eland koei
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
eland koei
Goeie naand aan almal,
Ek gaan komende week 'n eland koei met my boog skiet. Setup is reg, menende pyl gewig/spoed/ponde al daardie klas van goed..
My vraag nou is watter broadheads het julle al gebruik op eland koeie (nie bulle nie want dit is 'n heel ander situasie) en hoe het hulle "perform"?
Ek kry nie konstante groeperings met my fixed broadheads nie en wil oorgaan na mechanicals toe, soos bv die Rage en Meat seakers...
Wat beveel julle aan en wat het al gewerk?
Ek luister graag, want daar is net n paar dae oor om dit reg te stel..
Groete
Manie

- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: eland koei
Ek is nie mal oor mechanical BH's nie.
Vriend het verlede jaar een met ? G5 montec geskiet, reg deur haar. Ander Vriend het weer ? Slick Trick gebruik, reg deur ? bul gegaan.
Ek sal eerder moeite doen om seker te maak my Pyle vlieg mooi...

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: eland koei
Ek het glad nie gesukkel om Thunderhead Edge te skiet nie, geen tuning
nodig gehad nie. Op die Impact dvd skiet DP en n paar manne eland en bwb
of twee met Rage 2 lem bh.
Rudolf van Karoi het nou die dag iets int. gese, vandat Rage uitgekom
het is daar nog nooit n bok met een op die plaas gekwes is nie.
nodig gehad nie. Op die Impact dvd skiet DP en n paar manne eland en bwb
of twee met Rage 2 lem bh.
Rudolf van Karoi het nou die dag iets int. gese, vandat Rage uitgekom
het is daar nog nooit n bok met een op die plaas gekwes is nie.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: eland koei
Wat is jou setup?BoogJagter111p wrote: Goeie naand aan almal,
Ek gaan komende week 'n eland koei met my boog skiet. Setup is reg, menende pyl gewig/spoed/ponde al daardie klas van goed..
My vraag nou is watter broadheads het julle al gebruik op eland koeie (nie bulle nie want dit is 'n heel ander situasie) en hoe het hulle "perform"?
Ek kry nie konstante groeperings met my fixed broadheads nie en wil oorgaan na mechanicals toe, soos bv die Rage en Meat seakers...
Wat beveel julle aan en wat het al gewerk?
Ek luister graag, want daar is net n paar dae oor om dit reg te stel..
Groete
Manie
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: eland koei
Ek self is nie mal oor mechanicals nie, daarom fixed broadheads tot op hede geskiet.
Het wel die thunderhead ook probeer maar selfde groeperings gekry as met hellrazers en montec. Het nog nooit slick trick probeer nie.
Henried, skiet 'n destroyer 350 wat 'n 400 grein pyl teen 310 fps skiet. Ponde is maks gestel op 70.
Lyk my fixed broadheads hou nie van spoed nie, het geen probleem met hulle gehad teen laer spoed nie.
Het wel die thunderhead ook probeer maar selfde groeperings gekry as met hellrazers en montec. Het nog nooit slick trick probeer nie.
Henried, skiet 'n destroyer 350 wat 'n 400 grein pyl teen 310 fps skiet. Ponde is maks gestel op 70.
Lyk my fixed broadheads hou nie van spoed nie, het geen probleem met hulle gehad teen laer spoed nie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: eland koei
Ek sou se maak die pyl swaarder, dit maak nie net die boog stiller nie maar
gee sommer meer momentum. Dalk help dit met die broadhead tuning
ook.

