Jaracal linerlock knipmes.

Enige iets tov messe.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by SV MAD (Henk) »

Nee man Freeka, ek het ook nog nooit iets gewen nie :angel:

Ek hou 1 duim vas vir jou en 1 duim vas vir my, mits jy dieselfde doen vir my! ;D
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by SV MAD (Henk) »

Of miskien moet Johan dalk maar net 2 maak, 1 vir jou en 1 vir my!
ek soek nog wapens...
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Freek »

Henk, laat ons maar sien wat kom...  :-\  (ek hou die duime). Hoop Johan lees jou skimp reg, klink vir my of dit kan werk. Wanneer is die groot trekking?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Marc »

SV MAD (Henk) wrote: Of miskien moet Johan dalk maar net 2 maak, 1 vir jou en 1 vir my!
KANSVATTERS  :police: :police: :police: :police:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

Daai mes is myne :):):):)
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Pvdw »

Jammer manne, ek het reeds met Johan gere?l om my naam op die lem te laat ets. Die res van die post is maar net vir die show ;D ;D :o

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

Bwoooowhahahaha Peet,positiewiteit is n goeie ding
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Image

Image

Image

Makume bolsters, eindproduk om die draai
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by visstok »

Manne manne manne, ek het julle almal een voorgespring, daar hoog bo in Dordrecht se berge het ek Johan n keuse gegee, of ek wen die mes of hy moet self sy pad terug kry! Ek het n mes by Johan bestel, een van daai pinkes, want ek is n blou bul! Ja ja, vir my meisie, sy gaan haar eerste bok volgende maand skiet, en Johan se werk is puik! Johan, stuur my ook die bank besonderhede, dalk is dit my gelukige dag!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Bankbesonderhede vir Jaracal lootjie mes.

JN Viljoen
Capitec
Spaar
Rek no: 1311241319
Tak kode 470 010.

Sterkte!

Dankie vir julle deelname, hoop ons kan iemand gelukkig maak!!!
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Geno »

Johan,
Ek het so in die doodsnikke gougou 2 lyne in die water gegooi ;)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by SV MAD (Henk) »

Hi Johan.
Kan jy bevestig hier wie almal betaal het asb.
Groete
ek soek nog wapens...
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Cz_apie »

;D ;D  "Are we there yet"  ;D ;D  Hoe laat gaan ons weet wie die gelukkige een is ?
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

Dankie julle ek is per rooksyn laat weet ek het gewen  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Vlakvark »

Baie geluk DWB ;D ;D Ek het gehoor jy kry die troos prys Halwe rolletjie wit goud ;D
Image
Image
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Cz_apie »

visstok wrote: hoog bo in Dordrecht se berge het ek Johan n keuse gegee, of ek wen die mes of hy moet self sy pad terug kry!

Groete Alex
;D ;D Lyk my hy het toe nie die pad terug gekry nie  ;D ;D

Weet iemand dalk wat van Johan1 geword het ???  Hy was laas aktief op die forum op 26-06-2012 ???
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by SV MAD (Henk) »

Miskien is Johan MIA in sy workshop...
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by SV MAD (Henk) »

Manne, ek het nounou net Johan ge-BBM. Hy het nie vergeet nie, lewe het so paar rowwe draaie met hom geloop. Hy het nie internet toegang nie, maar die mes is basies klaar. Hy sal nounou foto stuur.

Groete en sterkte Johan
ek soek nog wapens...
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by the kid »

Ek het al met Johan te doen gehad, en alhoewel ek hom nie persoonlik ken nie, glo ek hy is eerlik en opreg. Ek is seker dat dit buite sy beheer is en sodra hy kan hy ons op hoogte van sake sal bring.

Ek weet nie wat gebeur het nie, maar sterkte Johan.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Pvdw »

Nee wat manne, wees net geduldig hy gaan opdaag. Seker besig met die laaste poleer werk ;) 8)

Man gooi nie jou naam weg op forum soos die vir daai paar rande nie.

Peet
Last edited by Pvdw on Mon Jul 09, 2012 2:11 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

EK WIL DIT NET BAIE DUIDELIK MAAK DAT EK NIE DINK JOHAN DOEN ONS IN NIE.

Dit is jammer om te hoor die lewe het 'n paar rowwe draaie met hom gestap, ons bid vir hom vir sterkte en voorspoed.
Last edited by DWB on Mon Jul 09, 2012 9:02 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

Manne
Ek het die voorreg gehad om saam met Johan te gaan jag en weet wat sy huidiglike omstandighede is,daai man sal ons nie indoen nie. As dit gebeur sal ek sover gaan om te se ek sal elke ou se geld terug gee,dis hoeveel vertroue ek in hom het dat hy dit nie sal doen nie.
Groette
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

Ek het my vorige skrewes verwyder wat dalk daartoe mag gely het dat mense dink ons wantrou Johan.

Ons is maar almal opgewonde en nuuskierig. Dit is 'n man met 'n spesiale talent die.

Johan, jammer vir die draaie wat die lewe met jou stap. Ons ken nie jou omstandighede nie maar wens jou sterkte toe.

Die manne praat hier met baie respek en lof van jou. Dit is iets om op trots te wees.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Hallo span. Ek vra groot verskoning dat ek my eie sperdatum gemis het.

Die website waar ek fotos geneem het, het gankrot gespeel en ek moet nou bietjie spartel om asem te skep..... iesh. maar dis my probleem en nie julle manne se probleem nie.

Ek sal more die finale lys van deelnemers op die forum sit en ook die wenner aankondig. Sal more ook fotos van die Linelock plaas. Die man wat die ene kry kan hom maar met trots by enige braai uithaal om so proestukkie af te sny.

Jammer manne, ek vra weer om verskoning
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Geno »

Johan,
Baie sterkte daarso. Laat weet waar ons kan help!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply