Affie Kaap af!
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Affie Kaap af!
Middag, ek is WitWillem van die Kaap af. In ons familie jag ons al baie jare lank maar dit was nie tot so 3 jaar gelede dat die gogga my goed gebyt het nie. Ek het 'n .22 en .222 rem ge-erf, van daar af het ek die skoot deur. Het intussen 'n 357 Winchester lever action (eintlik die laaitie s'n - of so het ek vir ma vertel) en 'n 300 Win Mag ook aangeskaf.
Ek het al so paar veldskiet kompetisies gedoen en sodra ek die "dedicated sportsman" in Oktober die jaar kan deurhaak word daar 'n 260 Rem gebou. Daai is nou 'n lekker speletjie.
Ek lees al so die afgelope 2 maande op die webtuiste. Hierdie plek lyk vir my na 'n bymekaarkomplek van 'n klomp bakgat, hulpvaardige en wyse manne. Ek se byvoorbaat dankie vir julle hulp met my jag, skiet, laai en lag wat ek hier gaan geniet.
Groete
WW

aka .... Charl Gous
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Affie Kaap af!
Welkom Willem.
Hier gaan jy dit geniet.
Hier gaan jy dit geniet.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Affie Kaap af!
WW baie welkom hier, kan sommer sien jy gaan lekker gesels.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Affie Kaap af!
Hi Maat
Baie welkom saam met ons Baie bly om kennis te maak en weet saam saam gaan ons dit geniet
Baie welkom saam met ons Baie bly om kennis te maak en weet saam saam gaan ons dit geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Affie Kaap af!
Hall en Welkom Willem
Groete
Ferrdi
Groete
Ferrdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Affie Kaap af!
WitWillem wrote:
(eintlik die laaitie s'n - of so het ek vir ma vertel)
Welkom WitWillem
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Affie Kaap af!
Middag, dankie vir die goeie wense !
Petrie - ek is in Durbanville
Ag dis oraait, as die laaitie die geweer / enige geweer laaik sal pa gelukkig wees - dan het ek weer 'n klomp ander verskonings om in die veld / skietbaan te kom!

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Affie Kaap af!
Welkom Willem, hoop jy geniet dit hier saam ons!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Affie Kaap af!
Welkom Willem en geniet dit hier
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Affie Kaap af!
WitWillem, wat 'n moerse lekker naam!
Geniet dit hier mater, jy weet reeds die is bakgat ouens!
Lekker kuier
Geniet dit hier mater, jy weet reeds die is bakgat ouens!
Lekker kuier
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.