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: eland koei
Ek het nie veel ervaring met boogjag nie maar in my kort tyd wat ek wel boog geskiet het, het ek net Trophy Ridge Meat Seekers gebruik, in my opinie sal jy ver gan om 'n beter mechanical te kry.
Net my 2c...
Groete,
Lou
Net my 2c...
Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: eland koei
Ek het gou jou detail in Ludwig se program in gesit...
Ek sal my pyl heelwat swaarder maak, dit sal ook help met hou tuning.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: eland koei
Dags?!
Ek het vroeer die jaar 'n eland koei geskiet en my setup was soos volg:
Mathews Drenalin 70# 29"
Easton Axis 300 30"
G5 Montec 100gr
265 ft/s met totale pylgewig: 515gr
Ek het die koei op 40y QA geskiet en die pyl is regdeur altwee longe en ander kant uit. Koei het so 50 m gegaan.
Ek verkies die Montec's, omdat hulle altyd baie goeie penetrasie gee. Hulle gooi wel nie so baie bloed nie, maar as jy die bok sien val, is die bloed nie so belangrik nie!

Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: eland koei
Boogjagter, in alle eerlikheid as jy perfekte skoot skiet kan jou setup werk. Maar verskoon as ek dalk te eerlik nou is, maar ek sien 'n paar rooiligte flikker.BoogJagter111p wrote: Ek self is nie mal oor mechanicals nie, daarom fixed broadheads tot op hede geskiet.
Het wel die thunderhead ook probeer maar selfde groeperings gekry as met hellrazers en montec. Het nog nooit slick trick probeer nie.
Henried, skiet 'n destroyer 350 wat 'n 400 grein pyl teen 310 fps skiet. Ponde is maks gestel op 70.
Lyk my fixed broadheads hou nie van spoed nie, het geen probleem met hulle gehad teen laer spoed nie.
1) jou setup is baie lig vir 'n Eland, onthou, 'n eland se ribbebeen is redelik dik en jy het GEWIG nodig om MOMENTUM te genereer, nie spoed nie.
2) die feit dat jy nie met fixed BH's regkom nie, se vir my dat daar 'n probleem met die tuning van die boog is. Eenvoudig gestel, dfixed BH's wys baie gou as jou boog nie getune is nie. Dit beteken dat as jy nou mechanicals gaan opsit, jy nie al die maksimum penetrasie na vorentoe kry nie (omdat jou boog nie getune is nie). Omrede jy alklaar 'n baie ligte setup het, kan jy nie bekostig om enige energie en momentum te verloor agv inkorrekte tuning nie.
Ek sal se dat Eugene se 515gr minimum pylgewig is wat jy mee moet skiet.
Skiet met 'n fixed BH, ek het hier (http://jaracal.com/index.php/topic,11530.0.html) 'n review gedoen oor die Viking BH, wat myns insiens die beste BH op die mark is. Ek glo die sal die regte BH wees vir jou om daai eland vinnig te laat sak in haar spore.
