
Ongelukkig is sy loop klaar en terselfde tyd het ek n Bruno 30-06 bekom. Vir my was die twee kalibers baie na aan mekaar en ek het nou die geleentyd om iets anders te laat bou - Hoekom die 7mm RM, wel die idee was om n platter trajek geweer te kry en van die navorsing op die forum het dit vir my na n goeie opsie gelyk.En om eerlik met myself te wees het ek vir die laaste 8 jaar met net my 7x64 geskiet en will graag nou iets anders probeer!

Groete,
.22 Bruno
7mm RM
30-06 Bruno
222-50 Savage
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: 7mm RM

Post by Dippies »

FRancois,

Hoeveel skote het jy deur jou 7x64 gekry voordat jy agter gekom het loop is bietjie weggeskiet?

Groete
Dippies
User avatar
fdt
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Tue May 22, 2012 4:56 pm

Re: 7mm RM

Post by fdt »

More,

Ek het die geweer 2'de hans gekoop so bietjie moeilik om die regte getal te kry maar ek het so +-800 skote in die 8 jaar geskiet.

NS. Sal die week die pakkie uitsort, sien julle manne in Bloem laat ons ook hard werk vir n wen.
.22 Bruno
7mm RM
30-06 Bruno
222-50 Savage
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: 7mm RM

Post by Dippies »

fdt wrote: More,

Ek het die geweer 2'de hans gekoop so bietjie moeilik om die regte getal te kry maar ek het so +-800 skote in die 8 jaar geskiet.

NS. Sal die week die pakkie uitsort, sien julle manne in Bloem laat ons ook hard werk vir n wen.
Francois,

O okay. Ek dog jy het hom nuut gekoop. Myne het nou ook al die afgelope jaar so 700 deur sy pyp.

Gaan jy ander loop op geweer sit of hoe?

Ja nee die cheethas het n man laat sweet so nou en dan, gelukkig kan TRUE Blue nie goed skop nie ;D ;D

Eks self Stormer man en was op stadion tussen al die cheethas met my stormer trui, maar het ek lekker gekry!!!!!

Groete
Dippies
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: 7mm RM

Post by Boesman »

fdt, ek hoor jou plan, hou hom so.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7mm RM

Post by tripodmvr »

Hier is nou 'n 7x64 man wat nou eers sy mening wil lug. Vir baie meer kruit wil jy nou 'n kaliber bou wat slegs 100-200vps vinniger as die 7x64 gaan skiet met ons plaaslike kruite. Waarom kyk jy nie na 7mm WSM - dink hy kan dalk beter doen en het ook nie belt nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply