Hi
Enigiemand hier wat die Apache rest van NAP gebruik? Hoe vind julle die rest?
Het een vir my seun gekoop om op sy Razor edge te sit.
Groete
JP
Apache Left hand rest
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Apache Left hand rest
JP, ek dink dit is 'n baie goeie rest, definitief in tussen midrange to top range rests. Jy kan nie fout gaan met hom nie, hy sal jou jare lange service gee.
ek soek nog wapens...