Verder, mense vergeet dat Redge en DP en Bradley elke maand meer pyle skiet as wat sommige mense in n jaar skiet. Hulle boe is perfek getune en hulle is 100% seker van hul skootplasing. Nou wil almal dit probeer en as die bok gekwes is, is dit die boog se skuld ens, maar daar word nie gedink aan die man agter die boog nie.
Dus my raad aan jou:
Tune jou boog (papertune en bareshaft tuning) sodat jy basies als reg het.
Stoot jou pylgewig op, hoekom jy so vinnig na 'n eland wil skiet weet ek nie, want ek het nog nooit n eland iemand sien stringjump nie.
Kry 'n kwaliteit BH, Henrie het ook al gejag met Vikings, daai is kwaliteit BH's (Jy kan G-Force kontak op die forum, hy het van hulle).
Bestudeer jou skootplasing, eland het dik bene en jy wil dit graag misskiet
Dan laastens, ek wil graag net iets noem oor die "fixed BH wat nie kan groepeer as jy vinniger as 280fps skiet nie". Dis absolute snert, Ek skiet met my setup 'n 660gr pyl teen 305fps en ek skiet 'n fixed BH dat hy tussen my FP's val op 80yards. Mens kan dit doen, tune jou boog en jy skiet nooit weer mechanicals nie.
Vra maar as daar nog iets is.
ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: eland koei
Wow!Eugene wrote: Dags?!
Ek het vroeer die jaar 'n eland koei geskiet en my setup was soos volg:
Mathews Drenalin 70# 29"
Easton Axis 300 30"
G5 Montec 100gr
265 ft/s met totale pylgewig: 515gr
Ek het die koei op 40y QA geskiet en die pyl is regdeur altwee longe en ander kant uit. Koei het so 50 m gegaan.
Ek verkies die Montec's, omdat hulle altyd baie goeie penetrasie gee. Hulle gooi wel nie so baie bloed nie, maar as jy die bok sien val, is die bloed nie so belangrik nie!
Groete
Baie geluk.
My vriend Harold glo aan 'n montec soos hy aan sy Bybel glo.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: eland koei
[/quote]
Dan laastens, ek wil graag net iets noem oor die "fixed BH wat nie kan groepeer as jy vinniger as 280fps skiet nie". Dis absolute snert, Ek skiet met my setup 'n 660gr pyl teen 305fps en ek skiet 'n fixed BH dat hy tussen my FP's val op 80yards. Mens kan dit doen, tune jou boog en jy skiet nooit weer mechanicals nie.
Vra maar as daar nog iets is.
[/quote]
Henk, dalk druk ek myself bietjie swak uit: Die groepering met Montec's op 'n spoed ho?r as 280ft/s is nie noodwendig vir my persoonlik die grootste probleem nie. Die gefluit van die BH is wel! Eks bewus daarvan dat ander fixed BH's nie dieselfde probleem het nie, maar op my setup is dit wel vir my 'n probleem. Ek het egter nog nooit meer spoed nodig gehad as wat ek tans het nie, so spoed pla my nie werklik soveel nie! Dit lyk vir my soms of beginners meer oor spoed en ponde bekommerd is, as oor skootplasing, wat jou dalk duur kan uitwerk...
My opinie is, al skiet jy met 'n 3" snylengte BH teen 400ft/s op 150# en jy skiet in die pens, gaan jy nog steeds jou bok soek...

