Middag mense
By wie kan ek kers opsteek met die opleiding van GSP's. Ek het vir ou Johnty gehad en hy was n walk in the park , maar die twee( Dexter en Lucy) wat ek nou het sukkel so n bietjie.
Dankie
Mars
GSP's
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: GSP's
Mars
Kyk onder die members list vir Mack en vir Biker, Mack het n GSP goed is en Biker doen
die voeljag ding en het omtrent 10 pointers. Ek glo jy sal by hulle regkom.
groete
rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

-
Mars
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Jun 20, 2012 11:40 am
Re: GSP's
More more Mense
Dankie vir die verwysings ek sal hulle n PM stuur.
Die naweek was die tweede keer wat ek met hulle uit was. Dexter (19 weke) eerste point op fiesante !!!!!!!!!!! ek was in 7e hemel gewees!!!! . hy het daarna nog op die koue dag vier keer gepoint. ek moet se hy was baie steady op die point. Altwee die woefers het deur die dag retrieve. 2 fisante, 3 terentale , 50 duiwe vir die more. Hulle was pootuit lol.
Daar was n paar probleme , Dex oorheers Lucy en hy wil die voels kou maar laat ek by die GSP manne hoor.
Groete groete