Help met naam...
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Help met naam...
Enige voorstelle met n naam vir my nuwe winkel?? Het gedink aan "Die Ammo Box". Maar soek iets wat nie die ander nasie se aandag te veel trek nie! Ek luister...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Help met naam...
"Go Ballistic"
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Help met naam...
"Die Kampvuur" Plek waar manne lekker kan kuier.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Help met naam...
Hou van jou idee vdWalt, dan MOET daar net koffie weesVdWalt wrote: "Die Kampvuur" Plek waar manne lekker kan kuier.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Help met naam...
ek like dit sover!
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Help met naam...
Boskind, hoe wyd is jou produkreeks?
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Help met naam...
In die Noorde van Namibia. Tsumeb
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Help met naam...
Kettie en klip
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Help met naam...
DIE SLINGERVEL
Ek sal by jou omkom as ek weer Noorde toe gaan Boskind
Ek sal by jou omkom as ek weer Noorde toe gaan Boskind
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
