Herlaai data 300 Winchester Magnum
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Raves
Verander jou TPL na 89mm dood en gaan vir n spoed van 3155ft/sek. Speel dan net met jou TPL in inkremente van 0,2mm op en af vir finetuning.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Dankie Wouter.
RAves
RAves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Luddie
Raves se TPL is lank en ek het gevoel daar is nie genoeg van die koeel in die nek nie so vandaar die korter TPL voorstel. Die korter TPL gee ook dan meer spasie om op te gaan met jou TPL sonder om in die gevaar sones in te gaan. In my persoonlike ondervinding het ek gevind dat druk eers hier van 0,2mm van die lande redelik klim en voor dit is dit onbeduidend klein. Die tipe koeel speel ook maar n groot rol hier. Wanneer ek met die TPL speel doen ek dit nog steeds met n Chrony om die drukvlakke dop te hou net vir veiligheid. Maar ja jy is reg jou manier is veiliger en nie almal doen wat ek doen nie so dit is verkeerd van my om aan te neem almal doen die dinge soos ek. Die voorgestelde lading van Raves is ook nie hoog nie so daar is n groot kussing mbt gevaarlike druk.
Weet nie of jy geloer het nie maar die spoed wat Raves gekry het met S385 is basies S365 se gegewens in QL. Raves kan jy bietjie daai batch nommer deurgee vir die rekord asb?

Wat jy se kan nie genoeg beklemtoon word nie! Ek hoop almal neem notisie daarvan. Ek sal ook my raad daarvolgens aanpas net om veiliger te wees.
My simpatie oor die QL ding! Jy voel seker maar bietjie blind nou!
Groetnis
Wout
Wat jy se kan nie genoeg beklemtoon word nie! Ek hoop almal neem notisie daarvan. Ek sal ook my raad daarvolgens aanpas net om veiliger te wees.
My simpatie oor die QL ding! Jy voel seker maar bietjie blind nou!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Wouter/ Luddie.
Ek sit by die werk nou, maar sal gou afry huis toe( dis darem net 10 minute se ry)
Net gou 'n vragie, Die feit dat ek Federal Match primers G215M gebruik nie ook 'n uitwerking nie??
Raves
Ek sit by die werk nou, maar sal gou afry huis toe( dis darem net 10 minute se ry)
Net gou 'n vragie, Die feit dat ek Federal Match primers G215M gebruik nie ook 'n uitwerking nie??
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
S385 - 010 ( ek het nog 3 blikke )Wouter Roets wrote: Raves kan jy bietjie daai batch nommer deurgee vir die rekord asb?
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Raves
Dankie vir die info op die lott. Ja die gebruik van magnum primers kan heel moontlik die rede wees vir die hoer spoed. Dit sal wel geen verskil aan jou node spoed doen nie.
Groetnis
Wout
Dankie vir die info op die lott. Ja die gebruik van magnum primers kan heel moontlik die rede wees vir die hoer spoed. Dit sal wel geen verskil aan jou node spoed doen nie.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Biltongjagter
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Die gebruik van 'n magnum slagdoppie is grotendeels om meer ontstekingspotensiaal te bied vir groter volumes dryfmiddel, wat meestal in magnum kalibers se doppe gebruik word.Ja die gebruik van magnum primers kan heel moontlik die rede wees vir die hoer spoed.
'n Daaruit voortspruitende voordeel is dat magnum slagdoppies genoeg stukrag op sy eie het om die koe?l reeds uit die dop in die loop se riwwe vas te druk, voordat die 'big bang' van die ontstekende dryfmiddel, afgaan.
Dit het tot gevolg dat aanvanklike druk pieke verlaag weens die so gevormde groter 'dop volume' en ook loop vibrasie verminder word tydens die afgaan van die dryfmiddel se 'big bang', en sodoende lei tot groter akkuraatheid.
Spoed behaal word steeds deur die dryfmiddel en verskeie loop eienskappe te weeg gebring.
Groete,
Koos.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Wouter,
Ek het opgewerk na 3130 tot 3150 gemidelde spoed variasie maar kon nie 'n klein groepering kry met TPL veranderinge.Beste was 'n duim groepering op 100m.
Ek het toe besluit om op 2950fps te bly met 89mm TPL, dis 'n gemaklike spoed vir my en konstante groeperings. Ek kan 4 skote in half duim groepering kry op 100m.
Die Sauer skiet gemaklik en recoil is glad nie erg nie.
Hierdie foto was die vorige dag(3skoot) en het dieselfde lading weer getoets die volgende dag, en groepering bly konstant.
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 131635.jpg[/img]
Raven
Ek het opgewerk na 3130 tot 3150 gemidelde spoed variasie maar kon nie 'n klein groepering kry met TPL veranderinge.Beste was 'n duim groepering op 100m.
Ek het toe besluit om op 2950fps te bly met 89mm TPL, dis 'n gemaklike spoed vir my en konstante groeperings. Ek kan 4 skote in half duim groepering kry op 100m.
Die Sauer skiet gemaklik en recoil is glad nie erg nie.
Hierdie foto was die vorige dag(3skoot) en het dieselfde lading weer getoets die volgende dag, en groepering bly konstant.
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 131635.jpg[/img]
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Raves
Hierdie is nou die eerste keer dat so iets gebeur. Sou graag wou by wees maar jy is bietjie ver!
As jy gelukkig is met jou huidige lading dan los hom net so. Daai groepies is nie te versmaai nie! 
Groetnis
Wout
Hierdie is nou die eerste keer dat so iets gebeur. Sou graag wou by wees maar jy is bietjie ver!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Wouter,
Ek dink hierdie GMX punte is nie die maklikste om te herlaai nie.....
Maar soos jy s?, ek dink ek bly by die lading wat groepeer nou, die eerste jag is die naweek.
Die ander goeie ding is die huidige spoed pas lekker in op my BRX reticle.
Nogmaals dankie dat jy altyd so vinnig 'n man kan uithelp, met my 25-06 was jou optimale spoed 100%.
Raves
Ek dink hierdie GMX punte is nie die maklikste om te herlaai nie.....
Maar soos jy s?, ek dink ek bly by die lading wat groepeer nou, die eerste jag is die naweek.
Die ander goeie ding is die huidige spoed pas lekker in op my BRX reticle.
Nogmaals dankie dat jy altyd so vinnig 'n man kan uithelp, met my 25-06 was jou optimale spoed 100%.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Middag Manne
Het enige van julle dalk n begin lading vir n 165g Hornady interlock met S385?
Ek weet die punte is nie idiaal vir jag nie, wil net bietjie speel met hom.

Watter spoed gaan daai 165g punte om en by harloop?
Groete

Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Paar jaar terug terug het 'n ou hier met 'n 300 geskiet en sy patrone vergeet-gaan hom nie weer sien en die goed pla my-is magnum doppe-kan julle nie s? wat se punte ens. nie---as iemand hulle wil h? en jy is naby Bloem PM my en hulle is joune anders is dit ma boorgat toe met hulle.
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: Herlaai data 300 Winchester Magnum
Middag Manne
Het enige van julle dalk n begin lading vir:
- n 165g Hornady interlock met S385?
- n 155g Pmp Match met S385?
Ek het Pmp Slagdoppe en Remington doppies.
Ek weet die punte is nie idiaal vir jag nie, wil net bietjie speel met hom.
Watter spoed gaan daai punte om en by harloop?