Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Visstok - span dorsland
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer
Swift
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer
Swift
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Visstok - span dorsland
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer
Swift
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Is daar enige manne wat nog belang stel om gidse te wees?
De Beer, Swift kort nog spanne, as daar enige span is wat belangstel in gidse, kontak die manne sodat almal hul plekkie kry.
Gidse moet ook onthou om hul gelde voor 25 Junie intebetaal, asook hul hemp grootes vir Ian te PM.
Groete Alex
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer
Swift
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Is daar enige manne wat nog belang stel om gidse te wees?
De Beer, Swift kort nog spanne, as daar enige span is wat belangstel in gidse, kontak die manne sodat almal hul plekkie kry.
Gidse moet ook onthou om hul gelde voor 25 Junie intebetaal, asook hul hemp grootes vir Ian te PM.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Ian wrote: GIDSE
1 Skolla R300.00 L
2 Christiaan R300.00 L
3 Songdaug R300.00 L
4 Jeep 1 JP R300.00 M
5 Alex Badenhorst R300.00 XL
6 Cobb R300.00 M
Stuur asb. jul hemp groottes per pm.
Bewyse kan gemail word na beytellia@telkomsa.net
of vra die bank om sms te stuur na: nul ag drie 449 449 vyf
Sien uit om jul daar te sien.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Visstok - span dorsland
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer
Swift
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Christiaan
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer
Swift
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Christiaan
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Tomcat was so gaaf om my by hulle span te laat aansluit. Christiaan en de beer is dieselfde persoon
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Dankie Christiaan, askies, kan nog nie lekker al die name by die forum name sit nie. Bly jy het span gekry!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Visstok - span dorsland
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer - Tomcat/StephanvR
Swift
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer - Tomcat/StephanvR
Swift
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Visstok - span dorsland
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer - Tomcat/StephanvR
Swift - Henry/Lawrence
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Al die gidse het nou spanne! Is daar enige iemand wat nog belangstel om gidse te wees? Laat weet asb.
Groete Alex
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer - Tomcat/StephanvR
Swift - Henry/Lawrence
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
JopieFourie - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Al die gidse het nou spanne! Is daar enige iemand wat nog belangstel om gidse te wees? Laat weet asb.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
SV MAD (Henk) het onttrek weens werksverpligtinge.
Ek en JF Schoevers sal voortaan gebruik maak van 'n local/plaaswerker as gids.
Ons sal ook die info-sessie vooraf bywoon om die jaggebied te plot op GPS.
Groete,
Eugene
Ek en JF Schoevers sal voortaan gebruik maak van 'n local/plaaswerker as gids.
Ons sal ook die info-sessie vooraf bywoon om die jaggebied te plot op GPS.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Bitter jammer manne, Geno, julle moet die jakke looi hoor!
ek soek nog wapens...
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Dag almal
Ek vra omverskoning dat ek julle moet laat weet, maar ek gaan dit nie kan maak nie. Vriend van my trou daai nwk.
Ek vra omverskoning dat ek julle moet laat weet, maar ek gaan dit nie kan maak nie. Vriend van my trou daai nwk.
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Jammer jy kan dit nie maak nie Jopie.
Ons span is dan nou weer gidsloos, so laat weet maar as iemand by ons wil klim.
Groete,
C.J.
Ons span is dan nou weer gidsloos, so laat weet maar as iemand by ons wil klim.
Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
C.J. Wilco308 stel dalk belang, ek wag net vir hom om te bevestig, is dit dan reg as hy by julle klim? Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Visstok,
100%, ons kort 'n man.
Groete,
C.J.
100%, ons kort 'n man.
Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Visstok - span dorsland
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer - Tomcat/StephanvR
Swift - Henry/Lawrence
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
Wilco308 - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Gidse moet net onthou om hul gelde voor 25 Junie te betaal, en hulle hemp grootes vir Ian te PM. Gidse kan my of Ian PM vir bank besonderhede.
