kopsk

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
NUNAB
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm

kopsk

Post by NUNAB »

Middag manne.

is dit die moeite werd om n kopsk?r self te bou, en het enige iemand dalk vir my bou planne van n kopsk?r.
julle raad word waardeer. 
Die lewe is n lied!
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: kopsk

Post by cg rossouw »

Is dit n kopklamp vir bees?
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: kopsk

Post by wlm »

Ek is nie seker of dit deur 'n haarkapper of 'n rofstoeier gebruik word nie. :D :D
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: kopsk

Post by Cobus(Cobb) »

ok, ek het maar my mond gehou tot nou.......
Wat is dit??

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: kopsk

Post by cg rossouw »

Het ook lank gewonder wat dit kan wees, seker n beesklamp, knippers is oral te kry
User avatar
NUNAB
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm

Re: kopsk

Post by NUNAB »

nou ja, wat sal dan die korekte afrikaans wees vir n bees kopklamp/kopsk?r?
ish maneer, die ding wat jy sit by die kop van die bees.
Die lewe is n lied!
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: kopsk

Post by cg rossouw »

Gaan kyk op Agrisale.co.za,  kies opsie miscellaneous, bladsy 12 onder nekklamp, daar is n mooi voorbeeld van een en kan sien hoe hy gemaak word. Daar is ook n kontak nommer van die persoon wat hulle bou.
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: kopsk

Post by JK »

Maklik om te maak, kry net n plan of 2 van die wat werk, ander sukkel jy net later.

Die hef aksie moet kort wees, anders vang jy die bees aan sy gat. Daai met die lang hefarm te stadig vir ons beeste. Hulle vang seker melk koeie met die lang arm een, of jy moet vinnig, fyn en rats wees, soos n stadsmeisie.  ;D
Last edited by JK on Tue Jul 10, 2012 2:25 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: kopsk

Post by Vlakvark »

Stadsmeisies word nie gevang nie.Hulle is te slim. ;D ;D :angel:
Image
Image
User avatar
NUNAB
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm

Re: kopsk

Post by NUNAB »

dankie boere. wie wil elk geval n stadsmeisie h?, as jy n boere vrou het. het uit die kaap uit vir my n namibier gevat en nog nooit spyt. NAM is die land van melk en heuning. beste bier,biltong,jag,visvang,mense en vele meer.
groete vi sproete en dankie vir die blomme.
Die lewe is n lied!
Post Reply