Hi Eugene.
Enige fixed BH gaan fluit, hoe hoer die spoed hoe meer fluit hy. Onthou dat die fixed BH soos 'n vliegtuigvlerk is en enige inkorreksies in vorm of 'n boog wat nie getune is nie, sal dit uitwys. Dit is ook hoekom jy die regte fletches moet he en jou FOC reg moet wees om enige "bad" vlug wat die fixed BH kan probeer, te elimineer.
Dus, soos gese ek praat nie van fluit nie, hoe vinniger jy skiet, hoe vinniger is die lug oor die lem, hoe meer is die afwyking (as jou boog nie getune is nie). Dus, tune die boog.
Dis waar wat jy se, beginners wil spoed he (KE) en nie die nodige momentum nie. Ek stem saam Skootplasing is van kardinale belang, maar jy kan ook nie 'n 'n olifant wil gaan skiet met 'n 223 nie, dan help skootplasing jou boggerol

Last edited by SV MAD (Henk) on Wed Jul 04, 2012 9:32 am, edited 1 time in total.
ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: eland koei
Nog nooit so daaraan gedink nie, sal bietjie by jou kersopsteek oor hoe om my boog perfek te tune!SV MAD (Henk) wrote: Hi Eugene.
Enige fixed BH gaan fluit, hoe hoer die spoed hoe meer fluit hy. Onthou dat die fixed BH soos 'n vliegtuigvlerk is en enige inkorreksies in vorm of 'n boog wat nie getune is nie, sal dit uitwys. Dit is ook hoekom jy die regte fletches moet he en jou FOC reg moet wees om enige "bad" vlug wat die fixed BH kan probeer, te elimineer.
Dus, soos gese ek praat nie van fluit nie, hoe vinniger jy skiet, hoe vinniger is die lug oor die lem, hoe meer is die afwyking (as jou boog nie getune is nie). Dus, tune die boog.
Dis waar wat jy se, beginners wil spoed he (KE) en nie die nodige momentum nie. Ek stem saam Skootplasing is van kardinale belang, maar jy kan ook nie 'n 'n olifant wil gaan skiet met 'n 223 nie, dan help skootplasing jou boggerol
Stem saam oor 223 op olifant!
Interessante storie wat ek gelees het: 'n Poacher word baie jare terug in Mosambiek gevang met olifant tande en word voor die hof gebring. Die Magistraat vra vir hom waarmee het hy die olifante geskiet en hy s? met die gun wat hulle by hom afgevat het. Die aanklaer s? dit 'n .22 en die Magistraat gril die ou oor waar hy die regte geweer weggesteek het, maar die poacher hou voet by stuk, hy het net een geweer en dis die .22. Die Magistraat beveel dat die Gameranger saam met die ou gaan, dat hy wys hoe hy 'n olifant met 'n .22 skiet. Die Gameranger kom na 'n paar weke terug met 4 olifant tande en vertel vir die Magistraat: Die poacher kruip tot so 10-15 m van die olifante af en wag dan dat die olifant sy voorste been vorentoe sit, as die vel oor sy ribbes span, mik die poacher tussen die ribbes na die hart toe en skiet die olifant. Dan wag hy tot die olifant (waarskynlik na 'n hele ruk) omval en dan kap hy die tande uit! Die Gameranger kon dit nie die eerste keer glo nie, en vra hy moet dit weer doen, vandaar die 4 tande...
Last edited by Eugene on Wed Jul 04, 2012 9:45 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: eland koei
Eerstens dankie vir al die terugvoer.
Henk ekt so paar vra, as jy kan help... Ek gaan jou sommer pm stuur
Eugene ekt ook daardie storie gehoor, maar sal dit graag wil sien... Kom ons koop n olifant saam en gee vir iemand wat braaf is die .22!! Geluk met die eland ook.

- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: eland koei
Enige fixed blade, ek persoonlik sal nie n mech op n eland gebruik nie alhoewel ek n rage man is, silverflame, slick trick, montec of n skerp muzzy!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: eland koei
Boogjagter, dankie vir die gelukwensing, ek soek 'n goedkoop olifant, soek jy 'n brawe ou wat kan w&s en goed is met 'n .22!

Hugo, stem met jou saam! Ek wil volgende seisoen bietjie die nuwe viking BH's gebruik, die ouens wat hulle gebruik, is redelik opgewonde daaroor!
Groete
Hugo, stem met jou saam! Ek wil volgende seisoen bietjie die nuwe viking BH's gebruik, die ouens wat hulle gebruik, is redelik opgewonde daaroor!
Groete
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: eland koei
Ek verstaan so van die manne wat hulle skiet! Gaan vgl seisoen bietjie met hulle jag, het reeds bestel en gaan maar tussen nou en dan bietjie oefen om vertroud te raak!SV MAD (Henk) wrote: Daai Viking loop soos stroop hoor!
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: eland koei
Nee kyk, ek het 'n BWB wat ek wil skiet so oor 2 weke met hulle en dan is daar dalk nog sprake van 'n eland koei dalk voor die einde van die jaar. As dit nie uitwerk nie, begin volgende jaar. Dis baie goeie BH, Henrie het hulle al gebruik, dit lyk of daai bok 'n autopsie ondergaan het soos daai lem gesny het!
ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: eland koei
Man, jy maak vir my nou opgewondeSV MAD (Henk) wrote: Nee kyk, ek het 'n BWB wat ek wil skiet so oor 2 weke met hulle en dan is daar dalk nog sprake van 'n eland koei dalk voor die einde van die jaar. As dit nie uitwerk nie, begin volgende jaar. Dis baie goeie BH, Henrie het hulle al gebruik, dit lyk of daai bok 'n autopsie ondergaan het soos daai lem gesny het!
Ek het nog een geweerjag en een boogjag vir die jaar oor, so ek gaan maar eers vasbyt met die montec's, want ek gaan nog net sagte vleisies skiet, maar volgende jaar gaan ek gevaarlik wees met daai vikings!
Aim small, miss small