Manne, help asb.
Ek wil graag weet of die reguit tipe Brno sneller, wat die haarsneller ook het wat jy kan vorentoe druk, verstelbaar is, en as hy is, hoe word dit gedoen.
As dit reeds bespreek is verwys my asb.
Skolla
Brno sneller verstelbaar?
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Brno sneller verstelbaar?
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Brno sneller verstelbaar?
Ek het dit gekry, baie dankie.