Groete Alex
Cobb - Dawid/Dawid jr
SV MAD - Geno/JF
De Beer - Tomcat/StephanvR
Swift - Henry/Lawrence
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
Wilco308 - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Gidse moet net onthou om hul gelde voor 25 Junie te betaal, en hulle hemp grootes vir Ian te PM. Gidse kan my of Ian PM vir bank besonderhede.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Visstok - span dorsland
Cobb - Dawid/Dawid jr
De Beer - Tomcat/StephanvR
Swift - Henry/Lawrence
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
Wilco308 - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Cobb - Dawid/Dawid jr
De Beer - Tomcat/StephanvR
Swift - Henry/Lawrence
Skolla - Carel/Dries
Songdaug - KSV/Henry
Wilco308 - C.J en Pieter
Jeep - DawieD/Jaco
Johan1 - Freek/Ja
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Al die gidse wat nog nie hul gelde betaal het nie, more is die laaste dag en onthou om jul hemp grootes vir Ian te PM. Julle kan my of Ian kontak vir die bank besonderhede!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Lyk my n paar bakkies gaan sonder gidse wees
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
GIDSE
1 Skolla R300.00 L
2 Christiaan R300.00 L
3 Songdaug R300.00 L
4 Jeep 1 JP R300.00 M
5 Alex Badenhorst R300.00 XL
6 Cobb R300.00 M
7 Johann 1 R300.00 XXL
Stuur asb. jul hemp groottes per pm.
Bewyse kan gemail word na beytellia@telkomsa.net
of vra die bank om sms te stuur na: nul ag drie 449 449 vyf
Sien uit om jul daar te sien.
1 Skolla R300.00 L
2 Christiaan R300.00 L
3 Songdaug R300.00 L
4 Jeep 1 JP R300.00 M
5 Alex Badenhorst R300.00 XL
6 Cobb R300.00 M
7 Johann 1 R300.00 XXL
Stuur asb. jul hemp groottes per pm.
Bewyse kan gemail word na beytellia@telkomsa.net
of vra die bank om sms te stuur na: nul ag drie 449 449 vyf
Sien uit om jul daar te sien.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Hallo manne,
Ek wil net gou seker maak hoe die storie gaan werk. So as ons nie Jaracal gids het nie, kry ons 'n gids van die plaas?
Sal ons ook die Woensdag die plaas kan gaan verken ens of sien ons eers die plase die Donderdag as ons daar aan kom saam met ons gidse?
Ek wil net gou seker maak hoe die storie gaan werk. So as ons nie Jaracal gids het nie, kry ons 'n gids van die plaas?
Sal ons ook die Woensdag die plaas kan gaan verken ens of sien ons eers die plase die Donderdag as ons daar aan kom saam met ons gidse?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Marno,
Ek stem saam, ek sal ook al Woensdag daar kan wees om grondwerk te doen, dit sal net lekker wees as ek self 'n idee het wat op die plaas aangaan. Dan sal ek maar inval by die werk en help waar ek benodig word voor die groot naweek.
C.J.
Ek stem saam, ek sal ook al Woensdag daar kan wees om grondwerk te doen, dit sal net lekker wees as ek self 'n idee het wat op die plaas aangaan. Dan sal ek maar inval by die werk en help waar ek benodig word voor die groot naweek.
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Ian wrote: GIDSE
1 Skolla R300.00 L
2 Christiaan R300.00 L
3 Songdaug R300.00 L
4 Jeep 1 JP R300.00 M
5 Alex Badenhorst R300.00 XL
6 Cobb R300.00 M
7 Johann 1 R300.00 XXL
8 Speek R300.00 L
Stuur asb. jul hemp groottes per pm.
Bewyse kan gemail word na beytellia@telkomsa.net
of vra die bank om sms te stuur na: nul ag drie 449 449 vyf
Sien uit om jul daar te sien.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Is hierdie sizes en nommers van die gidse finaal en reg? Ek is besig om T-hemde te finaliseer.
Groete,
Petrie.
Groete,
Petrie.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
Goeie naand, askies manne, ek was bietjie bedruiwig die laaste ruk. Petrie, die is die regte nommers en grootes. Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Besoekers/Gidse by Schweizer 2012
In die begin het Oom Taffie genoem van n GPS kurses vir die gidse Woensdag die 8ste. Ek het met Oom Taffie bevestig en hy is bereid om vir ons so kort kurses te gee, glo daar gaan n paar ander punte ook aangeraak word wat die gidse baie sal kan help om hul taak te verig! Kan ons net sien hoeveel van die gidse stel belang in so kurses?
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
