Nuweling
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Nuweling
Watter voorreg om so n lekker forum in my eie taal te kan betree. My naam is Deon en ek woon in Muizenberg(diep suide.) Van kleins af lief gewees vir vuurwapens maar kom nie van n jagters agtergrond af nie,maar wou altyd gejag het. Kan nou eers op my amperse oudag aandag gee aan my "jag drome". Howa .308 varminter aangeskaf, en nou vir die herlaaiery. Al baie hier opgelees en sal in die toekoms nog meer wil weet.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuweling
Welkom slagdop. Hier is sommer 'n lekker groot jag familie vir jou. Vra maar rond en jy gaan vinnig raad kry.
Lekker geweer daai HOWA van jou en dan nog 308 ook. Die stryd is halfpad gewen

Peet
Lekker geweer daai HOWA van jou en dan nog 308 ook. Die stryd is halfpad gewen
Peet
Work to live, don"t live to work
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuweling
Welkom Slagdop, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuweling
Welkom in ons midde 'slagdop'. 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuweling
Eerder "Laat" as nooit - "Oudag" is net so oud as wat jy dit maakslagdop wrote: Kan nou eers op my amperse oudag aandag gee aan my "jag drome".
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuweling
Hi Deon
Baie Welkom en geniet die saam gesels hier
Groete
Baie Welkom en geniet die saam gesels hier
Groete
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuweling
Dag maat Bly om kennis te maak - weet jy gaan dit geniet - baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nuweling
Hallo en baie welkom
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuweling
Welkom Deon
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons om die kampvuur
Mooiloop
Marc
PS Ek like jou forum naam
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons om die kampvuur
Mooiloop
Marc
PS Ek like jou forum naam
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
