Jag in Zeerust

Post Reply
William
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Jun 20, 2012 11:25 pm

Jag in Zeerust

Post by William »

Goeie naand,

Ons is n paar vriende wat graag in die Zeerust(noord wes) area wil gaan jag die jaar. Kan julle dalk enige jag plase voorstel?

Dankie
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Jag in Zeerust

Post by 3006 »

Middag William

Jy kan die ou bel en hoor of hy enige voorstelle het Brain Bessesen 082 855 9440, die ander voorstel is kyk op SAJWV se webwerf en bel die voorsitter op Zeerust (ek dink dit is Koedoe tak)


Groete
Post Reply