Wat maak Damaskus lemme beter?

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Wat maak Damaskus lemme beter?

Post by Hein M. »

Almal!

Sien die advertensie.  Mooi teen 'n goeie prys.  Is hierdie lem beter as ander staal?  En hoekom?

http://www.guntree.co.za/home/ads/view/ ... ning-knife

Hoekom is die mes se prys so laag?  Is daar 'n vangplek iewers?

Verskoon alle vrae...

Hoor graag van alle "bladerunners"

Hein
Last edited by Hein M. on Fri Jun 15, 2012 5:49 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Wat maak Damaskus lemme beter?

Post by johan1 »

Ja ek sien noou waarvan julle praat. Die damaskus kom van die ooste af. Hierdie manne gooi enige tipes staal bymekaar en flans dit dit saam as damaskus. Dis is n patetiese poging en ek het al by baie van my mesmaker vriende gehoor dat die goed "delaminate" . Dit trek los van mekaar. Ek persoonlik sal wegbly van dit af en eerder meer betaal en by n kredietwaardige damaskus maker aankoop

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Wat maak Damaskus lemme beter?

Post by WillJak »

Hein, Johan is reg, baie/meeste van die "Damascus" van die Ooste af is gemors. Daar is wel hier en daar ouens wat weet wat hulle doen - ek weet bv Dennis Kapiteijn voer Damascus in vanaf Pakistan, maar dit is deur hom gekeur en net van een maker af en dit is lekker staal, maar die res is maar problematies.
Damaskus kan baie goeie staal wees, afhangende van wat die maker in die lem insit. Sommige word gemaak juis net vir die kleure en patrone vir vertoonstukke wat nie gaan werk nie, ander weer word die stale gekies om die beste werk verrigting te gee. Volgens my bly die heel beste staal nog steeds 'n behoorlike ho? koolstof staal wat deur 'n kundige smid gesmee is, met 'n goeie damaskus 'n kort kop agter. Maar die goed uit die Ooste.....
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Wat maak Damaskus lemme beter?

Post by Hein M. »

Dankie vir die inligting ouens.

'n Mens sien so baie goed deesdae wat "fake" is - en die meeste van hierdie cheapies kom van China af.  Die goed vat ons land oor...

Dankie weereens!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
quintin
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm

Re: Wat maak Damaskus lemme beter?

Post by quintin »

ja nee dit lyk rerig ni reg. kyk my persoonlike opienie bly n gewone getemperde lem mar di beste, n demaskus lem is ma net te sag en kan di punch vat al waarvoor dit goed is is vir die
oog
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
Post Reply